Theuns Jordaan - Sal Jy Bly (Met Lirieke)

แชร์
ฝัง

ความคิดเห็น • 167

  • @loganfrieslaar8820
    @loganfrieslaar8820 2 ปีที่แล้ว +93

    Rus in Vrede Theuns Jordaan, ons as Suid Afrikaners gaan jou diep woorde en lirieke ontsaglik baie mis. Jou musiek sal bly lewe in ons harte en lippe. JY IS 'N LEGEND MY MAAT jou musiek sal nog no. 1 treffers wees by elke braai. Tot ons weer ontmoet. Rus in vrede

  • @juanmuller6519
    @juanmuller6519 2 ปีที่แล้ว +85

    Rus in vrede groot man...

  • @nark1596
    @nark1596 2 ปีที่แล้ว +21

    Ek kan geen van sy musiek luister sonder om 'n traan te trek of om te wonder hoekom hy so vroeg oorlede is. Ag ou oom Theuns, ek wens jy het geweet aan hoe baie mense se lewens jy geraak het. Ek mag dalk net 22 jaar oud wees, maar jou musiek beteken nog altyd vir my so baie, 'n ware legende.

    • @user-xr9fz2gh1z
      @user-xr9fz2gh1z ปีที่แล้ว +1

      Theuns het ons Harte geaan raak jy is fantasties

    • @me-wy1ge
      @me-wy1ge 9 หลายเดือนก่อน +2

      Stem 100 saam jou

  • @FreeflyingwithFlynn
    @FreeflyingwithFlynn 2 ปีที่แล้ว +22

    Jou woorde en musiek sal nooit stil raak nie. Jy los n groot gat in afrikaanse musiek. R.I.P Theuns xx

  • @karinellis1179
    @karinellis1179 2 ปีที่แล้ว +49

    Pragtige God gegewe talent. Jy is nou tuis by die Vader vir ewig sal jy bly 🙌

  • @lynneapril1951
    @lynneapril1951 2 ปีที่แล้ว +12

    R.I.P Theuns Jordaan. Jou musiek was die temaliedere in soveel van ons se lewens.

  • @stu1944
    @stu1944 2 ปีที่แล้ว +25

    RIP 🙏 you were awesome. Thanks for all the amazing songs

  • @jasonvandermerwe3068
    @jasonvandermerwe3068 2 ปีที่แล้ว +21

    May you rest in peace and we will always love you and your music👑👑💖💖

  • @andreavenant969
    @andreavenant969 10 หลายเดือนก่อน +7

    Ek sal hom NOOIT vergeet nie.Wat n stem.Hy bly n legende.

  • @johnbrooks1188
    @johnbrooks1188 2 ปีที่แล้ว +10

    Thank you for sharing your voice with us! Now you are singing with the angels. Wish I had discovered Afrikaans music earlier. It is now heard around the world. God bless your family,. Sincerest condolences from the U.S.A.

  • @jaspertheron6640
    @jaspertheron6640 ปีที่แล้ว +2

    Theuns Jordaan. Ek gaan Jou mis. Is n Groot fan van kind of . Is nou 37. Jy is n legend vriend. ❤

  • @dylanprinsloo2730
    @dylanprinsloo2730 2 ปีที่แล้ว +12

    R.I.P Theuns jy het diep spore in ons harte getrap

  • @dutchskyrimgamer.youtube2748
    @dutchskyrimgamer.youtube2748 2 ปีที่แล้ว +4

    Uw muziek klinkt door in Nederland! Ook wij zullen U missen. Nederland🤝Suid-Afrika

  • @susanmalherbevantonder8121
    @susanmalherbevantonder8121 2 ปีที่แล้ว +15

    Rus in Vrede Theuns, jy en jou stem gaan verseker gemis word! Dankie vir die memories wat jy vir ons gelos het!!!!

  • @rikavanantwerpen3220
    @rikavanantwerpen3220 2 ปีที่แล้ว +19

    Rus sag Theuns. Jy sal altyd voortleef met jou stem in miljoene se huise. Nou sing jy in die Hemel verder..

