Manie Jackson - Die Hemel Weet

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 31 พ.ค. 2018
  • Music video by Manie Jackson performing Die Hemel Weet. (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/t5K2e2
  • เพลง

ความคิดเห็น • 606

  • @johanneshaasbroek7228
    @johanneshaasbroek7228 3 ปีที่แล้ว +67

    Een van daardie treffers wat nooit oud sal word nie....

  • @Anna-oq3te
    @Anna-oq3te 6 วันที่ผ่านมา

    Oee! Hieri man mag maar sing..gek oor hieri liedjie..Dankie Manie Jackson..

  • @marzaanvanderlinde587
    @marzaanvanderlinde587 5 หลายเดือนก่อน +5

    To my beautiful Gaansie, if you ever find yourself here again listening to this song just know I love you and that he's looking down on you, I know for sure that he misses you too and is so proud of you. ♡

  • @hermanv56
    @hermanv56 3 ปีที่แล้ว +15

    Ik hou van die mooie zuid afrikaanse liedjes

  • @samsteenkamp26
    @samsteenkamp26 ปีที่แล้ว +22

    Ek het my liefste engel in Julie 2022 verloor! Sy was my alles en ek het die grond aanbid waarop sy geloop het! Hierdie song is een van die mooistes! Dankie Manie

  • @suzanneberger8202
    @suzanneberger8202 2 ปีที่แล้ว +34

    Ik heb echt genoten van dit lied. Het lied heeft betekenisvoller woorden en Manie Jackson heeft een mooie stem. Super om naar te luisteren en te denken aan gelukkiger tijden. 👌🎼❣

    • @glenblignaut9977
      @glenblignaut9977 ปีที่แล้ว +1

      'Van die os op die wa' check out Jan Jan Jan or Die Dolfyne.. for a good laugh..

    • @fredkruger1080
      @fredkruger1080 ปีที่แล้ว +1

      mooi,geniet dit altyd

  • @HettieVanDerBerg-in6lz
    @HettieVanDerBerg-in6lz ปีที่แล้ว +4

    Dierbare Manie soms laat jou liedjie die Hemel weet trane in my oë. Want toe hy uitgereik was ,was my oorlede Mammie nes ek gaande daaroor. Sy is nu in die Hemel by Jesus. Ek wil net sê hou aan met jou pragtige fluweel stem wat jy v d Here af ontvang het. Al jou liedjies deur die jare is goud.Mag Jesus, jou ryklik seën en jou gesin. Mag die mooi elke dag op jul wag. Liefde in Jesus. Hettie

  • @glasogie1
    @glasogie1 9 หลายเดือนก่อน +5

    Ek het my Pa 5 jaar terug verloor en Maandag het ek my Ma verloor. Die liedjie laat my trane stort oneindig.

  • @cliffordlabuschagne7773
    @cliffordlabuschagne7773 2 ปีที่แล้ว +5

    my liefling die 23st vas jou verjaarsdag eerste keer wat ons nie saam was in lewe nie mis jou my Angel

  • @annettesebastiani4539
    @annettesebastiani4539 2 ปีที่แล้ว +11

    Schönes Lied Grüsse aus Deutschland Annette 🤗🤗💖🌹💞

  • @VI666IV
    @VI666IV 2 ปีที่แล้ว +47

    It's crazy how many people come back to this everyday. This song is Legendary ❤💖

    • @glenblignaut9977
      @glenblignaut9977 ปีที่แล้ว

      'Van die os op die wa' check out Jan Jan Jan or Die Dolfyne.. for a good laugh..

  • @petrusvaneeden1289
    @petrusvaneeden1289 หลายเดือนก่อน +1

    Wat een super lied! Absuluut geweldig! Top talent! Sober artiesten! De gitarist met het hoedje op vind in super stoer! Doe zo voort Manie!

