Al hoe nader aan die Herder? - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 30 Junie 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 มิ.ย. 2024
  • Skrifgedeelte: Psalm 23
    Spring na Skrifgedeelte en preek - 14:59
    (Weens tegniese probleme sal daar slegs audio wees.
    Ons vra om verskoning vir die ongerief.)
    Oorsig: Hoe volwasse is jou verhouding met Jesus? Is
    jy nog maar in jou kinderskoene in jou pad saam met
    die Here? Of is jy al verder? Op ‘n baie meer volwasse
    plek as waar jy was aan die begin? Gaan jou
    verhouding meestal oor wat Hy vir jou kan doen en
    gee? En dat jy altyd maar net vra vir goed wat jy nodig
    het? Of gaan jou verhouding oor ‘n vaste band met
    Hom in sy liefde, al gaan dit soms baie benoud met
    groot probleme in jou lewe? Ons kyk saam na Psalm
    23 en leer hieruit hoe daar vordering is in die band
    wat die Herder met sy skape het en hoe ons al hoe
    nader aan Hom groei.

ความคิดเห็น •