Henru & Schwabie - Rooi Wit & Blou (Official Video)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 30 ก.ย. 2024
  • Music Video By Henru & Schwabie Performing 'Rooi Wit & Blou’ (Official Video)(©2024 Dkoda)
    ► Stream "Rooi Wit & Blou” Here:
    Spotify/ open.spotify.c...
    Apple Music/ music.apple.co...
    ITunes/ / rooi-wit-blou-single
    ► Follow Henru Here:
    TH-cam | / @henruhe
    Spotify |https: open.spotify.c...
    Instagram | / / henru_eb
    ► Follow Schwabie Here:
    TH-cam | / @schwabie_l
    Spotify | open.spotify.c...
    Instagram | / _schwabie_l
    ► Shop Goeie OU merch: www.diekast.co.za
    ► Follow Dkoda Here:
    Spotify Playlist | open.spotify.c...
    Instagram | / dkoda_pty
    Website | www.dkoda.co.za
    ► Rooi Wit & Blou Credits:
    Producer & Mastering Engineer:
    Henru William Ekkerd
    Writers:
    Henru William Ekkerd & Leon Henry Schwabie
    ©2024 Dkoda ( a sub division of Afrikaans Jol Musiek Groep )

ความคิดเห็น • 34

  • @ruanswan8885
    @ruanswan8885 3 หลายเดือนก่อน +19

    Jirrder boys julle gaan laat die boer begin huil sovêr oorkant die water. Great song. Dis pressies hoe ons voel !!

  • @ProeCrew
    @ProeCrew 3 หลายเดือนก่อน +13

    Ons verlang nou na mense wat ons nie eers ken nie.

  • @andriesmulder5689
    @andriesmulder5689 3 หลายเดือนก่อน +9

    Great! Julle gaan nog groot waves maak in die Afrikaanse musiek bedryf!

  • @Jayms
    @Jayms 3 หลายเดือนก่อน +9

    Such a sick vibe! 🇿🇦

  • @annabelladupreez2787
    @annabelladupreez2787 2 หลายเดือนก่อน +4

    Jis so in die gevoelens... My boetie se nick naam is ook Arrie. Gaan laat my hele familie nou laat huil.

  • @lukejonker8236
    @lukejonker8236 3 หลายเดือนก่อน +5

    Is dit nie die ouens wat by daai sick groove perform het nie? Legends

    • @henkoschwab7018
      @henkoschwab7018 3 หลายเดือนก่อน +1

      Ja nee dit lyk soos daai ouens wat by die legendary groove perform het 🤘🏻

    • @dcdaniel3
      @dcdaniel3 3 หลายเดือนก่อน +2

      @@henkoschwab7018 is jy nie die ou wat by die Keppie stalletjie werk?

    • @henkoschwab7018
      @henkoschwab7018 3 หลายเดือนก่อน

      ⁠@@dcdaniel3is jy nie die ou wat saam my by die stalletjie gewerk het nie 😂

    • @Schwabie_l
      @Schwabie_l 3 หลายเดือนก่อน +1

      @@henkoschwab7018so julle is die ouens wat vir my die shots by die keppie stalletjie gevoer het

  • @Ausventurewildlife
    @Ausventurewildlife หลายเดือนก่อน +1

    Kan ek hey ‘n engels vertaling? My afrikaans ea nie goed nie en ek is verlief met hierdie song.
    Dankie van melbourne

  • @VincentFouche
    @VincentFouche 3 หลายเดือนก่อน +6

    Salute dankie manne dit slaan n man se hart

  • @StanleyHayes-vv7tn
    @StanleyHayes-vv7tn 3 หลายเดือนก่อน +5

    Dankie uit Wisconsin Beaver dam. Kommentaar hier onder van wa julle is
    👇

  • @Mitsopoli
    @Mitsopoli 2 หลายเดือนก่อน +3

    Makes my heart warm! Miss my brothers from Bethlehem Voortrekker! Kom huis toe!

  • @mattbrown4141
    @mattbrown4141 2 หลายเดือนก่อน +1

    Lekker, lekker boois! Ek hou daarvan die eerste ses note is die Amerikaanse volkslied.

  • @wiidasander9626
    @wiidasander9626 3 หลายเดือนก่อน +4

    Sjoe, dis is 'n hengse duo dié. 😍

  • @carlohendrikus9556
    @carlohendrikus9556 3 หลายเดือนก่อน +3

    Dankie maties 🇺🇸🇿🇦 dit raak nou lekker lank kon nie wag vir die lietjie nie

  • @francoiswuras2897
    @francoiswuras2897 18 วันที่ผ่านมา

    Die Song maak my trots en hartseer op die selfde tyd. H2A MANNE ONS IS CHAMPS ...VAT BEHEER MANNE.

  • @peterbacon1802
    @peterbacon1802 3 หลายเดือนก่อน +4

    Altyd die goeie ous met die beste music🎉

  • @joemoer1
    @joemoer1 2 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie vir die liedje!
    Groete van uit Brisbane

  • @Waltlourens
    @Waltlourens หลายเดือนก่อน +1

    Dankie Manne vir die great Treffer dis Presies hoe ons H2A en H2B Mense Voel. Groete Uit Indiana.💪💪

  • @Fn_sniper598
    @Fn_sniper598 หลายเดือนก่อน +1

    My bynaam is arrie ek love al julle musiek ouens well done

  • @ItisOKtobewhite
    @ItisOKtobewhite 18 วันที่ผ่านมา

    Ouer Boer hier . Break my hart om te weet ons kinders is reg oor die wereld . In my dae na skool is jy weermag toe. Daarna het jy gewerk . Min geld maar jy was in jou land by jou mense . Ons Sal weer op staan .

  • @marnetaute9476
    @marnetaute9476 3 หลายเดือนก่อน +3

    Befok jaaaa boyssss is dit al op tiktok??

  • @alexandervandermerwe8525
    @alexandervandermerwe8525 2 หลายเดือนก่อน +2

    Nounet op julle songs afgekom en ek Lovit julle is Awesome

  • @da-jeyvanderwalt6263
    @da-jeyvanderwalt6263 หลายเดือนก่อน

    My hart het die nodig gehaad. Mag almal hulle drome laat waar maak as gevolg van die oomblikke in die rooi wit en blou.

  • @arnelegrange9959
    @arnelegrange9959 3 หลายเดือนก่อน +3

    Lekker manne.

  • @alyssaekkerd6438
    @alyssaekkerd6438 3 หลายเดือนก่อน +3

    Love dit julle!

  • @georgesnyman9586
    @georgesnyman9586 หลายเดือนก่อน

    Love dit !! Einde november!!! 2 jaar

  • @HarmVanloo
    @HarmVanloo 3 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie manne,hier uit Montana

  • @hettiesteenkamp5233
    @hettiesteenkamp5233 27 วันที่ผ่านมา

    vir my en Jean💔💔💔

  • @ohlsenode
    @ohlsenode หลายเดือนก่อน

    Befok