Damian Beer & Monique Steyn - Shania Twain Mashup (Live) (Die Kontrak - Seisoen 3 - Top 4)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 พ.ย. 2023
  • Koop of luister 'Shania Twain Mashup' hier: DieKontrak.lnk.to/Seisoen3MB
    Volg Damian Beer op sosiale media:
    Facebook - / damian.beer.566
    Instagram - _damian_beer?ig...
    TikTok - www.tiktok.com/@damian_beer?_...

ความคิดเห็น • 31

  • @hendriksnyman4215
    @hendriksnyman4215 7 หลายเดือนก่อน +4

    Ek's alweer terug. Ek kry nou eenmaal nie genoeg van die nie. What an absolutely magical collab.

  • @daniecoetzer7585
    @daniecoetzer7585 7 หลายเดือนก่อน +4

    Grootste fout wat die show ooit gemaak het. By ver die persoon met die beste stem en musikaliteit
    Kan dit nie glo nie.

  • @twovans
    @twovans 7 หลายเดือนก่อน +7

    They blended great!

  • @user-gb2sx3wy7q
    @user-gb2sx3wy7q 6 หลายเดือนก่อน +2

    Best version ever

  • @andrebeetge5928
    @andrebeetge5928 5 หลายเดือนก่อน +1

    Ongelooflik mooi, daai jongman het 'n baie mooi stem en dan natuurlik Monique, jou stem is net so pragtig mooi! God het julle twee met ongelooflike mooi talent geseen!

  • @hendriksnyman4215
    @hendriksnyman4215 7 วันที่ผ่านมา

    Ag ek's alweer terug!! Julle doen onsagtlike amazing justice aan die.

  • @leonabadenhorst9214
    @leonabadenhorst9214 7 หลายเดือนก่อน +3

    LOVE MONIQUE. ❤️

  • @user-zm6gm2js7q
    @user-zm6gm2js7q 7 หลายเดือนก่อน +4

    Fantasties beautifull

  • @user-zy9kd7xy3c
    @user-zy9kd7xy3c 5 หลายเดือนก่อน +2

    ❤M.a.r.a.v.i.l.h.o.s.o!lindo! lindo! lindo!❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @roro9179
    @roro9179 5 หลายเดือนก่อน +2

    So beautiful ❤

  • @eleonorehilton463
    @eleonorehilton463 7 หลายเดือนก่อน +4

    Aww, hoendervleis mooi

  • @dpbierman2586
    @dpbierman2586 3 หลายเดือนก่อน +1

    Worldclass👌🏻

  • @1stonewall
    @1stonewall 5 หลายเดือนก่อน +2

    Wow!

  • @ChevonneSperrin
    @ChevonneSperrin 7 หลายเดือนก่อน +4

    STUNNINGGGGGGGGGG

  • @almagunter4182
    @almagunter4182 4 หลายเดือนก่อน +1

    Awesome

  • @almagunter4182
    @almagunter4182 5 หลายเดือนก่อน +1

    Love dit

  • @Angelosimonioabrahams
    @Angelosimonioabrahams 7 หลายเดือนก่อน +3

    mooi .......

  • @user-hd6yw7te7b
    @user-hd6yw7te7b 7 หลายเดือนก่อน +1

    Well done 🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤

  • @danielnel8931
    @danielnel8931 หลายเดือนก่อน +1

    Skuus, herriner my hoekom het Jy nie gewen nie?😢

  • @daniecoetzer7585
    @daniecoetzer7585 7 หลายเดือนก่อน +2

    Ek moet by se ek dink monique het hierdie song vir haarself gekies en nie vir Damien nie. Sy wou afshow en hy moes die backup sanger wees. Absoluut verkeerd!!

  • @charlenemouton4842
    @charlenemouton4842 7 หลายเดือนก่อน +3

    Ja die twee wat ek gedink het gaan Wen is so na mekaar uit

  • @ewasserman
    @ewasserman 7 หลายเดือนก่อน +3

    Groot fout. Damian moes wen

  • @louisawatkins3018
    @louisawatkins3018 7 หลายเดือนก่อน +2

    So jammer...maar daar kan net een wenner wees 😢

  • @danielnel8931
    @danielnel8931 7 หลายเดือนก่อน +2

    Monique Steyn het Damian Beer gesaboteer!!!

  • @hendriksnyman4215
    @hendriksnyman4215 7 หลายเดือนก่อน +4

    Die verwerking alleen was uit die boonste rakke. Luister na wat die man gegee was om te sing. Stukke wat afshow gee aan sy talent. Song choice en execution perfect.
    Monique is 'n onmenslike goeie mentor en dan is daar onkundige kommentaar.
    Hierdie was by vêrre the performance to beat en nou is hy sommer uit.
    But why?

  • @Freeasabird699
    @Freeasabird699 7 หลายเดือนก่อน +2

    Toe ek hierdie liedjie die eerste keer hoor toe dink ek, ek glo nie die mash-up het gewerk nie. Maar toe luister ek dit weer en toe is dit stunning. Hierdie liedjie moet definitief 'n tweede keer geluister word om dit te 'kry'. So jammer Damian het uitgeval, hy en Chris is my gunstelinge.

  • @brucecarey1780
    @brucecarey1780 7 หลายเดือนก่อน +3

    Verkeerde song vir a man! Gaan hom kos.

    • @AirGunnerSA
      @AirGunnerSA 7 หลายเดือนก่อน +1

      Jy is gerook. Dit gaan meet as die song luister na hoe hy sy stem beheer

    • @brucecarey1780
      @brucecarey1780 7 หลายเดือนก่อน

      @@AirGunnerSA
      Ek was reg.!
      Seker hoekom hy geelimineer is dink ek?😅

    • @hendriksnyman4215
      @hendriksnyman4215 7 หลายเดือนก่อน

      Die song was great. Die execution was great. Waarvoor wie ookal judge en luister en kies wie deur moer volgende rondtes toe se ore het klankgrens-issues. Ek is Die eerste een wat Sal herken wanneer daar crap was, maar hier was alles right in the wheelhouse. Toe Leo uitgestem is moes ons geweet het daar is iewers n rookie want Die bliksem weet dit was on onverwags. En nou Die?
      Hy moes bly saam Chris. Maklik Maklik.
      Slange in die gras

  • @cobusdt1978
    @cobusdt1978 6 หลายเดือนก่อน

    Ek sê dit weer.... Plakkies sal nooit met sy stem (instrument) kan doen of regkry wat Damian kan nie. Damian moes wen! Want hy kan actually sing 😊