  • @alicemarshall8223
    @alicemarshall8223 ปีที่แล้ว +40

    3 Years ago, this song kept me standing. 😢 My darling sister passed away at the age of 43 from cancer, and I was not ready to let go of her when she was called to Heaven. 😭

    • @karienmarais2230
      @karienmarais2230 ปีที่แล้ว +2

      KAN ek GROOT ASB hierdie Prag lied in ENGELS Hoor of Slegs die bewoording sal ook help GROOT ASB

    • @corrieburger8949
      @corrieburger8949 ปีที่แล้ว +1

      Sorry so sad

    • @rinaduplessis
      @rinaduplessis หลายเดือนก่อน

      Nog nie telaat nie hoor

    • @shalenevasdev3464
      @shalenevasdev3464 หลายเดือนก่อน

      😅😊😊😊​😊😊😊😅😊😊😅😅😅😅😅😅😅😅😊😊😊😊😅😊😊😅😅😊😊😊😊😅😊😊😅😅😊😅😊😊😊😊😊😅😅😊😊😊😅😊😊😊😅😅😊😅😊😅😊😊😊😊😅😊😊😅😊😅😊😅😊😊😊😊😊😊😊😅😊😊😅😊😊😊😊😊😊😊😊😅😊😊😊😊😊😊😊😅😊😅😊😊😊😊😊😊😊😊😅😊😊😊😊😅😊😊😊😊😅😊😅😅😅😊😊😊😊😊😅😊😊😊😊

  • @rassieerasmus7973
    @rassieerasmus7973 ปีที่แล้ว +4

    Amen. Manie dit is n song soos die wat die storm in n ou stil maak.

  • @user-li5rf7vc6j
    @user-li5rf7vc6j หลายเดือนก่อน

    MANIE , BLY SING, ek hoop jy kry wat jou stem kan verhaal en vir jou kan skryf . Baie mooi,

  • @myraanderson9721
    @myraanderson9721 ปีที่แล้ว +26

    This is the most beautiful Afrikaans song I have ever listen to. I can't stop listening to it. Thank you Manie. Music and especially the lyrics of a song heals in so many ways.

  • @user-xl1ti1lt7s
    @user-xl1ti1lt7s 5 หลายเดือนก่อน +2

    Dit is die mooiste liedjie wat ek mog gehoor het my man is die 24ste April oorlede 11 dae voor sy 80ste verjaardag en ek luister elke dag na hierdie liedjie van jou Manie baie dankie

  • @joeypieterse4705
    @joeypieterse4705 3 ปีที่แล้ว +64

    Sê maar enigiets!!. Afrikaans is tops en so is Manie ook. Baie dankie vir hierdie pragtige song. Maak my baie trots op ons sangers!!!

    • @charlottewilson2075
      @charlottewilson2075 9 หลายเดือนก่อน +2

      Pragtige lied.

    • @FrikkieRyck
      @FrikkieRyck 8 หลายเดือนก่อน

      ​@@charlottewilson2075😊?

    • @MrGordy93
      @MrGordy93 4 หลายเดือนก่อน

      Great song.

    • @wolliewolmarans5305
      @wolliewolmarans5305 29 วันที่ผ่านมา

      😊❤❤❤❤❤​

  • @Henry-dl4ih
    @Henry-dl4ih ปีที่แล้ว +4

    Ek het my ouma veloor laas jaar in November die was die song wat sy elke sondag geluister ek kry elke keer n traan as ek hom hoor❤️

  • @user-vw3hz7ut5b
    @user-vw3hz7ut5b 25 วันที่ผ่านมา

    Dis een van jou mooiste liedjies Manie. ❤❤

  • @richardgrobbelaar2426
    @richardgrobbelaar2426 7 หลายเดือนก่อน +3

    Dankie ek het n mooi vriend ontmoet, en hy het vir my hierdie liedjie gestuur,, dit was die eerste keerr, dat ek na jou Musick luister , Moet asb nie ophou,

  • @60chiloe
    @60chiloe 5 ปีที่แล้ว +33

    Einfach wunderschönWarum hört man bei uns in Deutschland so wenig von diesem Sänger The song is so great. Even touch of class I never heard them before and I love them
    Ich wünschte wir würden mehr von diesen begnadeten Sängern und Songwriter bei uns hören Eva

    • @glenblignaut9977
      @glenblignaut9977 ปีที่แล้ว

      'Van die os op die wa' check out Jan Jan Jan or Die Dolfyne.. for a good laugh..

