Die hel - Rooies Strauss

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ก.ย. 2024
  • Die hel is iets waarvan ons maar min hoor in kerke? Is dit regtig? Wie gaan soontoe? Met Pastoor Rooies Strauss.
    #schooloffire
    www.rooies.net

ความคิดเห็น • 64

  • @magdapretorius6495
    @magdapretorius6495 4 ปีที่แล้ว +4

    Amazing. Dankie Rooies. Jy sugar coat niks en dis wat nodig is in die eind-tyd. Moenie stop nie jy doen amazing werk vir ons Vader.

  • @HeidiEvans-c7y
    @HeidiEvans-c7y 10 หลายเดือนก่อน +1

    Rooiers I just want to say thanks a lot for the prayer that you prayed for Donavan Evans my son this morning when he got up he gave me a hug and then I said to him just remember JESUS love you son then he said to me as well JESUS love you to mom I just want to say thanks for your prayers and GOD BLESS you all the way and every day AMEN 🙏🏻🙌🏻🙏🏻🤲🏻

  • @ElanaLottering
    @ElanaLottering 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie Rooies hou aan God te Prys🙏

  • @deborahaugust9454
    @deborahaugust9454 ปีที่แล้ว

    Amen Pastor you Awesome in God

  • @elvismsithole2311
    @elvismsithole2311 4 ปีที่แล้ว +7

    Pastor, you're doing it the perfect way, thank you very much. Your the ambassador.

  • @nonconformist4802
    @nonconformist4802 4 ปีที่แล้ว +17

    Unbelievable to hear there is still a white preacher in South Africa that pleads with people to follow the narrow road.
    Keep going friend, Give the KING of kings all the glory for He is worthy and JESUS is his Name

    • @georgefrederikoosthuizen891
      @georgefrederikoosthuizen891 ปีที่แล้ว

      Its not unbeleivable our white afrikaans are like that sa and swa was took over by evil force and majority....helped by the world...we made everything churches,schools hospitals farms everything,language,culture............new sa ruen everything....we are christians but must admit our new geberations also fall apart just like the english...

  • @karinconradie3739
    @karinconradie3739 4 ปีที่แล้ว +6

    Amen te min predikers praat van die hel

  • @clairepetito
    @clairepetito 2 ปีที่แล้ว +1

    Dit is nie Bybels wat hier verkondig word nie.

  • @percybriscoe9886
    @percybriscoe9886 4 ปีที่แล้ว +6

    Fantiese boodskap. Hoor nie meer hierdie boodskappe nie. Prys die Here. Bly om te sien iemand staan nog op, en vertel die mense die waarheid volgens God se woord. Hy is nie bang om dit te se nie.

  • @annavermmaak2649
    @annavermmaak2649 3 ปีที่แล้ว +1

    Die doderyk bestaan.Die Here het dit in n droom vir my gewys.Ek het my toe bekeer en geniet my lewe saam die Here.

  • @erniebull4807
    @erniebull4807 4 ปีที่แล้ว +5

    Dankie Rooies. ☺

  • @childofkingjesus777
    @childofkingjesus777 4 ปีที่แล้ว +4

    Amen en Amen!!!!

  • @tersiaferreira
    @tersiaferreira 28 วันที่ผ่านมา

    Amen

  • @Stefan-X24
    @Stefan-X24 4 ปีที่แล้ว +5

    I'm not a Sunday keeper and probably never will be. My theological understanding is also very differant from this guy. Maar ek sien die erns in sy boodskappe en baie wat hy sê laat mens twee keer dink.

  • @izakburger6185
    @izakburger6185 4 ปีที่แล้ว +3

    Lekka Rooies!

  • @syddee
    @syddee 4 ปีที่แล้ว +1

    Helheim is what it was called in Norse Mythology and Hades or Tartarus in Greek.
    The Romans, Persians and every other civilization had a Hell or dark abyss.
    They all have a heaven too, or Valhalla, Eycalyptic fields, Elysium or whatever.
    The queation is...which one is the real one and exactly why ?.

    • @DanMohlerSR
      @DanMohlerSR 4 ปีที่แล้ว

      The question is not which one is real, the question is which one died and rose from the dead so you do not have to go there.

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 5 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Rooies

  • @riabotha9521
    @riabotha9521 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek bid dat elke mens na die bkp luister.

