Die goeie nuus van God se oordeel - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 23 Junie 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024
  • Skrifgedeelte: Jeremia 51:1-10
    Spring na Skrifgedeelte en preek - 18:46
    Oorsig: Daar is baie dele in die Bybel wat praat
    oor God se oordeel en straf. Vir baie mense is dit
    iets wat hulle bang of onseker maak oor God.
    Asof sy oordeel en straf nie pas by sy liefde en
    genade nie, of dat dit dalk op ‘n manier groter
    gaan wees as sy liefde en genade. Ons het verlede
    week bietjie daaraan geraak, maar gaan nou
    dieper hierop in. Ons gaan leer dat dit ook weens
    God se oordeel is dat ons 100% sekerheid oor ons
    verlossing kry. God se straf en oordeel is daarom
    goeie nuus vir sy kinders!

ความคิดเห็น •