Boeremusiek - Manie se Vastrap

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • Manie se Vastrap - Manie Bodenstein

ความคิดเห็น • 24

  • @wikusaugustyn3872
    @wikusaugustyn3872 หลายเดือนก่อน +1

    My boerehart klop so ritmies op Calvinia! Lekker bly lekker!😊❤

  • @hermankeyser2998
    @hermankeyser2998 4 ปีที่แล้ว +3

    Oom Manie Bodenstein wat n legende was jy nie!!!. Absoluut ongelooflik!.

  • @gideondutoit5221
    @gideondutoit5221 2 ปีที่แล้ว +1

    Was n Groot Legende
    My oorlede oom Koos was lief Om die nommer te speel

  • @ChrisLourens
    @ChrisLourens  11 ปีที่แล้ว +3

    Rus in vrede oom Manie. Jou musiek leef voort vir altyd.

  • @McFraneth
    @McFraneth 11 ปีที่แล้ว +1

    Merci beaucoup, de Gironde, France.

  • @fransbritsmusic7389
    @fransbritsmusic7389 8 ปีที่แล้ว +1

    Ai Oom Manie, ek mis jou, en die beste dae ooit in die Polisie Dansorkes Pretoria. Frans Brits.

  • @kobuspretorius8007
    @kobuspretorius8007 11 ปีที่แล้ว +1

    dankie oom manie!!! jy het baie mense tot trane toe gespeel,en hul klein tone te laat krul van die lekkerte. jy het die gawe ontvang en dit gebruik om daai wurm te speel, kobus.

  • @danieberndt9873
    @danieberndt9873 10 ปีที่แล้ว +1

    Dit laat my sommer huistoe verlang! Danie Perth WA

  • @ktcluilu
    @ktcluilu 11 ปีที่แล้ว +1

    Legend

  • @oscarsaunderson
    @oscarsaunderson 11 ปีที่แล้ว +1

    blikskottel dis mooi!!!

  • @christiaanmeyer8269
    @christiaanmeyer8269 4 ปีที่แล้ว +1

    Gaan jou Baie mis
    Altyd beskikbaar as ons n konsentina speler gesoek het nooit nee gese nie

  • @mkorff100
    @mkorff100 12 ปีที่แล้ว

    gooi dit ou maat, lekker nou.....

  • @jdduvenhage6003
    @jdduvenhage6003 11 ปีที่แล้ว +1

    Ai oom Manie mag maar!

  • @michaelpayne4540
    @michaelpayne4540 7 ปีที่แล้ว

    Lekker!

  • @hendrikwessels8072
    @hendrikwessels8072 6 ปีที่แล้ว

    Ai Manie kan kielie kom

  • @cubasedoos
    @cubasedoos 7 ปีที่แล้ว

    Jaa maan

  • @johanvanvuuren4685
    @johanvanvuuren4685 5 ปีที่แล้ว

    Ona mis hom so baie

  • @chica476
    @chica476 8 ปีที่แล้ว

    I like your profile picture, vriend.

  • @leonpienaar
    @leonpienaar 11 ปีที่แล้ว

    Gaan hom smer weer in my band speel een awsem stuk

  • @mrgertji
    @mrgertji 10 ปีที่แล้ว

    hou die naam hoog!

  • @JuanCarbutt
    @JuanCarbutt 11 ปีที่แล้ว +1

    Nou hierdie manne, hulle kan!