Chris Steyn & Demi Lee Moore - By Jou (Live) (Die Kontrak - Seisoen 3 - Top 4)
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 4 พ.ย. 2023
- Koop of luister 'By Jou' hier: DieKontrak.lnk.to/Seisoen3MB
Volg Chris Steyn op sosiale media:
Instagram - chris.steyn_?ig...
TikTok - www.tiktok.com/@chris.steyn_?...
Facebook: profile.php?... @ChrisSteyn-ji3im
Sjoe ek kry Theuns gevoel wanneer hy sing... So mooi rustig hoendervleis mooi❤❤❤❤
Kyk as Chris nie die seisoen wen nie weet ek nie ... Hy is bloot net uniek en so gemaklik op die verhoog ... GO CHRIS
Chris is 'n man wat sal kan, Grootbaas daardie kontrak hoort in Chris se hande, well done Chris en Demi❤
Kyk, ek het hierdie nou al oor en oor geluister en presies soos die eerste keer wat ek dit gehoor het, tjank ek. Theuns was n legend en hoor ek sy stem soos jy sing Chris. Jy is besonders. Humble, Rustig en so uniek. Uitsonderlike stem. Welgedaan. So jonk en so baie om te bied. Ek kan nie wag vir jou single om te drop nie.
Uniek en verslawend!!!! Versker ons winner!!!! Nog nooit daaroor getwyfel nie. Van dag een af wat ek per ongeluk jou stem op fb gehoor ht, ek moes terug scroll en gaan kyk wie sing so. Nee wraggies, jy mag maar en jou mentor, sys die beste!!!! Welldone Chris, so trots op jou🎉🎉🎉🎉🎉🎉
Chris as Wenner asb. Uniek, rustig, kalm n voorbeeld vir alle jongmense!!
Mooiste duet! Well done Chris en Demi Lee!
♥️🎤Chris Steyn al wat ek kan sê is net soos met Theuns Jordaan, sal ons by jou musiek ook altyd rus kan vind.
1:37 Ek stem saam Chris Steyn 2:35 Jy is a wenner
Hierdie gaan n groot Sanger word. Ongelooflike stem.
Hi ds 😢 baie mooi
Wat language is this ....I wanna learn😊
T😢
Chris ek kies jou as die wenner.Jy sal nog baie ver kom,jy sing uit jou hart uit.
Jys die volgende Kontrak Wenner!!!Jys die real deal Chris..
Sjoe dit roer mens se emosies! Vreeslik mooi. Chris for the win!!!!
Ek kry regtig hoendervleis as hy sing..daai hees stem van hom is so besonders..die rustigheid in hom geen gegil nie..ek hou van rustige musiek en ons kort so persoon op die verhoog😊
Chris jy sing so mooooi, as ek geweet het hoe mooi het ek die 21st in my strandhuis gejoin of jul my daar wou hê of nie!! Bly nederige/plakkies-mens asb, jys pragtig so.
Beslis n wen !!! Love die Plakkie themde!❤
Amazing......briljant gedoen
🎉stem 💯.. dat Chris die wenner van Kontrak , seisoen gekroon gaan word...🫶
Wow Chris Steyn! Hoendervleis mooi song en jy sing hom perfek.
Well done! Omw, let’s talk about Demi’s voice!
❤Dit was vantasies mooi Chris
Amazing voices ❤
Blixem dis mooi!!!
Wow dis hoendervleis mooi. Het sommer Theuns se stem in jou gehoor. Hoop jy is ons winner
Baie mooi song!!
Altwee 2 mense se mooiste stemme Kan oor en oor luister so mooi hoop Chris wen Baie mooi
Ai, kan heeltyd na jou stem luister. Kalmte en vrede. ❤
Chris jy is so talentvol!
❤❤❤❤❤jy is ons wenner.......love jou stem.....
Fantasties Chris
Chris Plakkies, jy is verseker Die Kontrak se wenner! Jou rustigheid, jou rustic voice, jou image en looks het ons vermaaklikheid nodig! Theuns Jordaan sing saam met jou daar uit die hemel! Jou loopbaan is gekies met jou natuurlike talent! Lekker om na te luister en sag op die oor en oog! Geniet dit en hou jou plakkies plat op die aarde, jy is pragtig en ń wenner! 🎉💃🕺🍾🥂
Steyn is n wenner❤❤❤❤👏👏👏
Ek het nie n keuse om oor en oor te luister na hom.bitter mooi stem.afrikaans het jou so nodig.chris!
