Terug na jou blinkoog liefde - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 28 Julie 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ก.ค. 2024
  • Skriflesing: Hand 20:28-32; 1 Tim 1:3-6; Op 2:1-5
    Spring na Skrifgedeelte, Belydenis en Doop - 14:48
    Oorsig: Ons gaan praat ons oor geestelike
    gesondheid. Jou gesondheid as gelowige, en ook
    ons gesondheid as gemeente. Mens begin
    gewoonlik gesond en opgewonde oor die Here se
    genade. Maar daarna... sluip allerhande jakkalsies
    in. Die lewe raak besig. Probleme druk jou bietjie
    van jou spoor af. As jy weer sien, is jou geloofslewe
    of gemeente ongesond. Dit werk soos bv. in ‘n
    verhouding tussen ‘n man en vrou. Aan die begin is
    daar ‘n blinkoog liefde en opwinding. Later, is die oë
    dalk dof en die moeite baie. Jesus leer ons die pad
    terug na ons blinkoog liefde vir Hom soos dit in die
    begin was.

ความคิดเห็น •