- 71
- 3 726 950
Hannes Schoeman
เข้าร่วมเมื่อ 18 ม.ค. 2011
HARTSEER EN VERDRIET
Sommer net `n hartseer mooi liedjie gespeel deur myself en Philip Raath. Geniet
มุมมอง: 3 292
วีดีโอ
SEDERBERG WALS
มุมมอง 6Kหลายเดือนก่อน
Sommer net `n mooi walsie gekomponeer deur Japie Laubscher. Hy het hom Sederberg wals genoem
VROULIEF SE WALS
มุมมอง 7Kหลายเดือนก่อน
"Vroulief se Wals" is n nommer gekomponeer deur Thys van Wyk, en opgedra aan sy vrou Annatjie. Wat `n prag komposisie! Thys is `n baie begaafde musikant en speel verskeie instrumente meesterlik, oa trekklavier en saxofoon. Die orkes bestaan nog nie baie lank nie, maar ek hou van hulle klank en ek dink hierdie nommertjie gaan baie bydrae tot hulle gewildheid. Die orkes staan bekend as "Thys van ...
Wals vir Lucille
มุมมอง 3.7K2 หลายเดือนก่อน
Lucille is my Skoondogter en dit is vir my `n groot voorreg om hierdie nommer na haar te vernoem.
BOEREMUSIEK IN DIE WOESTYN
มุมมอง 23K6 หลายเดือนก่อน
Ons het vir 3 dae in die woestyn, in Namibia, gaan kuier met Boeremusiek. Saam met ons was Die Kitaarkerels, Myself, Brian Nieuwoudtn en sy seun, Jan Goosen en lede van Hannes Brandt se orkes. Ons het 2 aande by die Brandberg oorgerslaap en heerlike herinneringe gemaak wat ons nog vir lank sal by bly. Met dank aan Armand, Andries en Mias wat baie moeite gedoen het om dit vir ons baie lekker te ...
WILDEMAN WALS
มุมมอง 4.1K10 หลายเดือนก่อน
Hierdie is definitief `n unieke klank, en vir my baie lekker op die oor. Gerhard Meyer speel vir ons die "Wildeman Wals" van Oom Hannes Viljoen, op sy mondfluitjie.. Wat die klank uniek maak is Sez Adamson (`n ier) wat "pedal steel" kitaar speel op die opname. Hy is `n puik musikant en het onder andere ook saam met Barry Jarman gespeel in sy jonger dae. Op bas het ons vir Bertus Meyer (Gerhardt...
ALTA SE DEUNTJIE
มุมมอง 3.8K10 หลายเดือนก่อน
"Alta se deuntjie" is `n komposisie van Chris Green wat hy aan sy vrou opgedra het. Hierdie video is `n week voor Chris se dood opgeneem by Meloti wildsplaas, naby Middelburg Mp. Chris het die agtergrond musiek geskep, maar daar was nie genoeg tyd vir hom oor om die klankbaan finaal af te rond voor hy oorlede is nie. Chris Jnr, wat bas speel op die video, het toe die finale leierkitaar ingespee...
HARTLAND SETIES
มุมมอง 41K10 หลายเดือนก่อน
When a man knows his ghitaar, it`s only a pleasure to listen to him. Terra Terblanche is a man who knows his ghitaar and plays it very well. You can join me in listening to one of his own compositions called Hartland Seties. Luister graag saam met my na Terra, as hy in eg Suid Afrikaanse styl, een van sy eie komposisies speel.
GERRIE
มุมมอง 3.1Kปีที่แล้ว
Hierdie is n nommertjie wat ek 24 jaar gelede gekomponeer en opgedra het aan my 1e Kleinseun.
AS JY AAN EENDAG GLO
มุมมอง 31Kปีที่แล้ว
Andre Victor en die Stoepsitters speel vir ons "As jy aan eendag glo"
FEES WALS
มุมมอง 8Kปีที่แล้ว
Die Fees wals is `n nommer wat ek jare gelede gekomponeer het, en opgedra het aan Fred en Alida van Zyl, van die Pretoria Tradisionele Boeredansklub. Dit is gedoen om vir hulle dankie te sê vir al hulle harde werk oor die jare om ons kultuurgoed te bevorder en bewaar vir die nageslag. Hier dans Wapadrand se jongmense vir ons die Fees wals, en help sodoende dan ook om te verseker dat ons kultuur...
OOMPIE LODEWYK - JR Olivier en die Boeremusiek op Wiele Orkes
มุมมอง 11Kปีที่แล้ว
Ons het heerlik by die Koster Eisbeinfees gekuier en hier dans die Wapadrand Dansers (Hoerskool kinders) saam met ons. Dit was vir ons baie lekker en ook `n groot voorreg om ons kultuur saam met die jongmense te kon uitleef. Dankie Danette Smith vir jou toewyding aan die groep en wat julle alles vermag om ons kultuur te laat voortleef.
SLIMPRAATJIES
มุมมอง 23Kปีที่แล้ว
Hier speel Mike Cothill en die Vasdans Orkes vir ons "Slimpraatjies". Hulle is `n baie veelsydige orkes en ons geniet hulle musiek. Lekker luister.
