FRENZY S01E02 - Vaaldam Mihanzi Estate

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024
  • Episode 2 van FRENZY het ons gefilm by Mihanzi Estate naby Oranjeville. Ons nuwe borg, Wildog Accessories - 4x4 Products het ons gejoin vir die eventvolle trip. Die Episode het ons geleer hoe tough 'n sessie werklik kan raak. Ons wys vir julle hoe als gebeur het.

ความคิดเห็น • 6

  • @HuntechPro
    @HuntechPro 2 ปีที่แล้ว +2

    Great Episode 👍 Tough naweek maar was awesome gewees🐟🎣

  • @djtranzit3148
    @djtranzit3148 2 ปีที่แล้ว +2

    Lekker kerels eitsa

    • @frenzydips
      @frenzydips  2 ปีที่แล้ว +1

      Dankie man. Was 'n tough 1 gewees. Maar was nogsteeds 1 vir die boeke

  • @wayneholloway9488
    @wayneholloway9488 2 ปีที่แล้ว +1

    Lekker ou vaaldam. Daai ou wat die baber gevang het met die nighthawk katrol moet net kyk daai katrol se verklikker kan afsit, anders gaan hy elke jaar n nuwe katrol koop of elke jaar die hospitaal besoek weens ander hengelaars wat hom gaan pak gee oor die geraas. Ek praat uit ondervinding uit.

  • @adriaanlourens542
    @adriaanlourens542 2 ปีที่แล้ว +2

    Johan smit kan ek nie vir julle ook kom hengel nie sal n eer wees om saam julle span te kan fish.

    • @frenzydips
      @frenzydips  2 ปีที่แล้ว +1

      Hi Adriaan. Ons sal erns begin plek maak vir mense om ons te join op die Episodes. Baie dankie dat jy ons Episodes kyk en waardeer jou boodskap