Frenzy S01E01 - Die Nyl Biodiversity dam

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 17 พ.ย. 2021
  • Ons 1ste Episode kuier ons by die Nyl Biodiversity dam net buite Potgietersrus in Limpopo. Johan, Jacques en Wouter het reuse sukses gehad met ons produkte van FRENZY!

ความคิดเห็น • 10

  • @daniefourie8181
    @daniefourie8181 2 ปีที่แล้ว +3

    baie dankie dit sal n voorreg wees om daar te hengel .sal die link volg.hou aan ons geniet julle baie.

    • @frenzydips
      @frenzydips  ปีที่แล้ว

      Baie dankie Danie! Ons waardeer die support baie!

  • @adriaanlourens542
    @adriaanlourens542 2 ปีที่แล้ว +5

    Baie geluk met julle mooi vangste ek was nog nie by die Nyl nie dis bieki baie ver van my af,maar ek het n voorstelling vir julle 3 manne kom ek nooi julle vir n naweek sessie by roodekoppies dam dennekruin oewer as julle belangstel om saam my n sessie in te kom sit reply maar net,dan kan ek met die oewer eiernaar reël om n paar stands te bespreek vir ons,dan gaan trek en jag ons bieki busse daar,hoop die woorde moedig julle aan groette adriaan.

    • @frenzydips
      @frenzydips  2 ปีที่แล้ว +1

      Hi Adriaan. Dankie dat jy ons Episode gekyk het man. Ja klink na 'n plan daai. Kan jy inkontak kom met ons op ond Facebook of Instagram account dan gesels ons van daar af

  • @daniefourie8181
    @daniefourie8181 2 ปีที่แล้ว +2

    wat help dit julle hengel waar jan publiek nie oor die algemeen kan hengel nie.??

    • @frenzydips
      @frenzydips  2 ปีที่แล้ว +1

      Danie as julle die link volg wat in die video gegee is kan julle ook daar hengel. Die Nyl maak plek vir die publiek ook

  • @user-ox6hv6nv9m
    @user-ox6hv6nv9m 6 หลายเดือนก่อน +1

    Waar kan ek van julle Frenzy produkte koop of kan ek net online? Ek is in die oos rand.

    • @frenzydips
      @frenzydips  27 วันที่ผ่านมา

      Jy kan gerus op ons website gaan loer en bestel
      www.frenzydips.co.za