Ek probeer baie hard en kan nie sonder God nie, glad nie...Kroon van regtigheid voel bekend in my hart en Sal gehoorsaam bly in Jesus om opgewonde te sien watter ek nog kan verdien met my stap saam Jesus in Sy wil...Dit is baie hard hier baie dae😢maar ons is nie ooit alleen en groei elke dag sterker in die krag van ons Heer Jesus Christus 🙌🏻Dankbaar vir leiding deur Heilige Gees ook vir, in Jesus van Sy kinders soos Past.Des qat rigting gee🙌🏻 Dankie
PASTOOR.ek.luister.elkedag.na.Pastoor.want.God.Praat.met.my.deur.PASTOOR en.dit.is.vite.lur.my.n.groot.eer.en.voor.reg.om.na.God.te.luisteer.deur.wat.PASTOOR Vir.my.bring. elkedag.baie.baie.dankie.PASTOOR Den.
Baie dankie pastoor dat ons die krone kon hanteer vanaand. Dit voel of die tyd net te min is. Wil so baie nog leer. Geniet elke Woensdagaand se sel. Baie baie leersaam. Mag Abba Vader u ryklik seen.
Baie Dankie pastoor dit was so kosbaar. Ek eer die Here vir so n kosbare geleendheid wat one aangebied word en dit omdat jy so gehoorsaam is an die Here.❤
My vriend het my gelos omdat hy nie glo wat ek glo nie. Hyt geglo die wereld doen dit en dat....En ek het gese eks jammer ek is God se kind nie die wereld sin nie😢
Baie dankie pastoor Des,hierdie selgroep geniet,baie dankie as dit nie v pastoor was nie het ek nooit tot bekering gekom nie,Annemarie Swanepoel .❤
Ek probeer baie hard en kan nie sonder God nie, glad nie...Kroon van regtigheid voel bekend in my hart en Sal gehoorsaam bly in Jesus om opgewonde te sien watter ek nog kan verdien met my stap saam Jesus in Sy wil...Dit is baie hard hier baie dae😢maar ons is nie ooit alleen en groei elke dag sterker in die krag van ons Heer Jesus Christus 🙌🏻Dankbaar vir leiding deur Heilige Gees ook vir, in Jesus van Sy kinders soos Past.Des qat rigting gee🙌🏻
Dankie
PASTOOR.ek.luister.elkedag.na.Pastoor.want.God.Praat.met.my.deur.PASTOOR en.dit.is.vite.lur.my.n.groot.eer.en.voor.reg.om.na.God.te.luisteer.deur.wat.PASTOOR Vir.my.bring. elkedag.baie.baie.dankie.PASTOOR Den.
Baie dankie pastoor Des. Die boodskap oor die krone was baie leersaam en insiggewend.
Amen So Sal dit wees Baie Dankie Pastoor Des en HG dus Amazing! Dankie vir Boodskap elke oggend.Ek stap pad met Koning Jesus! AMEN
Baie dankie vir die sel oor krone!!!
Thank you Pastor this was amazing
Baie dankie pastoor dat ons die krone kon hanteer vanaand. Dit voel of die tyd net te min is. Wil so baie nog leer. Geniet elke Woensdagaand se sel. Baie baie leersaam. Mag Abba Vader u ryklik seen.
Baie Dankie pastoor dit was so kosbaar. Ek eer die Here vir so n kosbare geleendheid wat one aangebied word en dit omdat jy so gehoorsaam is an die Here.❤
Ek ondvang teekanting Pastoor dis wat hulle se Pastoor
Baie dankie Here. N wonderlike boodskap.
Baie.dankie.Pastoor.Des.dat.ons.na.kroone.vannaand.hanteer.het.dit.voel.net.of.die.tyd.net.te.min.is.baie.baie.dankie
Baie dankie vir die leering pastoor.
Naand Pastoor en almal wat saam sel hou
Dankie dis waar war jy se'..party mense vra vergifnis, more doen hulle dit weer. ..GOD GAAN ONS STRAF, help nie nie om dit te ontken nie.
Ek.is.Pastoor.
Het nou eers geluister, boek nader getrek, en 2de keer geluister. Het krone nooit verstaan nie, baie dankie
Dankie Pastoor, jou boodskap was so insiggewend. Vanaand het ek jou op n besonderse manier indek. Susan de Wet
Naand.Pastoor..Des
Dankie Pastoor
Ek pastoor..teenkanting
Amen. Halleluja
Kan ons ASB weer die verse Kry Pastoor Dankie 🙏
dankie Pastoor vir lering. SUSAN
VD NEST
Ek.doen.Pastoor.dit.is.die.waarheid.
Hallelujah 😢
Pastoor bid vir my ook
Dañkié Vir die wonderlikke preek
Dankie 🙏🏻, groete Natasha
PASoorT
Baie teen kant
Ek probeer regtig Pastoor!
Ek onvang teenkanting..
My vriend het my gelos omdat hy nie glo wat ek glo nie. Hyt geglo die wereld doen dit en dat....En ek het gese eks jammer ek is God se kind nie die wereld sin nie😢
Ja amen
Hoe kan ek deel word van die bybel studies asb
Goeienaad van Parow in Kaapstad.
Naand almal
Ek kry bai teen Kanting pastoor van werks mense en familie
Ek Diñk Ek is op die regte pad
Watter verse en waar bybel is dvwese
Ek sien uit na my krone.
Dink almal kry teenkanting.
Hello dear almal
Ek wil dit he
Sjoe
Marita
Nellian
Ek glo ek kan ek probeer hard om my pad reg te stap met God al is dit nie altyd maklik nie