  • @ALEXSMIT01
    @ALEXSMIT01 ปีที่แล้ว +4

    Hierdie lied is baie besonders....

  • @investinyouwithbeulahonline
    @investinyouwithbeulahonline 2 หลายเดือนก่อน +1

    Vanaand het hierdie lied my lewe verander

    • @sakkievanzyl2983
      @sakkievanzyl2983 2 หลายเดือนก่อน

      Goed om dit te hoor hoop vir die beste

  • @henniesmook2333
    @henniesmook2333 ปีที่แล้ว +5

    Hoe wonderlik om sulke inspirerende woorde met so talentvolle sanger te kan luister.

  • @anetteengelbrecht9199
    @anetteengelbrecht9199 ปีที่แล้ว +9

    Ai Manie ek kan net nie genoeg na hierdie liedjie luister nie. Dis so vol mooi herinneringe. Baie dankie.❣️❣️

  • @cliffordlabuschagne7773
    @cliffordlabuschagne7773 2 ปีที่แล้ว +2

    jou lied by jou graf my Liefling vrou mis jou elke sekond van die en nag

  • @joeypieterse4705
    @joeypieterse4705 หลายเดือนก่อน

    Ek het ook my man aan die dood af gestaan in 2021. Ek mis hom baie

  • @soniaponzio9426
    @soniaponzio9426 ปีที่แล้ว +19

    What a voice!!Marvellous song...deeply touching!! Can't help some tears!! Very emotive! Great Manie!❤️❤️❤️🌷👏👏👏👏

  • @dinagoosen3240
    @dinagoosen3240 ปีที่แล้ว +2

    Dankie Manie hier die pragtige lied het my kleinseun op sy ma se roudiens gespeel.

  • @amandadelange186
    @amandadelange186 ปีที่แล้ว +10

    Manie ek kan nie genoeg van jou liedjies luister nie,nie net n mooi sterk stem,maar absoluut woorde wat n mens aanraak en SO waar....elke woord...veral...geen dorings meer vir ma...so waar😊

  • @user-tm1jn3px6p
    @user-tm1jn3px6p 3 หลายเดือนก่อน +2

    Manie dit my gunsteling mied.My en my oorlede vrou het dit baie saam gesing.Dit laat my BAIE na haar verlang

  • @mariannevanrooyen9153
    @mariannevanrooyen9153 ปีที่แล้ว +10

    Dis my gunsteling liedjie. Luister gereeld daarna saans as ek nie kan slaap nie. Pragtig Manie!!

  • @corriesnyman1256
    @corriesnyman1256 3 หลายเดือนก่อน

    Manie ek het my man in 2022 verloor.. Hy was gaande oor die song van jou.. Vandag mis en verlang ek so na hom en sowaar hier kom ek nou op sy en nou my liedjie af.. 😢😢 4:21

  • @riavanniekerk3699
    @riavanniekerk3699 ปีที่แล้ว +4

    7 years ago was the last time I danced with my husband... he died soon after.. beautiful memories

  • @cliffordlabuschagne7773
    @cliffordlabuschagne7773 2 ปีที่แล้ว +2

    Mis vandag jou soet stem en jou lag van dag weer so baie my beautiful Liefling

  • @jbboshoff760
    @jbboshoff760 3 หลายเดือนก่อน +2

    Dit is alles waar. Dankie Manie.

