Boeremusiek - Vonkelende ogies

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024
  • Vonkelende ogies - Nico van Wyk

ความคิดเห็น • 18

  • @philipalong1
    @philipalong1 4 ปีที่แล้ว +4

    Dit is so mooi, ek kan heeldag daarna luister. Dit vat my terug na die jare wat ons elke saterdag gaan dans het

  • @beenodenel1018
    @beenodenel1018 5 ปีที่แล้ว +3

    NET SOOS OOM NICO KAN, MET SY EIE UNIEKE STYL. DANKIE OOM NICO

  • @MorneGoosen
    @MorneGoosen ปีที่แล้ว

    ag oom Nico ... hoe mis ek jou nou! RIV vriend xxx

  • @basieboshoff880
    @basieboshoff880 5 ปีที่แล้ว +3

    Dit is nou ons musiek niemand kan dit van ons ontneem nie dankie

  • @dassieland
    @dassieland 10 ปีที่แล้ว +2

    What beautifull music, makes me homesick.

  • @vaderenseun
    @vaderenseun 11 ปีที่แล้ว +3

    Nou kan ek weer soos 'n egte Afrikaner voel! Baie dankie vir die plasing.
    Rudi

  • @36gerrie
    @36gerrie 13 ปีที่แล้ว +2

    Dit is n pragtige wals

  • @nickypilgrim8970
    @nickypilgrim8970 11 ปีที่แล้ว +2

    Baie lekker musiek

  • @KobusGous-z2e
    @KobusGous-z2e ปีที่แล้ว +1

    Net oom Japie kon hierop verbeter!

  • @rykvanjaarsveld5346
    @rykvanjaarsveld5346 7 ปีที่แล้ว +3

    Ongelooflik! Skitterend!

  • @hansbarnard5967
    @hansbarnard5967 4 ปีที่แล้ว

    Baie baie mooi!!!

  • @erweegerhard
    @erweegerhard 13 ปีที่แล้ว +2

    Die naaste aan Japie Loubsher wat daar is...pragtig

  • @ChrisLourens
    @ChrisLourens  13 ปีที่แล้ว +2

    Ja, hierdie is my nuwe gunsteling ook.

  • @inkriver656
    @inkriver656 6 ปีที่แล้ว +1

    DANKIE

  • @Jantak
    @Jantak 13 ปีที่แล้ว +1

    Netjies :)

  • @KobusGous-z2e
    @KobusGous-z2e ปีที่แล้ว

    In my geval "tranerige ogies".

  • @sticksfourie978
    @sticksfourie978 6 ปีที่แล้ว +2

    Eish...

  • @KobusGous-z2e
    @KobusGous-z2e ปีที่แล้ว +1

    Die ander orkeslede moet mens ook raak hoor en waardeer