Juan Boucher - Wegloper (Lirieke Video)
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 4 ก.พ. 2025
- Geniet Juan Boucher se lirieke video vir "Wegloper"
Jy kan die enkelsnit ook geniet op die platform van jou keuse, voeg dit op jou speellys!
linktr.ee/juan...
Regisseur:
Juan Boucher
Morné Coetzee
Kameras :
Morné Coetzee
Redigeerder:
Morné Coetzee
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Produksiebestuurders:
Morné Coetzee
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjieskrywer/Publikasie:
Juan Boucher / Vonk Uitgewers CC
www.realmusic.c...
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
Baie baie mooi Juan jy stel ons wragies nooit teleur met jou musiek nie al jou nuwe musiek is elke keer n wenner. Jou musiek is so opreg eerlik. Kan met als relate.
Defee😂😂😂🎉🎉😢😊😊
Sojfheqori😅❤😅❤
Lkwjrjqpqpirj😅❤😅❤😊😅❤😅❤😊
Jy maar Juan,al jou songs is baie diep.Roer met n mens se emosies.Wow
Great song weereens
Worheu😮❤😅❤
12o3k3o3😊❤😊❤😂😂
Mooi hoodskap vir ander wat verlore is, ek klou vas asn my God v hoop, mooi song😊❤🎉
Jou vokken champ 🎉. Liedjies met soveel sin,wat almal aanraak !
What a song. It is beautiful to listen to a song with so much emotion, performed by you Juan. Thank you for all you do❤
O my Genade dis hoendervleis trane ruk jou hart mooi....
2lk3k3k😊❤😊
Het Nie woorde Nie ❤️Awesome song Go for it Jaun net jy Kan stunning song!!!!Jy mag maar❤️❤️❤️
Ek is in Amerika en EK’s jou grooooootste fan jou musiek hou my positief veral as ek in die trekker is jou musiek is die beste!!!!!DANKIE
Wow n vrou in Amerika ekt gedink dis net mans wat daar gaan werk...WELL DONE!
@@gerrievanniekerk2528 beste Lewe is plaas Lewe ,enige iets kan gedoen word of Jy man of Vrou is,God het my die brein en hande gegee,dan sing Juan met waarde,dit hou my positief! Baie Dankie vir die kompliment.😊
@giselafickopo419 wel dit maak twee van sy grootste fans, ek sit in Ierland en sy musiek dra mens deur die dae as mens se hart huis toe verlang.
Ja daars maar net nie nog n plek soos HUIS nie😊
@@giselafickopo419 Hi hoe gaan ek met jou gesels kry ek wil raad he oor die Amerika ding?
Ongellooflik. Vat baie diep raak. Jy doen dit weer. Wow ❤️
I don't think there is a song that he sings that is not a hit I just appreciate the songs he sings the best on the south African market
Alkriroqokrk😅❤😅❤😊
Psoekroeoo😊❤😊❤😊
Alkrjri😅❤😅❤😊
Dankie Juan vir jou diep en ware musiek wat altyd iets lig gee in n mense se eie lewe....daar is altyd iets om aan te dink in jou liedtjies!!!!! Hou so aan!!!!!
Aourhriwoi3😅❤
Ouuoe😮❤😅❤
Die mooiste mens, jou musiek se woorde se dit vir my ❤
Uitstekend soos al jou liedjies. Bravo. ❤️💯👌🏻
Ek love dit absoluut maar ja alle Juan Boucher songs is amazing
Hou op wiskey drink jou wange begin hang soos myne 😬 Grap net ons almal raak oud maar jou musiek slaat hart❤ , keep going jou Legend
Sjoe Juan jy stel nooit teleur nie dis regtig n baie mooi song die dankie die woorde is baie mooi❤
Liewe Hemel tog dis mooi ❤
Baie mooi die music van hom gee my lewe,,ek hou van al sy music 😊💯👌💥💥🎤😎🤩🤘
Bietjie JB vir die siel !! 🙌🙌
Woorde het soveel betekenis !!!! 🎉
Stunning song!!😁🤩
Bitter mooi al jou Musiek
Beautiful Juan - besonders mooi !!! Love die woorde - nog n treffer wat goud slaan !!!
Ooh dis pragtig ...pragtige lirieke soos altyd....👌💯❤️
Sjoe dis mooi song . You gou Juan.
Baie mooi, Soos altyd n "hit",vir altyd....
Genugtig jy kan net nie een song verkeerd kry nie!!!!! Well done..... Maak my trots afrikaans want hoe anders kan mens dit mooier se?
Wrihrqrohtiqpiru😮❤😮❤
Love dit ❤
Top kunstenaar .. musiek vir die siel ❤
Stunning
Wlmrmrkwkrm😊😂😅😂😅😂😊😊😂😊
Beautiful sjoe mooiste woorde en stem. So plesier om na jou te luister. Hou so aan❤❤
Mooi liedjie Juan...
Sien uit 😍
Beste afrikaanse sanger love al jou musiek J.B ❤❤❤❤
Hoe gaan ek ooit weer normaal wees na die lied. My hart. Ongelooflik mooi
Love al jou songs juan
Aojrje😅❤
Baie diep... Ek voel die song hy praat met my.... Gaan deur dit
Baie mooi Juan!!!! Lekka song die....
Best of the best!
Baie cool Juan.
What an amazing song...Like all the others. Absolutely love this
Groot Hit🎉🎉🎉
My maat die musiek is puik! Jy moet beslis n bietjie hart(soul) en mindset he om die te waardeer;-))
Ons weet dit gaan n hit wees
Jy is n yster. Ek like jou musiek
Pragtig ❤
Baie mooi liedjie
great song again
Love dit
Juan weet net hoe, ligjare bo die res. Welgedaan ou maat.
Beautiful. Jy mag maar !
Für mich ist das jetzt schon der Jahreshit2024. Die Musik ,die Stimme geht unter die Haut. Danke für diesen Song.
Qp1ijrk1pie😅❤😅❤😊
Ek love die song bja ek hoop daar kom n beweeg video ook uit of balans😊❤😊❤😊❤
Waste woorde ❤❤❤❤❤
Hey Juan. Wil net se ek en my kerel is groot groot fans van jou. Daar is n guns wat ek jou wil vra. Ek wil my kerel vra om te trou die 14de Februarie 2025 op sy verjaarsdag en op valentine's day ek wil vra of jy nie dalk vir ons n liedjies kan skryf wat ek hom kan vra nie groot asb.
❤❤❤❤
Hoekom is daar nie 'n "love it" knoppie nie? Die like knoppie is nie voldoende nie.
Baie Nice
maar jy's nie myne nie/ ek moet jou nog oorwin/ hulle nerkoop jou vir te min
Wanneer kom jy New Zealand toe seblief??
Fantasies love jou songs jy mag maar
Nee kyk, Juan deliver altyd! En hys nie eers pregnant nie
🎉mal oor die liedjie.. julle stemme pas mooi saam in die lied..🎉
jy kan maar sing 🎉❤
fokkit chomma> beautiful
Sooo diep!😢
Crist Turnpike
Ek dink die liedjie is dieselfde as nikotien sy ander liedjie die een gaan net oor knerts nie twak is nie n liefdes liedjie kan verkeerd wees.
Nee kyk die man kan alles wat hy sing is goed n yates