  • @ilzedeklerk2753
    @ilzedeklerk2753 3 ปีที่แล้ว +43

    Die mooiste liedjie,my pa se gunsteling en ook sy begrafnislied...daarom huil ek elke keer as ek daarna luister.

    • @thousandstreams
      @thousandstreams 2 ปีที่แล้ว

      Ek is so jammer vir jou verlies. God seèn jou en jou familie ryklik.🌹🌹

    • @phillipkruger9446
      @phillipkruger9446 ปีที่แล้ว

      Mag jou pappa in vrede rus❤

  • @miemscoetzee4550
    @miemscoetzee4550 3 หลายเดือนก่อน

    Die man skryf die mooiste woorde wat diep raak en seermaak, Op n jong ouderdom het ek dit geken . . .Want daaris altyd iemand wat in jou pad staan

  • @Frikkidel
    @Frikkidel 3 ปีที่แล้ว +22

    Hierdie liedtjie het my pa so 6maande voor sy dood begin luister. Hyt n brain tumor gehad. Hy was mal oor die liedtjie. Hyt my ma see toe gevat en dan luister hulle die song opdie pad. Ek dink hyt geweet hy gan gaan. As ek die liedtjie luister huil ek elke keer en mis hom so.
    Manie ek wil graag hoor hoe sing jy "Why me Lord"

  • @cliffordlabuschagne7773
    @cliffordlabuschagne7773 2 ปีที่แล้ว +2

    My mooiste Liefling vrou se begrafnis liet by die graf jy is die beste Manie

  • @jacobusvdmerwe910
    @jacobusvdmerwe910 ปีที่แล้ว +6

    Hoe baie trane het ek gestort 10 11 jaar terug..ek moes besluit of ek moes skei of nie..wat n moeilike tyd in my lewe. Nou kan ek daarna luister sonder trane, tyd het genees..maar vergeet??

  • @lorraineviljoen8818
    @lorraineviljoen8818 ปีที่แล้ว +6

    ❤❤ Manie. Dankie, dankie vir die pragtige lied. Het my oudste dogter verloor. Sy was maar net 19jr oud. 😢😢. Jy het n pragtige stem. Pragtige kind. Sterkte vorentoe.

    • @user-jw4ji8zm6b
      @user-jw4ji8zm6b 2 หลายเดือนก่อน

      😢jammer om the hoor van jou dogter. Dit bring trane in my oe. 🙏

    • @magdaleenventer753
      @magdaleenventer753 หลายเดือนก่อน

      2am

  • @pieterolivier7268
    @pieterolivier7268 5 หลายเดือนก่อน

    Elke liedjie het 'n storie en dit is nou my storie. Luister lekker.

  • @user-gw6jm9ri4k
    @user-gw6jm9ri4k ปีที่แล้ว +1

    Ek Juana van der walt het vandag n jaar verlede my suster verloor en Manie Jackson was haar held ❤

  • @user-cv7ry7jc8x
    @user-cv7ry7jc8x 6 หลายเดือนก่อน +1

    Ek is van die kaap en ge vlieg jhb toe vir die diens en hierdie song van jou het op haar diens gespeel ❤

    • @raywilliams539
      @raywilliams539 หลายเดือนก่อน

      .
      Marie you bring memories back and can't stop listening to this song

  • @user-zx2zi2uo6g
    @user-zx2zi2uo6g 4 หลายเดือนก่อน

    Die liedjie sal altyd vir my mooi wees

  • @corrieburger8949
    @corrieburger8949 ปีที่แล้ว +1

    Hello ek my vrou laas jaar verloor sy mal oor die song. God vat my hand

  • @user-nz7jm8qw8q
    @user-nz7jm8qw8q 7 หลายเดือนก่อน

    Manie dit is pragtig jy het die mooiste stem jy mag maar sing jy is beste suid afrikaanse sanger al jou liedjies is pragtig luister graag na jou

  • @cliffordlabuschagne7773
    @cliffordlabuschagne7773 2 ปีที่แล้ว +1

    verlang so baie na jou my beautiful Liefling mis jou baie

  • @cliffordlabuschagne7773
    @cliffordlabuschagne7773 2 ปีที่แล้ว +2

    Mis jou elke sekond vandag weer my mooiste Liefling vrou

  • @brendagultig2158
    @brendagultig2158 2 ปีที่แล้ว +13

    This song is the first time I ever heard you sing ❤️

    • @glenblignaut9977
      @glenblignaut9977 ปีที่แล้ว

      'Van die os op die wa' check out Jan Jan Jan or Die Dolfyne.. for a good laugh..