  • @abrespangenberg6809
    @abrespangenberg6809 ปีที่แล้ว +2

    Theuns jy sal saltyd my legend bly. Tot ons weer ontmoet

  • @JaKeSMusic
    @JaKeSMusic 2 ปีที่แล้ว +10

    R.I.V Theuns jy was `n ware legende, wat `n massive loss vir Suid Afrikaanse musiek. 🙏

  • @jeandrevdmerwe7179
    @jeandrevdmerwe7179 2 ปีที่แล้ว +51

    RIP you legend. You'll forever be missed

  • @danielgouws1470
    @danielgouws1470 2 ปีที่แล้ว +2

    Rus in vrede Suid Afrika se Suid Afrikaaner gaan jou mis dankie vir die pragtig liedere wat gesin het rus in vrede ons vriend.

  • @hendrikvandermerwe4978
    @hendrikvandermerwe4978 11 หลายเดือนก่อน

    Love die liedjie. Duidelik is dele van die ryery in die VSA - geel strepe in die middel en wit aan die kant - dis hoe hulle dit hier doen.

    • @dutchskyrimgamer.youtube2748
      @dutchskyrimgamer.youtube2748 11 หลายเดือนก่อน

      Ek dink dis nie erg nie. Die song se storie word ook met die VSA paaie vertel. Dit maak nie saak nie of dit 'n R of 'n V van SA is.

  • @shanonwillems2107
    @shanonwillems2107 2 ปีที่แล้ว +13

    R. I. P legend! Jou stem sal verewig lewe!

  • @barabarburger1497
    @barabarburger1497 2 ปีที่แล้ว +7

    My gunsteling sanger....lief jou liedjies....almal...🤗🤗

  • @staceybotes1123
    @staceybotes1123 2 ปีที่แล้ว +15

    Daar sal nooit weer iemand soos Theuns wees nie, met sy Unieke stem en talent sal ons jou Altyd misssssss💓💓💓💓💓💓💓

  • @BIGMAMAUSA1
    @BIGMAMAUSA1 11 หลายเดือนก่อน +3

    I still love ❤️ you Theuns Jordaan. I can hear you all day long. A lot of love from Brasil 🇧🇷.

  • @johnhangala3748
    @johnhangala3748 2 ปีที่แล้ว +4

    I'm probably the least likely person to listen to Theuns Jordaan, but I worked at Musica years ago & got his Roepr album to see what the hype was about, been hooked since. Unique voice legend indeed. Still play the songs to my kids till this day

  • @jorgegracio7211
    @jorgegracio7211 2 ปีที่แล้ว +9

    R.I.P. Theuns, 🙏🙏 You will be dearly missed

  • @abiejnrkirk3853
    @abiejnrkirk3853 3 ปีที่แล้ว +11

    My favorite song!
    Theuns het die coolste stem en sy woorde is awesome
    My favorite sanger !!!

  • @patlombard6265
    @patlombard6265 ปีที่แล้ว +2

    One of the best Afrikaans singers plus l love to listen to him singing songs of Neil Diamond.Gone but will never be forgotten by all his fans.

  • @charmainebester2004
    @charmainebester2004 2 ปีที่แล้ว +10

    RIP.. Theuns.. Een van jou beste liedjies❤️

  • @elsabecloete5660
    @elsabecloete5660 2 ปีที่แล้ว +9

    Groot Legende. Rus in vrede. Jou stem sal nooit stil raak.

