Samantha Leonard - Net Een Keer (Offisiële Musiekvideo)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ต.ค. 2022
  • Koop of luister 'Net Een Keer' hier - SamanthaLeonard.lnk.to/NetEen...
    Volg Samantha Leonard op sosiale media:
    Facebook - / samanthaleonardofficial
    Instagram - / samanthaleonard_artist
    TikTok - / samantha_leonard
    ___________________________________________________________
    Lirieke:
    Ek weet ek mag nie na jou staar
    Ek weet ek mag nie aan jou dink nie
    Ek weet jou hart behoort aan haar
    Maar net in potlood nie in ink
    Nie
    Ek is jammer ek bly hammer aan 'n deur
    Sal jy my net een keer
    Vashou soos jy haar nou in jou arms vashou
    En my alles gee waar sy kry elke stukkie van jou
    En my alles gee wat sy kry elke stukkie van jou
    Dis verkeerd en ekke weet hierdie obsessie moet ophou
    Maar ek vra weer
    Net een keer?
    Ek bel jou nommer in die aand
    Sit vinnig neer as jy hom optel
    Ek hoor jou stem verbeel jou hande
    Orals op my streel jy my vel
    Orals om my streel jy my vel
    Ek is jammer ek bly hammer aan ‘n deur
    Sal jy my net een keer?
    Vashou soos jy haar nou in jou arms vashou
    En my alles gee waar sy kry elke stukkie van jou
    En my alles gee wat sy kry elke stukkie van jou
    Dis verkeerd en ekke weet hierdie obsessie moet ophou
    Maar ek vra weer
    Net een keer?
    (Net een keer)
    (Net een keer)
    (Net een keer)
    Vashou soos jy haar nou in jou arms vashou
    En my alles gee wat sy kry elke stukkie van jou
    Dis verkeerd en ekke weet hierdie obsessie moet ophou
    Maar ek vra weer
    Net een keer?
  • เพลง

ความคิดเห็น • 288

  • @gertpretorius4292
    @gertpretorius4292 ปีที่แล้ว +5

    Net een keer 'n treffer. Wow wow wow Samantha.

  • @petriegouws8717
    @petriegouws8717 ปีที่แล้ว +12

    Mag God se seën op jou wees Samantha Leonard... Harde klippe het jy al gekou, maar God was saam hou en kyk waar het Hy jou gebring. Nog baie groot en wonderlike dinge lê in stoor vir jou, want jy ken Hom in jou sukses en jy is Sy dogter. Ek bid dat Hy elke oomblik by jou sal wees met alles wat jy doen en wat jy aanraak. Dat Sy liefde en seën soos ñ waterval sal vloei in en oor jou in Jesus Christus ons God se naam, Amen. 🙏🏆❤️

  • @marileenmoore74
    @marileenmoore74 ปีที่แล้ว +6

    Dis mos nou Afrikaanse musiek! Jy is aan die brand en verdien verseker die een!

  • @marileenmoore74
    @marileenmoore74 ปีที่แล้ว +6

    Dis al amper n week en eks nogsteeds obsessed met die liedjie, hy is op my most played list heel bo

  • @liricalandman8218
    @liricalandman8218 ปีที่แล้ว +6

    Sien vreeslik uit na die musiek video van jou Samantha. Gaan ons 2de Kontrak Wenner wees..

  • @stephanjansen7793
    @stephanjansen7793 ปีที่แล้ว +25

    Jy is ń Superster kwadraad Samantha Leonard.Dis so lekker om jou te hoor en sien optree jy is talentvol en opreg.Baie geluk jy is ons wenner

  • @jasper_malan
    @jasper_malan ปีที่แล้ว +20

    Welgedaan Samantha ons Groot STER!!! Dit is absoluut fantasties!!!.🎤🎶🎶🎶❤️❤️❤️❤️❤️

  • @dobbysexual5342
    @dobbysexual5342 ปีที่แล้ว +10

    Good luck Sam!! Rooting for you from wayyy over the pond in America.

  • @magdalaurens1408
    @magdalaurens1408 หลายเดือนก่อน +1

    Pragtig Samantha die Here het jou geseën met n pragtige stem.ons wag vir n gospelliedjie.💞🌹💞🌹

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez ปีที่แล้ว +14

    En dis hoe die wenner van Die Kontrak 2 se song moet klink gaan almal sê na hulle hierdie gesien en gehoor het!
    #OnsAlmalHouDuimeVas

  • @adriliebenberg6334
    @adriliebenberg6334 ปีที่แล้ว +16

    Love Love… Ons stem vir Sam vir Kontrak 2 wenner🎉🎉🎉🎉🎉
    Jys fantasties.. bitter goeie liedjie.. my new fav💕All the Glory to God