  • @patroux5
    @patroux5 7 หลายเดือนก่อน

    Manie ek my seun verloor 6jr terug mis hom so baie hy was my alles my hart nog steeds 💔

  • @johannalombard745
    @johannalombard745 ปีที่แล้ว +1

    My dearest john my song for you how I miss you

  • @altievandenheever6385
    @altievandenheever6385 ปีที่แล้ว +1

    Dis so waar die song, mense moet dit besef, almal draai af maar dit maak saak wat jy doen daaroor. Dis so mooi song

  • @abriebrand6726
    @abriebrand6726 3 ปีที่แล้ว +5

    Die hemel wéét,hy kán sing. Abrie.

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 11 หลายเดือนก่อน +1

    So mooi
    Dankie
    🤗😍😊😑

  • @joanschlemmer8829
    @joanschlemmer8829 หลายเดือนก่อน

    Pragtige liedjie gesing deur 'n WARE Engel genaamd Manie Jackson! Moenie oooit ophou sing nie! ❤ "GOD het hierdie talent SPESIAAL an JOU geskenk" om mense soos EK gelukkig te maak! (ook my "Soulmate in Aug 23 tragies verloor) mar hierdie liedjie van jou, bind ons steeds saam.. ❤❤❤❤❤

  • @sylviakruger10
    @sylviakruger10 2 ปีที่แล้ว +14

    Beautiful die mooiste liedjie ooit! Manie dit is een van my geliefkoosde liedjie. Jy Kan en jy mag maar!!!!

  • @lizeboshoff9380
    @lizeboshoff9380 10 หลายเดือนก่อน +1

    Dis baie waar manie ons ken nie ons onbekende paaie pragtige lied😊

  • @m.ldewet3080
    @m.ldewet3080 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi het dit geluister toe my vrou opgevaar het baie dankie daarvoor

  • @user-yr8ld1cb4o
    @user-yr8ld1cb4o 7 หลายเดือนก่อน +1

    Manie, net weer 'n Bevestiging vir Jou.... Hierdie is Maklik een van die BESTE AFR se Liedjies nog Ooit...!!! Baie geluk en fokus op hierdie Tiepe SKEPPINGS VIR JOU SUKSES...!!!🤗

  • @user-tm1jn3px6p
    @user-tm1jn3px6p 4 หลายเดือนก่อน +1

    Danie dit is die lied wat my oorlede vrou gereeld gesing het.Dankie vir die goeie herhinneringe.Jy is TOPS.Doen so voort.!!!

  • @dr.victordechaquapeters6190
    @dr.victordechaquapeters6190 4 ปีที่แล้ว +61

    Hi my Dearest Brother. I really love and enjoy your music. Though I'm not Afrikaans speaking but it is so uplifting. Blessings my Brother

  • @ellagrobler6982
    @ellagrobler6982 2 ปีที่แล้ว +9

    Manie jy mag maar sing !🎶🎵🎼🏆

  • @tiaanswart6195
    @tiaanswart6195 4 ปีที่แล้ว +22

    Die song is soooooo mooooi as ek die nomer op die radio hoor dan word daar nie vir my gese ek moet sagter sit nie 💜💜

  • @user-tm1jn3px6p
    @user-tm1jn3px6p 3 หลายเดือนก่อน +1

    This song will always give me goose bumps.!!!!❤

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว +5

    Manie, jy gaan nog ver kom, jou geliefdes kan trots wees op jou, mooi so......

