Jys lekker bossies Moenie jou begewe met iets waarvan jy niks weet nie Jy het geen psiatriese kennis nie Almal is nie oningelig om die berge bog wat jy verkondig te glo nie
Waar is die kerk vandag, met Chief Justice Mogoeng Mogoeng wat Israel ondersteun? Even if 50 million people march, I will not apologise, says Chief Justice Mogoeng Mogoeng www.iol.co.za/news/politics/even-if-50-million-people-march-i-will-not-apologise-says-chief-justice-mogoeng-mogoeng-50494127
Alhoewel hulle Jesus Christus nie wou aanneem nie. Joh 1 se Hy het vir Sy volk gekom, maar hulle het Hom nie aangeneem nie. Daarom aan elkeen wat Hom aanneem, gee Hy die mag om n kind van Hom te wees. As Israel Hom nie verwerp het nie, dan het die nasies nooit n geleentheid gekry nie. So wie Israel vervloek, sal vervloek wees en elkeen wat Israel seen, sal geseend wees.
Amen. Dit is so waar.
Amen Prys God love Jou preke Rooies
Amen. God is ons krag deur sy woord
Amen Rooies dis waar ek bid met musiek en jog di krag van die Here is awesome.en soos jy se depresief verdwyn met Gosbel musiek
Amen Baie dankie
Blessings brother
Sensational preacher
Amen dnkie here 🙏 🙌 👏
Baie dankie vir hierdie woord. Ek voel reeds innerlik versterk. 🙌
Dankie Jesus vir oom Rooies Strauss. Amen!
Amen
Dit is die gevaarlikste goed wat jy kan doen
Dis baie waar Rooies dit breek depressie God is groter as die depressie hou die manier hoe dit oopmaak gemaak word deur die kragtige woord
Ja. Se maar niks.
Reg van ons bruin mense
Dankie dis waar en baie GESEEND
Die Apostel David van die Bybel was ook n rooikop. You are in the right club!
David was nie 'n Apostel nie.
Jys lekker bossies Moenie jou begewe met iets waarvan jy niks weet nie Jy het geen psiatriese kennis nie Almal is nie oningelig om die berge bog wat jy verkondig te glo nie
Good
Sal nie weet of ek moet lag of hardloop nie.
Waar is die kerk vandag, met Chief Justice Mogoeng Mogoeng wat Israel ondersteun?
Even if 50 million people march, I will not apologise, says Chief Justice Mogoeng Mogoeng
www.iol.co.za/news/politics/even-if-50-million-people-march-i-will-not-apologise-says-chief-justice-mogoeng-mogoeng-50494127
Hy is n ware kind van God. Hy se hy het almal lief en haat niemand nie. Israel is God se uitverkore volk.
Alhoewel hulle Jesus Christus nie wou aanneem nie. Joh 1 se Hy het vir Sy volk gekom, maar hulle het Hom nie aangeneem nie. Daarom aan elkeen wat Hom aanneem, gee Hy die mag om n kind van Hom te wees. As Israel Hom nie verwerp het nie, dan het die nasies nooit n geleentheid gekry nie. So wie Israel vervloek, sal vervloek wees en elkeen wat Israel seen, sal geseend wees.
Tolla
Bid vir my asb.
😇
❤️
😜🤭
Kom ASB Oranjeville vrystaat ek dink ons het u nodig hier
Ek stem