  • @petriegouws8717
    @petriegouws8717 ปีที่แล้ว +14

    Jy is my wenner en ek glo vir so baie ander, soos baie baie baie🙏🤗🙌

  • @Strydomlisa
    @Strydomlisa ปีที่แล้ว +13

    What a song!!! 🎤🔥🔥 Hier's dit nou! Team Samantha met TROTS!! 👏👏👏🔥🔥🔥🔥🔥

  • @jacoviviers31
    @jacoviviers31 ปีที่แล้ว +12

    weldone girl, harde werk pluk vrugte🙏💫😊💥👍🤗🤗🤗🤗🤗

  • @gertpretorius4292
    @gertpretorius4292 ปีที่แล้ว +7

    Wow wow wow, so mooi. Die kontrak is joune Sam. 100%joune

  • @xanderwhitehead831
    @xanderwhitehead831 ปีที่แล้ว +6

    UNBELIEVABLY GOOD

  • @xanderwhitehead831
    @xanderwhitehead831 ปีที่แล้ว +6

    jy is die definisie van musiek🎼🎵🎶

  • @irenebeukes1403
    @irenebeukes1403 ปีที่แล้ว +5

    Wat kan ek sê.....ek hoop jy wen....jy weet van val en opstaan.....jys n yster ek love jou.

  • @anzelfourie67
    @anzelfourie67 ปีที่แล้ว +2

    Wow wow wow. Stunning

  • @adelgroenewald5985
    @adelgroenewald5985 ปีที่แล้ว +15

    Jy verdien dit om hierdie seisoen te wen!! Glo en Vertrou jou tyd is hier. Welgedaan Samantha.

  • @shawnbrink5613
    @shawnbrink5613 ปีที่แล้ว +10

    Dis sooo mooi Samantha Leonard ❤❤❤❤

  • @Strydomlisa
    @Strydomlisa ปีที่แล้ว +10

    Dag 5 en ek's nogsteeds obsessed met die liedjie! Ons is uitgehonger vir iets ANDERS locally en hierdie is presies wat daai probleempie oplos! 👏👏🔥

  • @ruveviviers6346
    @ruveviviers6346 ปีที่แล้ว +7

    Amazing Samantha ek hoop jy wen. Hy verdien dit absoluut. Love jou liedjie sooooo baie

  • @juanitakruger369
    @juanitakruger369 ปีที่แล้ว +8

    Obsessed met die liedjie! Luister die hele dag na hom!!! Team Samantha vir die wen!!!!!!!

  • @charmainevanwyk9006
    @charmainevanwyk9006 ปีที่แล้ว +6

    Ds seker die liedjie wat jou stem die meeste uitbring! Moeilik maar jy het dt so mooi gedoen!!! Jy bly my superster!!!❤

  • @alettaelizabeth1278
    @alettaelizabeth1278 ปีที่แล้ว +6

    Samantha Leonard ❤️ wow dis amazing ek love dit ek soek die liedjie so graag :) maar ek moet se dit is die beste een van jou liedjies ... ek totally love dit Sam 😀 ❤️

  • @petriegouws8717
    @petriegouws8717 ปีที่แล้ว +11

    Jy is so talentvol Samantha Leonard, jy sing onsettend mooi. Die Kontrak se baas sal verseker ñ groot vout maak as hy jou nie laat wen nie, jy is is wêreld klas...hoop hy maak die regte keuse dat hy jou nie deur sy vingers laat glip en homself in die voet skiet nie. Jy verdien Die Kontrak nommer 1 plek💥🙌👏

  • @ebenvandermerwe3122
    @ebenvandermerwe3122 ปีที่แล้ว +5

    Love hierdie Song!

  • @tiaanventer9349
    @tiaanventer9349 ปีที่แล้ว +8

    Go Samantha !!!!! , Hoop jy wen!!!!!

  • @angelinescheepers4122
    @angelinescheepers4122 ปีที่แล้ว +12

    Wat n awesome mens jy verdien 100% om die kontrak te wen team Sam for eva,mag jy alles kry wat jy verdien jys n awesome mens met n awesome persoonlikheid.Ek love jou baie

  • @Strydomlisa
    @Strydomlisa ปีที่แล้ว +10

    Let the countdown begin! 🔥💃

  • @user-hd6yw7te7b
    @user-hd6yw7te7b 7 หลายเดือนก่อน +1

    Net een keer is n hit, gaan groot my mens. Pop rock in afrikaans. Well done Sammy, ons eie Britney ❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉

  • @juanitakruger369
    @juanitakruger369 ปีที่แล้ว +11

    Kan nie wag nie!!!!!!
    Super trots op jou

  • @jessicaalho5856
    @jessicaalho5856 ปีที่แล้ว +6

    Sam!
    Mag jy wen, jy verdien dit!