MA NELLIE
มุมมอง 15Kปีที่แล้ว
"Ma Nellie" is `n komposisie van Willie Mynhardt wat hy aan sy ma opgedra het. Willie word hier bygestaan deur die Boeremusiek op Wiele Orkes.
WALS VIR MINETTE
มุมมอง 38Kปีที่แล้ว
Die Boeremusiek op Wiele orkes het weer saam gekuier by Tshipise en lekker musiek gemaak. Hier speel Pine Petzer vir ons een van sy komposisies, en hy noem dit "Wals vir Minette". Minette is sy vrou en speel hier ritmekitaar saam met die groep.
"BLOU OOG" GESPEEL DEUR DIE "VASDANS" ORKES
มุมมอง 202K2 ปีที่แล้ว
"BLOU OOG" GESPEEL DEUR DIE "VASDANS" ORKES
COVID VERLANGE - een van die mooiste walse wat ek nog gehoor het.
มุมมอง 18K2 ปีที่แล้ว
COVID VERLANGE - een van die mooiste walse wat ek nog gehoor het.
HOE GROOT IS U / HOW GREAT THOU ART - instrumental version
มุมมอง 15K2 ปีที่แล้ว
HOE GROOT IS U / HOW GREAT THOU ART - instrumental version
1:19 cool
Briljant! Mal daaroor! Groete uit LIma Peru!
Baie dankie, wonderlik op die oor..👌
Lekker Lekker!
Love this from Aus
Wanneer mense gewortel is dié Boere klanke, word sielsgenote gevoed met volhoubare waardegewende brood van due lewe. Ons waardeer jou skeppende nakatenskap musiek Hannes. Veel dankie. 💪🏾🙏🏻💎
Baie mooi, maar ekself hou nie van sulke depresiewe walse nie. Maar jy is nietemin een van die beste konsertina spelers waarna ek geluister het.
Magiestraat, maar dit vat my 54 jaar terug toe ek self by Lake Garda was!!! Maar, julle raak vandag n 80 jarige man se hartsnare😢 aan met julle skitterende musiek. Ek's al 30 jaar uit Suid Afrika en elke keer as ek die pragtige boeremusiek klanke hoor dan herinner dit my aan sonsopkoms in SA. Maak musiek, kosbare musiek, want as dit die hart raak, is dit pure mooi. Dankie.
Sal graag wil hoor hoe julle die Hartseer wals ook speel.
Mooi mooi mooi. Lief dit.❤
Baie mooi hoor
Lekker Lekker! Groete Uit LIma Peru!
Baie Mooi!
Wieder einmal ein sehr schönes Lied von Euch. Danke!
Brilliant from Northern Ireland happy new year for 2025 just feel so relaxed listening to this pleasant and skilful music
Happy new year Gordon. Keep well.
This will be my music to bring in the new year 2025 this music is spell binding the quality of every member is so brilliant I’m listening from Northern Ireland and I play it most days.Thank you all so much and have a very happy new year for 2025 would love to see you in person but at 78yrs that’s not going to happen.wishing you all every blessing for the years ahead. 👍👍🙋♂️
Briljant! Ek is mal daaroor!
Ek as duitser geniet julle musiek so ❤❤
Waar kan ek julle MUSIEK koop asb
Martie skakel gerus vir Terra by 0839949933
Ou Jan tanne
Pragtig Hannes !!!!!
Wat n kombinasie. Een van oom Japie se walse deur Hannes gespeel. Pragtig.
Beutiful
Wanneer ek my weergawe speel, sien ek julle voor my....
Dis my nuwe Gunsteling LIedjie! Groete!
The mix of string instruments amazing sound. 👌
Boeremusiek is die hoogste vorm van musiek.
Lekker Lekker! Groete Uit LIma Peru!
Jissou dis lekker. Liefde uit LIma Peru!
Waar kan ek van julle cd tekoop kry
Pieter jy kan direk by ons koop. Stuur my n whatsapp na 0828738310. Mooi bly.
Hannes mag maar speel
Pragtig. Perfekte kombinasie. Oom Japie se wals gespeel deur Hannes
Baie mooi Hannes! Waar kan ek n CD van jou koop?
Dankie Wikus. Jy kan direk by ons bestel. Stuur m whatsapp na 0828738310
Pragtig Hannes.
Uit die boeke....
Baie mooi Hannes
Mooier as enige woorde om dit te beskryf ❤❤❤
Alte mooi soos altyd. Ek waardeer jou musiek baie.
Mooiste ooit
So mooi Hannes ❤❤
Und wieder einmal ein wunderschoener Walzer. Herzlichen Dank.
Danke Schoen!
Word nooit moeg vd pragtige musiek nie❤
Laat my vêr terug verlang
Baie baie mooi Hannes.
Skattebol verlang nog elke dag Cathy😢
Die mooiste van mooi.
A wise old man once said to me, son, if you want to listen to God's music, don't listen to those who sing, listen to Boeremusiek, and ye will find Him. Baie dankie Hannes en groep.
Beautiful thank you I like this song.❤❤💯
Net een woord "Fantasties".
.
30 nov 2024