Mynie Grové - Sweef soos 'n arend

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 13

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 ปีที่แล้ว +1

    ❤❤❤pragtig Hemels HY is ons Leidsman en soos n Arend oral om ons DANKIE MYNIE❤

  • @ignusvanwyngaardt7336
    @ignusvanwyngaardt7336 3 ปีที่แล้ว +6

    As ek die lied hoor dan dink ek aan my oupa Naas Rautenbach. Hy het my laat glo en my gemaak die man wat ek vandag is, hartseerste is dat hy my velaat het toe ek 6jaar oud was. ek is 36 en nogsteeds beleef ek daagliks die inpak wat hy in my lewe gemaak het. Ek sal hom nooit vergeet nie.

  • @lauriem1541
    @lauriem1541 2 ปีที่แล้ว +1

    So 'n wondering weergawe van die lied, absoluut pragtig, Mynie!!

  • @MarvinManuel-z3c
    @MarvinManuel-z3c 7 หลายเดือนก่อน +1

    Nuut elke keer as ek daarna luister 😊

    • @ConradPet
      @ConradPet  7 หลายเดือนก่อน

      Lief Mynie!!!

  • @desireepetersen6449
    @desireepetersen6449 5 ปีที่แล้ว +2

    Beautiful

  • @michealharry9050
    @michealharry9050 3 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Mynie,kalmerend...

  • @gieliehill5157
    @gieliehill5157 3 ปีที่แล้ว +2

    Sweef soos 'n Arend se kareoke begeleidingsvideo op my kanaal Gielie Hill. Sing en Geniet.

  • @andrestrydom3
    @andrestrydom3 8 ปีที่แล้ว +3

    the DEFINITIVE version...

    • @ConradPet
      @ConradPet  8 ปีที่แล้ว +2

      +andre strydom Mal oor Mynie!

  • @eb7064
    @eb7064 3 ปีที่แล้ว

    Baie mooi stem

  • @cornelmasson4610
    @cornelmasson4610 4 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig! Laat my terug dink 😀

  • @stormirma
    @stormirma 8 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig. So jammer dat sy opgehou sing het.