  • @francokalp5175
    @francokalp5175 11 หลายเดือนก่อน +2

    Mense blêr n klomp stront hier in die comments... jy is my en my mense se favourite kunstenaar. Ek ry daagliks Bela Bela toe en terug en het al n paar keer net random begin trane gooi met jou stem wat in my toor.. die res van die mense is onkundig en weet nie wat musiek is of werd is nie. Jy is n ster, n amazing talent en on top, deffo 1 van ons bestes🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤😢

  • @valenciavermeulen1317
    @valenciavermeulen1317 ปีที่แล้ว +13

    Jy is absoluut fantasties Samantha ❤️😊eks Mal jou musiek en hoe jy sing, you rock ❤️🎶Baie Liefde van my eks AL kla n groot aanhanger van Jou

  • @janifourie5999
    @janifourie5999 ปีที่แล้ว +16

    Super excited en die woorde is so mooi!!! Dit is jou tiepe musiek wat praat met ñ mens. ❤ sit al op die punt van my stoel

  • @petriegouws8717
    @petriegouws8717 ปีที่แล้ว +19

    Ek belowe myself elke keer, ek luister NET EEN KEER, maar dan kry ek myself om te luister vir net nog een keer, nog een keer en nog een keer... Kan nie ophou nie, love die Samantha Leonard 💥💥💥💥💥💥💥

  • @johannastrydom9251
    @johannastrydom9251 ปีที่แล้ว +16

    Samantha jy is briljant in alle opsigte.
    Jy is ons wenner❤

  • @joanjoubert867
    @joanjoubert867 ปีที่แล้ว +13

    Amazing soos Altyd!!! Jy is klaar n wenner vir my!! Wag vir jou cd!!

  • @mariaanboer7823
    @mariaanboer7823 ปีที่แล้ว +13

    Wowwwwwwwwww! Baie geluk Samantha! Pragtig!!

  • @NadiaKnoke
    @NadiaKnoke ปีที่แล้ว +11

    Love this, love your voice, love you. You are amazing

  • @Chereeventer
    @Chereeventer ปีที่แล้ว +7

    jy is awesome hoop jy wen!!!

  • @shaunsmuts
    @shaunsmuts ปีที่แล้ว +5

    Let's goo Samantha..... Weet sommer dit gaan great wees..... Kannie wag on jou op daardie afrikaans is groot stage te sien nie😁🤞

  • @jessicavanderwesthuizen3882
    @jessicavanderwesthuizen3882 ปีที่แล้ว +8

    Stunning, absolutely talented en Beautiful mens!!! Gaan Groot jy gaan nog amazing hoogtes bereik Samantha well done 🔥🔥🔥🔥

  • @Sonja-ic8ud
    @Sonja-ic8ud ปีที่แล้ว +5

    Mal oor dit ❤️🙏🏻

  • @gerhardjansevanrensburg2693
    @gerhardjansevanrensburg2693 ปีที่แล้ว +12

    Wow dis stunning kan nie wag om meer songs van jou te hoor jys klaar n ster in ons oe hoop rerig die groot baas dink baie mooi want jy gaan nog baie groot naam maak

  • @curtis_the_boostfanatic3639
    @curtis_the_boostfanatic3639 ปีที่แล้ว +15

    Well done Samantha...Die is waarvoor ons gewag het...Jou drome is besig om te realiseer voor ons almal se oe en nou staan niks en niemamd meer in jou pad om n sukses te maak van jou loopbaan nie...Ons sien baie uit na jou nuwe journey en om jou naam te hoor op radio en TV en live events in die toekoms.Jyt jouself oor en oor bewys dat jy bedoel is vir die industrie en dat jy nie net n liefde het vir musiek nie,maar n passie uitleef sodra jy begin sing...Jyt dit gemaak,jys n wenner in duisende se oe!Iets om oor trots te wees...🙌🏼😉👊🏽

  • @zinniaduplessie3717
    @zinniaduplessie3717 ปีที่แล้ว +10

    wowwww 😍😍😍

  • @linelleroth1
    @linelleroth1 ปีที่แล้ว +2

    Superster Samantha Leonard great video en song kontrak 2 wenner

  • @sabrinarossouw8997
    @sabrinarossouw8997 ปีที่แล้ว +10

    Absolutely stunning, I have been rooting for you from the very first day. You are a winner Sam, go for GOLD

  • @tanyadp9750
    @tanyadp9750 ปีที่แล้ว +8

    Amazing Sam!!!! 👏 Sam for the win!!! Jy verdien dit deur en deur!! Staan bank vas agter jou elke oomblik!!! Xx

  • @gertpretorius4292
    @gertpretorius4292 ปีที่แล้ว +10

    Sal ver ry vir jou shows. You go girl!!!