  • @cliffordlabuschagne7773
    @cliffordlabuschagne7773 2 ปีที่แล้ว

    Die mooi song 10 maande by my Liefling vrou se begrafnis gespeel Manie is tops

  • @AnnamarieBennette
    @AnnamarieBennette 4 หลายเดือนก่อน

    ❤hierdie lietjie roer my hart snaare baie mooi loetjie❤

  • @miemscoetzee4550
    @miemscoetzee4550 ปีที่แล้ว +1

    Manie jou liedjies is so die waarheid, onbeatwoorde liefde is swaar. Ek moes geveg het vir die persoon wat ek so lief het wat my 1e liefde was maar dis so te laat nou.

  • @kleintjiestrydom6450
    @kleintjiestrydom6450 2 ปีที่แล้ว +18

    Mooiste lied van die beste Sanger, mooiste stem, Manie jy is super tops! ♥️

  • @user-wq7oj2xz4n
    @user-wq7oj2xz4n 9 หลายเดือนก่อน

    My ma se liedjie sys oorlede so mooi 😢😢

  • @annamariestears885
    @annamariestears885 3 ปีที่แล้ว +11

    Great song of all time for Afrikaans

  • @user-tm1jn3px6p
    @user-tm1jn3px6p 3 หลายเดือนก่อน +1

    Wie het hierdie lied geskryf.?❤

  • @catharinadebeer3519
    @catharinadebeer3519 3 ปีที่แล้ว +37

    Pragtig Manie. My gunsteling van alle Afr songs, ek LOVE dit ek raak hartseer as jy dit sing, so pragtig is dit!

    • @mariadupreez7595
      @mariadupreez7595 3 ปีที่แล้ว +2

      Manie jy kan maar sing. Veral oor die liefde. Elke oomblik spesiaal. Di liefde is mooi. Maria du Preez van Suid Afrika.

    • @martielabuschagne9850
      @martielabuschagne9850 ปีที่แล้ว

      hogf jpigu

    • @martielabuschagne9850
      @martielabuschagne9850 ปีที่แล้ว

      @@mariadupreez7595 b bovvj📯🥁📻📯📱📱📯📱📱

  • @carollakay2911
    @carollakay2911 4 ปีที่แล้ว +22

    Ek kan nie help om elke keer terug te keer na die song nie. Dit is ongelooflik mooi en roer my hartsnare!

  • @nicksmit489
    @nicksmit489 2 ปีที่แล้ว +11

    Manie, hierdie is my vrou se gunsteling liedjie en toe ek nou vir die eerste keer voluit na hom geluister het, het die trane gestroom. Fantastiese stem en lirieke en vat dit asb van 'n ander liedjieskrywer, dis briljant!

  • @AlettaMostert
    @AlettaMostert 2 หลายเดือนก่อน

    Sal nooit moeg word vir hierdie lied dit maak baie herinneringe wakker. Pragtig my swartkop sanger. Jy bly maar die beste. Jy's net te stil na my sin .... Wil meer van jou hoor daai pragtige stem. ❤

  • @user-oe2hy6kv6s
    @user-oe2hy6kv6s 9 หลายเดือนก่อน

    Ek lief die song my man is 2 13 jaar oorlede ek mis home baie

  • @juriedebuys1879
    @juriedebuys1879 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi,ek kanie ophou luister nie.🙏🙏🙏🙏

  • @mariusbotha6598
    @mariusbotha6598 ปีที่แล้ว +1

    Manie is die een.