Pragtig ❤️.
Dis flippen amazingly diep mooi ek kry trane in my oë 🥰❤
Sjoe neee ek is GROOT FAN VAN JOU!!!! WELDONE ❤
Baie mooi Chris ❤
Ek stem vir plakkies!
Van begins af my NR 1!!!
❤Jy is ons wenner kry hoendervleis.
Sjoe maar hierdie is sooooooooo mooi. Gee ons asb 'n studio version. Dankie!!!!!!
Wow die is hoendervleis mooi..Chris jy mag maar. Jy verdien om te wen ek het geen twyfel nie. Jy is 'n natural
Dis amazing wow
Dalk my tweede comment.
Chris se voete-
Plat op die grond
Kaalvoet in geloof.
Sy beurt.
Hy is voorwaar n wenner v d kenner
Chris gaan nog n Theuns Jordaan liedjie skryf-
Kaalvoet 🙌
_i'l0ve this s0ng evEn i didn't undErstand thE lirycs💚💚💚i h0pe this s0ng hAve english vErsi0n💚💚💚
Uitstekend, Well done 🎉🎉🎉🎉🎉🎉❤❤❤
Wow amazing
Chris j sing rrg so so amazing❤
Beautiful!!! ❤
Kosbare Afrikaanse sanger vir ons mense.! Wen of te not. Die beste my maat. Die heel beste.!
So mooi.gaan die jaar n moeilike keuse wees.briljant elke weer.jy mag maar jou plakkies aanhou
So oulik gesé ek love dit😊
Trane het geloop ..sjoe Theuns..mis jou 😢
Hoendervleis, emosie, ALLES!! LOVE jou❤
Hoendervleis mooi 🤗🤗
Goeiste! 😢❤
So mooi😢
Ek weet van die begin.
Rustig,kalm en plat met sy voete op die grond.
n Wenner vir die Kenner.
Glo sy beurt het aagebreek🙌
Die beste ooit
Chris Steyn jy gee die Theuns Jordaan gevoel hier... hy leef deur jou stem 😊❤
Mooi
Wel gedaan Chris! Jy gaan nog n groot , en "household" naam word, glo my! 😎😎
❤❤❤❤❤❤ dit is so Amzinge mooi
Woww pragtig julle het dit 😍😍😍
Hoendervleis en trane!! Baie mooi julle twee!!
Ons wennnee🎉🎉🎉
Fenomenaal! ❤
Eks maal oor die song baie baie mooi
Beautiful ❤
Die twee het tans die song my favorite afrikaanse song gemaak
Beautiful duet
Amen, baie dankie. Jesus🙌🏼🙌🏼
Mooi!
En hyt gewen 🎉🎉🎉🎉
😢regtig besonders mooi..hoop julle twee sing dit op Afrikaans is groot
Sjoe watter mooi song jy en Demi foutloos gesing baie baie mooi
Julle het mei nag gemaak dankie.liefte van Botswana aaf
❤
Ek het Nou net terug gekom van waar ek jou live gesien sing het by Pit stop ❤Jy het n regte Groot talent Chris 🙈❤️
Trane MOOI...DANKIE JUL & THEUNS & JESUS!!!❤❤❤
Stunning ❤
Dis die tipe musiek wat Chris moet sing!! Ons het genoeg sokkie liedjies.
Hoendervleis mooi julle!
Beautiful ❤️
PRAGTIG JULLE! CHRIS IS N WARE WENNER X X ❤❤❤ X X.
Wow
Ek en my gesin kry nie geniet van jou liedtjies nie..yor j gee my trane❤
Ek love julle hoop jy wen
Ai jy sing pragtig. So rustig. 💜
So, so mooi👍🤍
By Julle is als spontaan ❤🎉
😢❤ jou musiek ❤
Hoendervleis mooi❗❗❗❗
Eks Mal oor jou songs ❤❤❤
Love jou music.... 😊🎉
Pragtig jinne ek het nie woorde
jy maak mens se siel so rustig as jy sing, dankie daarvoor
❤❤
Hoendervleis mooi
Ai my skat .js ons aner theuns Jordan. ❤❤❤❤
Pragtig❤
❤ my hart is seer want j7 stem is so mooi
Awesome ! Gaan groot maar bly getrou aan jouself.
Wow Chris Steyn jy mag maar mag Jy wen