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 2 ปีที่แล้ว +4

    R. I. P. Theuns, lásko má, dal mi Tvé písně zní, jsem stále s Tebou a věřím, že Ty jsi zde, ať Boží náruč Te opatruje a andělé, nechť jsou Ti napomocni být semnou, miláčku, jsi navždy vmem srdci 💗
    😇😇😇💝💘❣️🎶🎸🎼🎹🐞🌹🐎🌌🌞🌜🌈🎧🎷🎤🎻💽📀❣️❣️❣️

  • @nicholasbooth5337
    @nicholasbooth5337 2 ปีที่แล้ว +1

    Heel Heel droevig nieuws om te horen van het heengaan van Theuns, niet zo bekend hier in Holland maar daarom des al niet te miin best geliefd als men zijn liedjes een maal had gehoord. R..I.P

  • @DolisHouston
    @DolisHouston ปีที่แล้ว +7

    Ruhe In Frieden Theuns Jordaan 😢

    • @alberthayward5949
      @alberthayward5949 3 หลายเดือนก่อน

      Saluut Kaptein Jordaan. Ons rus op gekeerde geweer ou maat. Jy kon ouboet

  • @thariacollins7116
    @thariacollins7116 ปีที่แล้ว +2

    Rus in vrede Theuns ons gaan jou musiek en wyse woorde mis 😭❤

  • @sanetbutler4346
    @sanetbutler4346 3 ปีที่แล้ว +6

    Dankie vir die een Theuns. Bly my gunsteling Altyd....

  • @boogjagter
    @boogjagter ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir dit wat jy vir ons Afrikaners na gelaat het. RIV Theuns.

  • @charmainmulder7054
    @charmainmulder7054 2 ปีที่แล้ว +1

    RIP Theuns. Jou musiek sal voortleef in ons harte en gedagtes. Jy is te vinnig weggevat.....In ons harte sal jy voortleef.

  • @jivestation9477
    @jivestation9477 3 ปีที่แล้ว +4

    Oom theuns
    Ek kan nie genoeg kry van die liqi nie
    Ek luister hom oor en oor en kry net elke keer n sterker heg aan hom
    Laat my dink aan my pa

  • @user-uc3xl5dr5b
    @user-uc3xl5dr5b 4 หลายเดือนก่อน

    Rus in Vrede Theuns jy sal Altyd ONTHOU WORD jou stem is nou stil maar jy is altyd in ons gedagtes Lief jou 😢😢😢❤❤❤❤❤

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg3698 2 ปีที่แล้ว +5

    Mis jou reeds! Rus in Vrede, dankie vir die musiek!

  • @kingvendetta1340
    @kingvendetta1340 2 ปีที่แล้ว +8

    Rus sag champ ❤️

  • @maggievanjaarsveldt2082
    @maggievanjaarsveldt2082 2 ปีที่แล้ว +1

    Rip Theuns..
    DIE LEEMTE WAT JY AGTERLAAT SAL NIE MAKLIK GEVUL KAN WORD NIE..
    JOU MUSIEK WAS/IS UNIEK EN HET BAIE HARTE GERAAK...
    ONS GAAN JOU BAIE.. BAIE MIS..

  • @gertdreyer3660
    @gertdreyer3660 3 ปีที่แล้ว +12

    dankie vir jou musiek jys awsome

  • @valeriesteenkamp3331
    @valeriesteenkamp3331 2 ปีที่แล้ว +3

    RUS IN VREDE THEUNS. 💕

  • @Castielle7777
    @Castielle7777 2 ปีที่แล้ว +5

    RIV jou legende💪🏻🙏🏻

  • @ronelvantonder9931
    @ronelvantonder9931 2 ปีที่แล้ว +2

    My hart breek as ek dink aan jou... maar jou pragtige musiek sal voortleef in BAIE! Sing verder mooi vir almal daar in die hemel ou Theuns. Ons mis jou alklaar... Rus in vrede! Dankie vir awesome musiek oor al die jare.

  • @lyndonhenney6765
    @lyndonhenney6765 2 ปีที่แล้ว +7

    Rus in vrede Theuns. 😔

  • @barbarahattingh5168
    @barbarahattingh5168 2 ปีที่แล้ว +8

    Rest in peace. A legend in his time.

  • @godandarts5456
    @godandarts5456 2 ปีที่แล้ว +5

    Dankie vir alles Theuns !!

