Nadine hoffeldt is baie lief vir Rooi rose Ek Sal eendag by wees in haar lewe en by haar staan vir ewig en vir alteite Saam te wees in hier geoie liefde van ons twee Saam van ernst Gebhardt Saam met Nadine hoffeldt 💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓
Nadine hoffeldt soek my lewe sy Kan Nie meer wag Nie Ek Sal vir haar ook 'rooi roos vir haar gee vir liefde van my af van ernst Gebhardt Saam met Nadine hoffeldt 💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓
Sy is my ding van harte Prinses hier in my hande Sy is die bloed deur my arm, die wind deur my hare Kerse en Champagne As die son sak oranje Hy is die bloed deur my arm, die wind deur my hare Ek gee vir haar een roos wat rooi is Roos vir haar omdat sy so mooi is Winter, herfs, lente en somer, sonder haar is ek verlore Ek gee vir hom my hart wat leeg was My hart vir hom wat hy sal dit oppas Winter, herfs, lente en somer, sonder hom is ek verlore Sy is my tippel rooiwyn Sy is my siel en sonskyn (She) hy is die bloed deur my arm, die wind deur my hare Ek gee vir haar een roos wat rooi is Roos vir haar omdat sy so mooi is Winter, herfs, lente en somer, sonder haar is ek verlore Ek gee vir hom my hart wat leeg was My hart vir hom wat hy sal dit oppas Winter, herfs, lente en somer, sonder hom is ek verlore Ek gee vir haar een roos wat rooi is Roos vir haar omdat sy so mooi is Winter, herfs, lente en somer, sonder haar is ek verlore Ek gee vir hom my hart wat leeg was My hart vir hom wat hy sal dit oppas Winter, herfs, lente en somer, sonder hom is ek verlore Winter, herfs, lente en somer, sonder haar is ek verlore
@@jan-chrismarx818 mens kan maar ook net dankie sê vir die effort dat hy al die lyrics ge"type" het. i really want to like afrikaners but going by some comments you guys are assholes.
Nadine hoffeldt is baie lief vir Rooi rose Ek Sal eendag by wees in haar lewe en by haar staan vir ewig en vir alteite Saam te wees in hier geoie liefde van ons twee Saam van ernst Gebhardt Saam met Nadine hoffeldt 💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓
D
C
Voel jou pyn brother 😂 sys my 10 van Harte sys n great men's binne en buite
Nadine hoffeldt soek my lewe sy Kan Nie meer wag Nie Ek Sal vir haar ook 'rooi roos vir haar gee vir liefde van my af van ernst Gebhardt Saam met Nadine hoffeldt 💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓
Jy klink nie lekker nie ou😂😂
Is ek die enigste een wat in 2021 die song luister
Ek luister saam
Lekker
2024😂
Luister in 2024
Dis regtig pragtig Gerhard en Nadine❤❤🎵🎶🎵🎶✔️
Dramaties fantasties mooi en diepsinnig
06:11 22/11/24 Baie mooi!! Welgedaan!
dit is baie pratig ek hou van sy liedjies van Gerhard Stayn
Never heard of her but she's a knockout.
"Nadine"
So n mooi song! ❤
Dankie vir die onglooflike liedjie. Groeten uit Nederland.
2021 Luister nog al die pad 👌🏻
Dis pragtig, het die lied oor en oor geluister toe ek vir n tydlank aan depresie gely het, ai die liefde ne
Syt die song nfm sondag gesing okiep🎉
A beautiful song and a beautiful couple.
Pous mooi song die ❤
Baie lekker vas dans liedjie en die woorde is baie mooi
Dis n baie mooi song wat so in my hart in gaan en met liefde wat meer uit kom
Beautiful song ❤
Natasja
Much love from Portugal 💖🍾
Dit is baie mooi!! Bring rose terwyl mense nog lewe! ! Mag hierdie twee mense nooit ophou sing nie! !
Wow julle mag maar sing hoor. Asemrowend mooi
My sister se trou song so 5 jaar trug
Love the song love nedine ❤
Pragtig net soos al die ander liedjies van jou 👍👍👍
Gdshjfxdgjjgdeyuhff😊❤😊😊
There we go yeah?
Beautiful❤
Pragtig verwoord hul liefde mooi.
