So mooi en DITSIM manne julle mag maar Boeremusiek maak !!! Lekker op die oor ....Hou die BOEREMUSIEK lewedig vir ons wat nie kan speel nie en luister !!!!
Sorry guys, I must be the only guy in Cape Town who can't speak Afrikaans, and I have a concertina and can't play it, great music though, keep it up and hope to see you down by the beach 👍
Die mooiste musiek as Duitser luister ek elke dag die musiek ❤
Ek is bly jy geniet hom Erika. My Voorvaders was ook Duits.
🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹en nog steeds geniet ik van jullie heerlijke muziek.!!!!!
Dankkkkkk voor jullie aardige reactie; maakt me blij!!!!!!😃
Heel fijn een reactie van jullie te krijgen.!!!!!!Liefssss voor jullie allen!!! En ik blijf genieten van jullie prachtige muziek!!! liefssss!
dank je wel.... H.😘
So mooi en DITSIM manne julle mag maar Boeremusiek maak !!! Lekker op die oor ....Hou die BOEREMUSIEK lewedig vir ons wat nie kan speel nie en luister !!!!
Vinnige vingers oor die konsertina…. Pragtige melodie. Dankie julle.
Wat is dit leukkkk!!! Zulke heerlijke muziek...... zo vlak bij de zee!!!! Bravo!!! Ik word hier blij van!!
So pragtig. Ligvoet oor die dansvloer met die een wat jy lief het.❤
So mooi. ❤❤❤❤❤
Aitog wat is mooier musiek, gebore met dit en groot geword daarmee
Puik dankie vir die bewaring eienaar Musiek
I 💕 the old fashioned music 💕💕💕
Kwaliteit kan nooit geïgnoreer word nie. Hou so aan Hannes
Baie, baie, baie mooi!
Jislaaik, die banjo vul die konsertina so mooi aan! Die banjo komplimenteer die konsertina
Baie Baie mooi laat my voete juk om the Dan's Baie jaare gadans Verlaag so daat na dit was my lewe hier in Durban is niks ❤😢
Excellent music‼️🖐🏼❤️
Sorry guys, I must be the only guy in Cape Town who can't speak Afrikaans, and I have a concertina and can't play it, great music though, keep it up and hope to see you down by the beach 👍
Puik musiek. Baie dankie.
Willie geniet so daai banjo! Luvvit
Skitterend Hannes en jou manne!
Oooo jaaaa, ditsem☺
Ditsim maar dis lekker, dankie.
Danie van pretoria hannes jul ken baie mooi
Baie goeie konsertina spel.Ek you van Hanned se spel....baie bekwaam...
💯✨💖💖💖💖💖✨👏👏👏👏👏👏👏👏👏
Hannes, jy gee steeds Mega-hoendervel. So bly jys terug.
Thank you
Great!!!
Good mus8c
Mooi so
Konsertinameester Hannes!
Mooi, hulle speel met gevoel.
Kan net weer en weer luiuster
Julle maak dat mens vergeet om te werk en net ń paar draaie om die tafel wil skoffel.
Puik soos altyd Hannes
Julle mag maar. Sal nooit moeg word hiervoor nie.
julle kan maar aanhou