  • @JurgensClaase-uv3nc
    @JurgensClaase-uv3nc ปีที่แล้ว +1

    Ek stem Manie kan maar my oorlede man het sy musiek ook baie geniet .pragtig Manie 😢😢

  • @ansiebeukes334
    @ansiebeukes334 4 หลายเดือนก่อน

    Bly maar my groot gunsteling!❤

  • @joanbrandt8468
    @joanbrandt8468 3 ปีที่แล้ว +67

    Manie ek het my man verloor in Jan 21. Hy was altyd gaande oor jou lied " Goodbye my love goodbye" nou dat ek alleen is klink dit of hy daardi woorde vir my spesiaal sing. Baie baie danki dit help my deur my pyn. Joan Brandt

  • @neebliksemman
    @neebliksemman 4 ปีที่แล้ว +20

    Manie, nog geen Afrikaanse song het nog ooit soveel emosie ontwek in my nie! Hemel jy mag maar sing broer!

  • @manuelmagro9173
    @manuelmagro9173 3 ปีที่แล้ว +20

    Absoluut geniaal - jy verdien hierdie kommentaar Manie - dit is goud werd.

  • @madeleinpienaar6082
    @madeleinpienaar6082 2 ปีที่แล้ว +3

    Ditvis die mooiste song

    • @madeleinpienaar6082
      @madeleinpienaar6082 2 ปีที่แล้ว

      Hierdie is die mooiste song ooit dit maak jou hart sag en besef hoe geseend is n men's dankie baie

  • @johannamariavanzyl774
    @johannamariavanzyl774 2 ปีที่แล้ว +1

    Sal jou ewig en altyd liefhê

  • @neilladd3410
    @neilladd3410 4 ปีที่แล้ว +18

    Music is music. Beautiful. Love Afrikaans !!!

  • @miemscoetzee4550
    @miemscoetzee4550 10 หลายเดือนก่อน

    23 Julie 1977 het my 1e liefde in my lewe gekom was 8 jaar oud vandag 56 en hy sal altyd my 1e liefde .

  • @lorrainedewaldon-holmes9016
    @lorrainedewaldon-holmes9016 3 ปีที่แล้ว +67

    The voice and feelings in this song is superb, one just has to love this song to bits. I love listening to it. Thank you, Manie, for this beautiful song

  • @myraanderson9721
    @myraanderson9721 ปีที่แล้ว +1

    Ek kan nie ophou luister na Manie en hierdie lieflike lied. Ek het gedownload. Dis nou op my stick wat die lang pad van Rehoboth na SA aanvat.

  • @susanmuller3067
    @susanmuller3067 ปีที่แล้ว +1

    Man met die goue stem. Suiwer ... kan elke dag n jou musiek luister.

  • @shirleyblignaut6
    @shirleyblignaut6 ปีที่แล้ว +3

    Manie jys n mens se Engel op aarde en en so baie gebeur dit dat ek nie kans sien vir n nuwe dag of sekonde as alles te veel word Maar met jou musiek is daar altyd n lied pf n boodskap wat my weer optel en En dink ek Dankie Heer en dankbaar vir alles En jys n wonderlike sanger Mag jou lewens pad altyd geseen wees Onthou God hou jou in Sy Hande Manie baoe dankie Shirley. M . Blignaut . God Bless 🙏🙏✝️✝️🙏🙏

  • @strongspear7315
    @strongspear7315 7 หลายเดือนก่อน

    So, nog niemand het eer gegee aan ons Hemel Vader nie....?

  • @GladysPietersen-ux4sx
    @GladysPietersen-ux4sx ปีที่แล้ว +1

    ❤ek love jou musiek

  • @bertusvandermerwe5972
    @bertusvandermerwe5972 2 ปีที่แล้ว +4

    My mamma is verlede week oorlede. Ek begrawe haar more. By my vuurtjie trek die liedjie my grond toe vannaand. Lief jou mamma. Rus sag. Ons is oppad

  • @pieterolivier7268
    @pieterolivier7268 3 ปีที่แล้ว +13

    Say it all when your are still part of Planet "Earth" to the one who deserves your words.

  • @nitalouw652
    @nitalouw652 17 วันที่ผ่านมา

    Ongelooflik mooi. Dankie Manie. Nita