Sy is my ding van harte
Prinses hier in my hande
Sy is die bloed deur my arm, die wind deur my hare
Kerse en Champagne
As die son sak oranje
Hy is die bloed deur my arm, die wind deur my hare
Ek gee vir haar een roos wat rooi is
Roos vir haar omdat sy so mooi is
Winter, herfs, lente en somer, sonder haar is ek verlore
Ek gee vir hom my hart wat leeg was
My hart vir hom wat hy sal dit oppas
Winter, herfs, lente en somer, sonder hom is ek verlore
Sy is my tippel rooiwyn
Sy is my siel en sonskyn
(She) hy is die bloed deur my arm, die wind deur my hare
Ek gee vir haar een roos wat rooi is
Roos vir haar omdat sy so mooi is
Winter, herfs, lente en somer, sonder haar is ek verlore
Ek gee vir hom my hart wat leeg was
My hart vir hom wat hy sal dit oppas
Winter, herfs, lente en somer, sonder hom is ek verlore
Ek gee vir haar een roos wat rooi is
Roos vir haar omdat sy so mooi is
Winter, herfs, lente en somer, sonder haar is ek verlore
Ek gee vir hom my hart wat leeg was
My hart vir hom wat hy sal dit oppas
Winter, herfs, lente en somer, sonder hom is ek verlore
Winter, herfs, lente en somer, sonder haar is ek verlore
Dis 10 van harte... Nie ding van harte nie.
@@jan-chrismarx818 mens kan maar ook net dankie sê vir die effort dat hy al die lyrics ge"type" het. i really want to like afrikaners but going by some comments you guys are assholes.
Just beautiful❤
Kyk ek mis die liefde 💅🙏 as hy vret wees kyk
Nxa bra! Mal oor dit! Groete uit Springbok en moet nooit ophou sing nie!!
Fffujfd
Gerhard Thysse veraltyd jy....☆.
Beautiful!!!¡
Pragtig🎉🎉
1 liedjie wat sal nooit oud word nie love it 2 bits
Dink dis die 23,000 x wat ek die luister... beautiful
Stunning
Julle 2 sing ‘n ding net Verskriklik Raak👌🏻!!! Ongelooflik mooi❤️
dis so mooi liekie so vir my man shaun
Ons dansbaan geopen op die liedjie in 2012. Pragtig
Dude, this is a great song. Where are you?
Pragtig.
Hey when u are in another country and your language is English then u realize how u miss Afrikaans this song is stunning
Hendrik Botha mooi
Awe shame man
I know the feeling very well
die liedjie is asemrowend.
Gggdyyegrbfygey7😮
best song ever
Ongelooflike mooi liedjie
HJ
Angeline
🌹
Oom johnny❤️
love u guys
Moet nooit op hou sing nie julle is een van my beste singers
Love
Couldn’t understand a word. I speak English. But really good song sound.
Stayn die song pas by my soos n skoen.dit is nice
Jamin all day
bitterlik mal oor die lied xx
Martin❤❤❤❤❤🇧🇴
❤❤❤❤❤❤❤❤
Nadine is pragtig 👍👌
Yaaaaaaaaass
Best song ever
Is di Johan Kotze wat Inna bonnette se lewe so verwoes het ek weet dis jy Slang Satan Jou Vrotsel jy verdien ni om hier te Comment nie 😤
Sies jou Vuil gat Demon ek was jou comment met bloed van God en jy ini Hell mer jou Stink dik gat met al jou tekort kommings ,,, 🖕
kan oor en oor kyk,,bai moi
was hy deel van die skewe seve?
VET JOOD IN N BOOT
pragtig
Love kyk die liefde 💅🌹 in my lewe mis ek dit
I'm , mmm . eks een honder persent verseke. Laat as twee hart soo pragtig. Meka aan op vul. Is die beste beskrywin. Laat dit uit God se genade aleen moontluk is daar in gevolg trek sal ek se dis soo uit die paslms uit vir mekaar geleen twee harte soo prag te lug gevind het. Sewe sake sout. Is dalk net. Wat gebruik was om sout van die arde. Te vergesel. En word een 0o tot in. Lente van dae. Want ons het voor God belowe net tot die dood ons sky dan is die verband egturs op vir hersienung. 7 roose vir elke dooring. Ek mis somme die karoo. En die skaape. . Daar waar ek God gevind het. N ,C .C.C Team Goba ©`?\®
Hierdie is eenvoudig net bevok MOOI , D A N K I E dis tops, hou so aan !
En ek lief julle,se ek soooo befok
Gdsgjhdsgjhds😊❤❤
Amora
TWEE GREAT SANGERS
Wow.... I like it this music
Wie luister in 2024 ❤
Eawi9pw2❤🎉😅
Nico
Sjoe maar hulle mag maar, lucky Derrick :)
julle 2 MAG MAAR !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1
lol love you all
Was my wedding.song , mense mal gegaan , Steve se Neil diamond songs my favorite maar sorry Steve you have to beat this song , sorry
Edd searon bad habits
Waar is jou cool hare gherad man
Fcddddff
best song ever