Frenzy S01E06 - Letaba Rivier saam Oewerhengelaar

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024
  • Werner Lubbe van For Anglers het Johan 'n lui gegee en gevra of hy saam hom by die Letabarivier wil gaan hengel net buite Tzaneen in Limpopo. Werner het geen tackle saam gebring nie en moes staat maak op Johan om als reg te kry vir die dag. Kyk gerus die Episode saam ons en kyk wat ons als aangevang het.

ความคิดเห็น • 2

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 ปีที่แล้ว +1

    Wat n mooi plek. Weereens lekker om na julle videos te kyk

    • @frenzydips
      @frenzydips  ปีที่แล้ว

      Baie dankie Pieter. Waardeer die support met ons videos