SONSAK IN DIE SWARTLAND

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024
  • Dit is altyd verlydend om jongmense te sien Boeremusiek maak...en as hulle boonop nog so mooi komponeer soos Fritz Schoultz, dan is dit ekstra spesiaal. Hier speel Fritz Schoultz en sy Orkes vir ons "Sonsak in die Swartland.

ความคิดเห็น • 41

  • @johanespach7534
    @johanespach7534 2 ปีที่แล้ว +10

    Afrikaner musiek. Beste van alle musiek. Mooi so.

  • @wiebejongsma8058
    @wiebejongsma8058 ปีที่แล้ว +8

    Prachtige muziek word je vrolijk van in deze donkere wereld

  • @teresakortrijk8663
    @teresakortrijk8663 2 ปีที่แล้ว +9

    Heerlijk deze muziek....... komt heel fijn mijn hart binnen....... Aplaussssssss en liefs !

  • @klaasdewet7070
    @klaasdewet7070 3 ปีที่แล้ว +7

    Van die beste ooit.

  • @martinmuller5006
    @martinmuller5006 4 ปีที่แล้ว +14

    AI wat kan ek kan sê, mooi is mooi....en mooi sal mooi bly.....Mooi so pragtige musiekblyspel .....speel aan

  • @irenevantonder3391
    @irenevantonder3391 3 ปีที่แล้ว +11

    Ai, maar dis lekker musiek!!! Baie dankie kerels!!!

  • @PaulineVonHagen-z4s
    @PaulineVonHagen-z4s หลายเดือนก่อน

    One is never to old to love love all your songs. I will be 83 the 5 november pauline from rayton ❤❤

  • @user2917
    @user2917 3 ปีที่แล้ว +8

    Dankie vir julle puik musiek laat my huimwee gee vir my pa. .Dankie

  • @johanneskumm6854
    @johanneskumm6854 4 ปีที่แล้ว +12

    Mooi manne mooi... Kos vir die siel

  • @vaderenseun
    @vaderenseun 4 ปีที่แล้ว +15

    Puik musiek ! Baie dankie vir die plasing op TH-cam, Beste wense.

  • @sovereignparksestates3077
    @sovereignparksestates3077 2 ปีที่แล้ว +10

    Die musiek roer die HARTSNARE .... So mooi en ek sien die SWATLAND terwyl ek luister .... Hou aan speel vir ons wat net kan luister !!!

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 3 ปีที่แล้ว +10

    Wow die mooi.Ons kultuur leef voort.

  • @elsagoussard4153
    @elsagoussard4153 4 ปีที่แล้ว +12

    Baie mooi wysie
    en pragtig gespeel.

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 2 ปีที่แล้ว +7

    Dit is 'huil-mooi'☺

  • @johanvandernest6172
    @johanvandernest6172 4 ปีที่แล้ว +13

    Ontsaglik mooi! Baie dankie

  • @isabelswanepoel1267
    @isabelswanepoel1267 4 ปีที่แล้ว +8

    Pragtig ..... die begeleiding so mooi

  • @johannmeiring4208
    @johannmeiring4208 2 ปีที่แล้ว +5

    Die konsertina man ken ! Pragtig !

  • @johangouws8855
    @johangouws8855 ปีที่แล้ว +2

    Fantastiese musiek, Baie Dankie julle.

  • @lukasdednam5931
    @lukasdednam5931 3 ปีที่แล้ว +5

    Pragtig ek vrek oor n wals baie mooi

  • @elizeduplessis7215
    @elizeduplessis7215 4 ปีที่แล้ว +8

    Mooiste musiek

  • @frederickjoubert3818
    @frederickjoubert3818 ปีที่แล้ว +3

    ...uitstaande; pragtig.🥰🥰🥰🥰🙋

  • @myrnacrowe629
    @myrnacrowe629 3 ปีที่แล้ว +10

    Lovely!!

  • @MrFlatroofer
    @MrFlatroofer 3 ปีที่แล้ว +10

    Beautiful.

  • @elsiepretorius-j3d
    @elsiepretorius-j3d ปีที่แล้ว +2

    Ek kuier heerlik in Mosselbaai en het nou in die bed gelê en luister. Ek gaan nou heerlik slaap na al die mooi. Baie dankie. Rustige nag bir almal. Lovies

  • @trevorbacelli
    @trevorbacelli 3 ปีที่แล้ว +6

    Beautiful music

  • @inasmit4510
    @inasmit4510 4 ปีที่แล้ว +11

    Hemelsmooi😇

  • @rykvanjaarsveld5346
    @rykvanjaarsveld5346 3 ปีที่แล้ว +4

    Hoendervleis mooi

  • @johangouws8855
    @johangouws8855 4 หลายเดือนก่อน +2

    Iets in hierdie melodie laat jou verlang na mense en plekke wat jy nie ken nie. Dit is werklik besonders….. baie dankie

  • @suritaboshoff2884
    @suritaboshoff2884 2 หลายเดือนก่อน +1

    Hierdie konsertina speel puik met soveel gevoel - dis sooo mooi.

  • @lebenbroi445
    @lebenbroi445 2 ปีที่แล้ว +5

    Koestlich, sehr Koestlich

  • @barrygrey1056
    @barrygrey1056 2 ปีที่แล้ว +3

    Nog 'n treffer!

  • @herkieklopper-du5vx
    @herkieklopper-du5vx 7 หลายเดือนก่อน +1

    Pragtig en rustig

  • @cyrilswart9922
    @cyrilswart9922 3 ปีที่แล้ว +2

    Well", hulle het my mond toegespeel

  • @samsonmputsoe1417
    @samsonmputsoe1417 3 ปีที่แล้ว +4

    so koel soos suiwerfontein water baie dankie

  • @gerriepretoruis1138
    @gerriepretoruis1138 3 ปีที่แล้ว +3

    Piuk mane harts musiek

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 2 ปีที่แล้ว +4

    Ai disdarem pragtig

  • @1vzyl1
    @1vzyl1 3 ปีที่แล้ว +2

    Wie is die orkes en konsertina speler. Die beste.

    • @hannesschoeman
      @hannesschoeman  3 ปีที่แล้ว +1

      Dit is n "moerby orkes". Fritz Schoultz speel die konsertina.

    • @1vzyl1
      @1vzyl1 3 ปีที่แล้ว

      @@hannesschoeman
      Baie dankie. Hy is voorwaar ‘n begaafde speler. Dankie

  • @magrietduplessis2284
    @magrietduplessis2284 7 หลายเดือนก่อน +1

    Julle mag maar, verlustig my ure lank in julle musiek.