  • @anthonydavey
    @anthonydavey 4 ปีที่แล้ว +2

    will net een ding se, alle kerke doen goeie werk en dis goed dat ons herinner word aan die gevaar tekens daar buite, maar alle magtie, God, is is God van liefde en orde.... selfs toe die straats vrou amper met klippe gestenig is, het Jesus gese, Laat die een wat nie Sonde het nie die eerste klip optel" Maar vir my is orde
    glad nie skree nie.... dit laat my voel asof n Demoon eerder daar praat. Rooies ek hou daarvan dat jy liefde so veel keer noem, dis waar.... maar liefde is ook die nege vrugte van die gees,

  • @frederikabeukes6545
    @frederikabeukes6545 5 ปีที่แล้ว +1

    Amen ! Wt is die bruin band om u arm .Ek sien u het dit altyd om .Die GEES wys my dt daar iets an dit is .

    • @psjfellowship3094
      @psjfellowship3094 5 ปีที่แล้ว +2

      Dis nie gees wat jou wys dat daar iets op staan nie!!! Hou op verspotting maak van God en heilige gees.daar staan op daai bande gewoonlike im child of God of verse op.

    • @gss6835
      @gss6835 9 หลายเดือนก่อน

      Mmm wat wys die gees jou

  • @66RV
    @66RV 4 ปีที่แล้ว +1

    Die koning is vir jou so lief, maar nie so lief vir daai dogtertjie wat verkrag word nie.... Is die dogtertjie colateral damage?

    • @66RV
      @66RV 4 ปีที่แล้ว +1

      @@---qb1bf Ek bedoel maar net as god 'n god van liefde is... En hy het beheer oor alles, hoekom laat hy toe dat 'n dogtertjie verkrag word... Hy kon dit voorkom as hy wou...
      Hoekom het hy nie?
      Rooies beheer god is so lief vir die verkragter dat hy jom sal vergewe, maar wat van die arme dogtertjie?

    • @66RV
      @66RV 4 ปีที่แล้ว

      @@---qb1bfHi Jack, wat jy verduidelik maak s'n, my probleem is dat daar so baie bose dingr aangaan, hoekom bring god dit nie tot 'n einde NOU nie, hoekom wag..? Al die lelike dinge wat daagliks gebeur is erg, en hy kan dit stop, maar hy doen nie. Ek kan dit net nie vestaan nie. Dis hoekom ek nie glo aan 'n god van liefde nie. Ek sê nie daar is nie 'n god nie, ek dink net as daar werklik een is, is dit beslis nie een van liefde nie.
      Net my opinie, en ek aanvaar dat ek verkeerd kan wees...

    • @66RV
      @66RV 4 ปีที่แล้ว

      @@---qb1bf maar god kan alles doen... Hy kan die heilige gees NOU stuur en almal die boodskap gee... Hy kan mos alles doen, alles is vir hom moontlik.
      Ek glo dus nie dis 'n god van liefde nie want hy laat bose dinge gebeur. Ek hy kyk hoe dit gebeur.
      Ek dink god is of 'n mens gemaakte god... of hy bestaan wel maar is nie so magtig soos wat mense wil glo nie..
      Of hy is maar hy is nie 'n god van liefde nie

    • @66RV
      @66RV 4 ปีที่แล้ว

      @@---qb1bf ek het baie vra, maar as mens vra vra is jy mos nou 'n verlore siel, mense gee gou moed op

  • @HeidiEvans-c7y
    @HeidiEvans-c7y 10 หลายเดือนก่อน

    JESUS IS THE KING OF KINGS 🤴🏻

  • @christheron4747
    @christheron4747 4 ปีที่แล้ว

    In die lig van Johannes 14 waar Jesus duidelik stel Hy kom die regverdiges uit die graf laat opstaan en dan Hemel toe neem om te wees waar Hy is, waarom moet daar 'n opstanding van die regverdiges wees as ek reeds na afsterwe in die Hemel is? Waarom 'n opstanding van die onregverdiges 1000 jaar later as ek reeds in die hel is? Waar pas die oordeelsdag dan in?

    • @Stefan-X24
      @Stefan-X24 4 ปีที่แล้ว +1

      Chris Theron
      Ek sal graag wil sien wat mense se opinie is...