  • @JaniAnders-vx6wx
    @JaniAnders-vx6wx 10 หลายเดือนก่อน +2

    Goosebumps ❤ jy lewe Voort in jou stunning musiek❤

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 หลายเดือนก่อน

    Theuns Uitstekend! Dis Great! Groete uit Lima Peru!

  • @tinafysh3465
    @tinafysh3465 2 ปีที่แล้ว +2

    Mac you and I met in Wolmarans stad 48 years ago on the bridge. We spent the weekend together and you proposed. We started off living in a caravan then moved onto a farm . We lived in an old farm house which we both fell I love with. You died on the 4th January 2021. I'll miss you always. I love you.

  • @anthonyshaw1985
    @anthonyshaw1985 2 ปีที่แล้ว +15

    Rus in vrede.
    Waare legend.
    Irreplaceable.

  • @41bmc
    @41bmc 3 ปีที่แล้ว +8

    Excellent music and video!

  • @emiliogoebel5926
    @emiliogoebel5926 2 ปีที่แล้ว +14

    O CARA É DEMAIS,VOZ LINDA

  • @dylanhenning5125
    @dylanhenning5125 8 หลายเดือนก่อน +2

    Lief jou oom❤️

  • @bodoredith5074
    @bodoredith5074 2 ปีที่แล้ว +1

    RIP 😢 Thanks for all the amazing music!🙏❤🖤

  • @alkiebythesea
    @alkiebythesea ปีที่แล้ว

    Rus in Vrede Theuns.💔Jou musiek sal voortleef.❤

  • @lutrierasmus376
    @lutrierasmus376 2 ปีที่แล้ว +2

    Irreplaceable...talent... stunning song.Rus sag Theuns, sal altyd na die mooi stem luister🙏😪

  • @estelledupreez9824
    @estelledupreez9824 2 ปีที่แล้ว +1

    Ons gaan jou so mis RIV Theuns Gone but never forgotten

  • @marthinusschoeman9208
    @marthinusschoeman9208 2 ปีที่แล้ว +1

    I don't have the words to describe his reputation what his voice did for me

  • @SusanJonker
    @SusanJonker 3 วันที่ผ่านมา

    I did Love u theans 😢😢😢

  • @quovadis5172
    @quovadis5172 3 ปีที่แล้ว +4

    Dankie Theuns.

  • @hanliegropp5037
    @hanliegropp5037 3 ปีที่แล้ว +5

    N man so na aan my hart. Jou stem gee lewe. Dankie Theuns. 👌🎶💜

  • @irmgardbruggemann1157
    @irmgardbruggemann1157 3 ปีที่แล้ว +5

    beautiful! great voice!
    🎼🎵🎶🎤🎸

  • @claudzg
    @claudzg 7 หลายเดือนก่อน

    Vandag 2 jaar wat jy weg is , my hart is seer , ons mis jou legende❤️

  • @soniaponzio9426
    @soniaponzio9426 ปีที่แล้ว +1

    Beautiful!!❤❤❤

  • @gerrithorn3507
    @gerrithorn3507 4 ปีที่แล้ว +10

    In n klas van sy eie!

  • @goal7779
    @goal7779 4 ปีที่แล้ว +6

    Een van my gunstelinge! Danki Theuns👍👍

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 3 ปีที่แล้ว +5

    Jy is sekerlik die enigste een wat my nie naarmaak as jy sing nie

    • @ReniersWorldNow
      @ReniersWorldNow 3 ปีที่แล้ว

      sjoe dit klink erg. Het jy al met n doktor gepraat?

