AfriForum se kort-dokumentêr oor die verhaal van die 12-jarige Herman Odendaal.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ก.ย. 2024
  • AfriForum se teenboelieveldtogspan skep sedert 2017 bewustheid en byna 100 skole regoor die land is reeds toegespreek oor boeliegedrag asook die impak daarvan.
    AfriForum doen ’n beroep op ouers en onderwysers om proaktief op te tree. Dit is jou werk as ouer om ’n oog oor jou kind te hou en na hul te luister. Wees bewus! Dit is belangrik om na ons kinders se geestelike welstand om te sien; hul is immers die leiers van die toekoms.
    Vir meer inligting rondom AfriForum se teenboelie-en-selfdoodbewusmakingsveldtog, besoek www.teenboelie.co.za en laai ons teenboeliegids gratis af.

ความคิดเห็น • 32