Dawie Roodt gaan terug op voetspore van aanval

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ส.ค. 2015
  • Dawie Roodt en sy gesin is Donderdag 23 Julie 2015 by hulle huis in die Luberon-landgoed in die ooste van Pretoria aangeval en aangehou. Roodt het Netwerk24 stap vir stap terug op die voetspore van die drie rowers gevat.

ความคิดเห็น •