  • @anniquegreyling3788
    @anniquegreyling3788 3 ปีที่แล้ว +7

    Most amazing voice

  • @riacloete2704
    @riacloete2704 2 ปีที่แล้ว +4

    Hy sal altyd in ons harte bly

  • @esmejordaan5230
    @esmejordaan5230 2 ปีที่แล้ว +1

    Rus in vrede theuns 🎤🎶🎵💔💔💔

  • @johannavanniekerk9327
    @johannavanniekerk9327 3 ปีที่แล้ว +5

    Huil mooi

  • @franco7928
    @franco7928 2 ปีที่แล้ว

    Theuns, much love from Portugal ❤️

  • @ClaireBesterBodyHaven
    @ClaireBesterBodyHaven 4 ปีที่แล้ว +3

    Yup ek bly

  • @anetjansenvanvuuren4984
    @anetjansenvanvuuren4984 2 ปีที่แล้ว

    Rus in vrede. Baie mooi liedjie luister dit baie.

  • @windhoekineilat
    @windhoekineilat 2 ปีที่แล้ว +2

    RIV ou grote💔💔💔

  • @rozymaritz6148
    @rozymaritz6148 ปีที่แล้ว

    So veel liefdes herrineringe

  • @eduanfourie8339
    @eduanfourie8339 2 ปีที่แล้ว +2

    Legend...rip

  • @monicablock6048
    @monicablock6048 3 ปีที่แล้ว +10

    Jy is in ons gebede Theuns.sterkte

  • @osvaldopedrielli8180
    @osvaldopedrielli8180 ปีที่แล้ว

    Una voce unica e bellissima, è un piacere ascoltarti ed emozionante. Sei unico.

  • @josh_markus
    @josh_markus 3 ปีที่แล้ว +6

    Laat my verlang na die ou ou dae....

  • @laurenbeyers1157
    @laurenbeyers1157 ปีที่แล้ว

    Theuns hou plek vir my oop

  • @johanvanrooyen770
    @johanvanrooyen770 2 ปีที่แล้ว +1

    Ons is Baie baie Lief vir Jou Theuns Johan@Bonnie gaan Jou Baie baie miss🤧🤧🤧🤧🤧😭😭😭💋💋💋💕💋💔💔👋👋🙌🙌🙌

  • @estellebeard8228
    @estellebeard8228 2 ปีที่แล้ว +2

    R.I.P. Theuns 💔

  • @numadiprinsloo6755
    @numadiprinsloo6755 2 ปีที่แล้ว

    DIT IS DIE BESTE😊😊😉😉

  • @phillippusjacobus7373
    @phillippusjacobus7373 3 ปีที่แล้ว +5

    Te pragtig dink trug aan my plaas kinder dae

  • @jonitakirsten8039
    @jonitakirsten8039 3 ปีที่แล้ว +2

    love it 😊😊😊😊😀😀😀☺☺

  • @renskejansenvanvuuren2830
    @renskejansenvanvuuren2830 3 ปีที่แล้ว +4

    wow. - altyd !!!!!

  • @mq117gaming3
    @mq117gaming3 2 ปีที่แล้ว +2

    Rip legend

  • @tiaanclassen7619
    @tiaanclassen7619 3 ปีที่แล้ว +3

    Pragtig

  • @fransiesnyman2491
    @fransiesnyman2491 ปีที่แล้ว

    Mis jou vannaand so baie❤️❤️

  • @wickuswentzel4293
    @wickuswentzel4293 2 ปีที่แล้ว

    Ek love teuns se musiek

  • @selmaalmeida7214
    @selmaalmeida7214 2 ปีที่แล้ว +1

    VOZ IMPOCIVEL 💔💔 ESTEJA EM PAZ 😔😔😔

  • @marthinusschoeman9208
    @marthinusschoeman9208 2 ปีที่แล้ว

    He wrote one song that made me so happy

  • @naomibuys8433
    @naomibuys8433 ปีที่แล้ว

    Jy was die beste. Sal jou onthou.

  • @hendrikbritz4978
    @hendrikbritz4978 3 ปีที่แล้ว +5

    EK LIKE JOU SONGS

  • @mickeymee4719
    @mickeymee4719 ปีที่แล้ว

    My fav ❤

  • @jacobusvreugdenburg5085
    @jacobusvreugdenburg5085 4 ปีที่แล้ว +3

    Lekker man