Die dag toe die mortiere op ons basis val, met Rooies Strauss

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 20

  • @lappieslabuschagne2428
    @lappieslabuschagne2428 4 ปีที่แล้ว +5

    Dankie rooies. Ek sou in '85 koevoet toe ,maar alle dank aan God wat my weerhou en alle eer aan Hom. Dalk sou ek net koël kos geword het . Was nog klip ongered met die ydelheid van die jeug in my. Dankie vir jou boodskappe. Mag God se seen op jou werk rus.

  • @AmenYeshua
    @AmenYeshua 4 ปีที่แล้ว +3

    Great message ✝️
    I was one of the ‘sources’ on the 81 mortars in Okalongo base, hit by Terrs in February 1981 from about 1.30 am intermittently till sunrise. Was very scared! I prayed out loud, and nobody heard of course. A MIRACLE ✝️ nobody killed! They were sending mortars and 122mm rockets.

  • @jimmyjazz1186
    @jimmyjazz1186 4 ปีที่แล้ว +1

    Rooies,die wereld het meer mense soos jy nodig,genuine verlede is verlede en ons moet voorentoe kyk.Ek bid vir jou vir krag.Bless you always

  • @sheldon3703
    @sheldon3703 4 ปีที่แล้ว

    Baie waar! Amen!

  • @theresagoldschmidt8740
    @theresagoldschmidt8740 3 ปีที่แล้ว

    PRAY, PRAY WITH ALL YOUR MIGHT. THERE IS A DEMONIC BILL BEFORE PARLIAMENT TO TAKE AWAY ALL OUR PROPERTIES AND GOODS. ONLY GOD CAN HELP US.

  • @johannoosthuizen5422
    @johannoosthuizen5422 3 ปีที่แล้ว

    wonderlike getuienis

  • @elizeoosthuizen5452
    @elizeoosthuizen5452 4 ปีที่แล้ว

    Thank you for sharing.

  • @derrickbresler9667
    @derrickbresler9667 3 ปีที่แล้ว

    Dankie Rooies

  • @koosbos1114
    @koosbos1114 4 ปีที่แล้ว +1

    My ou broer....bestudeer aub die Heilige name,nogal intresant..Seënwense uit Noord Mozambique.

  • @peetoosthuizen2738
    @peetoosthuizen2738 4 ปีที่แล้ว +1

    MENSE ONS KOSBARE HERE IS Groter As Groot Shalom uit iewer in SA.

  • @pierrerizzo9540
    @pierrerizzo9540 4 ปีที่แล้ว

    Ja. Ek was daar

  • @theunsvermeulen240
    @theunsvermeulen240 4 ปีที่แล้ว +1

    Ek was Sapper op Nkongo '82

  • @peetoosthuizen2738
    @peetoosthuizen2738 4 ปีที่แล้ว +2

    ROOIES GOD HET MY OP 19MEI 81 GERED VAN VOLSLAE ALKOLIS 90 SIGRTTE PER DAG BROER TEL DIE JARE MOOI BLY

  • @jannielabuschagne6998
    @jannielabuschagne6998 4 ปีที่แล้ว

    Dagse Rooies ek was ook in1978 op Nkongo (nie gestatioeer nie, maar vir 'n opvolg vannaf Ondongwa). Was in 53 bn. Ek kan ook getuig dat God 'n mens red en jou sekere dinge laat doen wat jy nie altyd kan verklaar nie, maar as jy terug kyk dan sien jy God se hand van beskerming.

  • @erniebull4807
    @erniebull4807 4 ปีที่แล้ว

    "As jul hierdie week vrek gaan jul hel toe"....goed gese....dankie Rooies😊

  • @peetoosthuizen2738
    @peetoosthuizen2738 4 ปีที่แล้ว

    Rooies stuur my jou no Ek was in 32 op Oshawelo gehelp op Pomfrit begraafplaas Wonderlike boodskappe Godbless

  • @rooiesstrauss768
    @rooiesstrauss768 4 ปีที่แล้ว

    Gaan like asb Rooies Strauss se page. Volg link.
    facebook.com/Rooies-Strauss-125128337503452/

  • @Tsumebleraar
    @Tsumebleraar 4 ปีที่แล้ว

    Hi Rooies ek het vir Soutie Lewis baie goed geken. Ek het hom na die oorlog in Rundu leer ken. Kosbare broer. Ek hoop ons kan iewers ontmoet. skattegemynuitgodsewoordintsumeb.blogspot.com/2019/11/die-spoeg-op-jesus-se-gesig.html