    • @dawiedebruyn1901
      @dawiedebruyn1901 4 ปีที่แล้ว

      Ou Chris, as ek mag. Ek sien jys al n groot man. Daarom vra jy n groot vraag. Ek wonder of hulle die regte antwoord ken. Die antwoord is in die Bybel vir ons opgesluit. Dit beteken dat ons daarna moet gaan soek. Ek het al baie gesoek, en baie antwoorde gekry. Die kerk hou egter nie altyd van die antwoorde nie, want dit strook nie met hul lering nie. Dis moeilik vir ons wanneer ons ons lewe lank iets geglo het, en dan soos in my geval, na 50 jaar, ontdek dit was leuens. Ergste is dat die wat ons verkeerd geleer het, het in alle erns geglo, en in opregtheid, dat hul die waarheid beet het. Daarom sê ek: baie sterkte aan almal wat soek na die waarheid.

  • @robertsnyman1535
    @robertsnyman1535 4 ปีที่แล้ว +2

    Wat drink jy?....brannas and coke?

  • @adrianjacquesjoubert1849
    @adrianjacquesjoubert1849 4 ปีที่แล้ว +3

    Q: What is crazier than having an imaginary friend?
    A: Having an imaginary enemy!

  • @thebeardedastronaut
    @thebeardedastronaut 5 ปีที่แล้ว +1

    Ai

  • @lizettevanzyl1952
    @lizettevanzyl1952 4 ปีที่แล้ว

    Roois asn ek het jou noding ek het jou dring nodih asb waar kan kry afsprssk asb

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  4 ปีที่แล้ว

      Kontak Rooies gerus op 082 789 9550

  • @intoafrica5241
    @intoafrica5241 4 ปีที่แล้ว +2

    Hoeveel dowes het jy wat daar sit?...ek glo almal hoor mooi duidelik en so ook ons wat op die internet kyk en dus is daar n rede om so te gil!?!?!?!

    • @brandenvandermerwe5352
      @brandenvandermerwe5352 4 ปีที่แล้ว +2

      As jy dit beter kan doen, doen dit!

    • @danieroos6675
      @danieroos6675 4 ปีที่แล้ว +1

      Ja daar is 'n rede .. Om ouens soos jy te probeer laat hoor.

    • @intoafrica5241
      @intoafrica5241 4 ปีที่แล้ว

      Sjoe...maar julle is sensistief neh. Branden,ek doen doen dit klaar maar ek gil nie so op my mense nie en glo ook nie Jesus het so ge gil om die boodskap oor te dra nie...Danie,ek hoor mooi duidelik as iemand net normaal praat....
      Geen rede vir julle 2kies om so verskriklik fyn gevoelig te wees nie,maar mind you ons bly deesdae maar in n sagte wereld.
      B safe manne,dis leeu wereld! ;)

    • @claviativdnwijk
      @claviativdnwijk 4 ปีที่แล้ว

      Dalk hou jy van ouens soos Joel Osteen??

    • @danieroos6675
      @danieroos6675 4 ปีที่แล้ว

      @@intoafrica5241 ek sien jy se vir Branden dat jy reeds dit doen, dat jy die evangelie verkondig, verstaan ek jou reg? Se vir my buiten jou fyngevoeligheid oor Rooies se manier van aanbieding, gee hy die waarheid uit .. Ja of Nee?
      Het jy 'n gemeente? Die dat jy se jy doen dit reeds.
      As jy die evangelie verkondig dan behoort jy seker ook die waarheid te verkondig, Waarom bedien jy nie ook die evangelie hier op youtube, en maak dan reg waar Rooies in jou oe verbrou, of is jy die kers onder die emmer wat in die Bybel van gepraat word, of gaan dit dalk nie rerig oor die geskree van Rooies nie, maar eerder dat jy die verkondiging van die waarheid wil probeer stil maak, die monde van die evangeliste probeer stil maak, as die evangelie van Jesus belangrik vir jou is sal jy Rooies wat dan jou broer in die Gees behoort te wees nie kritiseer nie maar die evangelie eerder begin verkondig en siele wen, of Rooies gaan opsoek en met hom gaan praat daaroor, beraad of lering gee, maar as jy eers begin kritiseer dan is dit een van twee dinge, of jy hou nie van die waarheid nie, of jy is heelwaarskynlik rerig into Afrika, jy weet mos dis sangomas.
      Jy moet verstaan daar waar Rooies is, is die omgewing en omstandighede kultuur dalk baie anders as joune.