  • @petriegouws8717
    @petriegouws8717 ปีที่แล้ว +10

    Love dit, luister nie hierdie sangerres, jy is ñ popster, Die POPSTER... Kyk wêreld, kyk julle het groot kompetisie en sy mag dalk en glo sy gaan stof in julle oë skop💥💥💥💥💥💥💥🙏

  • @gertpretorius4292
    @gertpretorius4292 ปีที่แล้ว +2

    Elke element van jou stem, elke beweging. WELL DONE SAMMY!!!!!!
    PUIK PUIK!!!!!

  • @lizellevanniekerk6283
    @lizellevanniekerk6283 ปีที่แล้ว +6

    Sam jy verdien hierdie kontrak 'n 1000 keer en meer, jou stem Is awesome ons hou styf duim vas vir jou... Ons like jou kwaai!
    Go Samantha!!! Jy verdien dit uit en uit!!!

  • @anne-marietheron2015
    @anne-marietheron2015 ปีที่แล้ว +7

    Wow! Baie mooi.

  • @ansagouws8032
    @ansagouws8032 ปีที่แล้ว +9

    So fantasties!!!🤗Ek kan nie dit nie genoeg sê nie,jy is so talentvol...jy maak naam Samantha Leonard en ons almal is trots op jou en so baie lief vir jou.Sien so uit na wat jy nog gaan bring,maar vir npu is die hemels.🙏🌟

  • @petriegouws8717
    @petriegouws8717 ปีที่แล้ว +6

    Obessie met hierdie awesome song van jou Samantha Leonard...Hul sê hul het jou uitgedaag en getoets met die liedjie, want jy het die moeilike een gekry, maar "you nailed it" to perfeksie... Hoendervleis,love dit👏🙌🏆

  • @yolandeluus3314
    @yolandeluus3314 ปีที่แล้ว +30

    Hoop die Afrikaans industrie laat jou nie in die steek nie. Dit is ñ puik keuse gewees. Jy het jou beste gegee en doen steeds. Well done 👏

    • @charliemike2425
      @charliemike2425 ปีที่แล้ว +6

      Ek stem 100% saam.

    • @wildlifeadventuresbythevan9164
      @wildlifeadventuresbythevan9164 ปีที่แล้ว +4

      Stunning stunning!! Iets anders maar ek LOVE dit!!
      Kan nie wag om jou by Afrikaans is Groot te sien nie! Jy is ONS wenner, al vanaf The Voice af... dié keer is dit joune Sam! ♡
      - Sumarie

  • @hazelpick304
    @hazelpick304 ปีที่แล้ว +15

    Samantha, ek love jou humor. Hulle kan nou maar gerus die gesegte "hoendervleis" na "volstruisvleis " toe verander so briljant is jy. International star in wording. You go girl!!!

  • @michellepearce1291
    @michellepearce1291 ปีที่แล้ว +6

    Go girl!

  • @nastassjasmit2941
    @nastassjasmit2941 ปีที่แล้ว +8

    Wow wow wow!!! Absolutely beautiful 😍

  • @Sonja-ic8ud
    @Sonja-ic8ud ปีที่แล้ว +9

    Die liedjie is op repeat by my! Ek is absoluut mal oor jou en jou stem, jy is n regte mens en ek wens net die beste vir jou toe ❤️

  • @jananel8527
    @jananel8527 ปีที่แล้ว +1

    Awesome liedjie amazing gedoen love jou samatha

  • @deonbronkhorst9741
    @deonbronkhorst9741 ปีที่แล้ว +6

    Awesome en amazing song

  • @sindiemaartens9918
    @sindiemaartens9918 ปีที่แล้ว +10

    Yeah. Ek sien so uit om te hoor hoe jy hierdie liedjie jou eie gaan maak🤗

  • @deannagel1874
    @deannagel1874 ปีที่แล้ว +3

    Dit is die mooiste woorde die liedtjie gaan wen.

  • @koosvantonder8472
    @koosvantonder8472 ปีที่แล้ว +12

    Toets haar eie stem deur die hele song en PULL dit elke keer af!! Well done! Sien uit na meer!! Jou stem saam 'n rock legend soos Karen Zoid sal awsome wees!!

  • @TheSarina1977
    @TheSarina1977 ปีที่แล้ว +7

    WOWWWW!! Briljante sanger!!

  • @mattnolan3213
    @mattnolan3213 ปีที่แล้ว +12

    Jy is die beste in die hele land. Ek is Super Trots op jou Samantha. Wow wow wow...Suid Afrika is net die begin. World tours...here we come. Jy is n gebore wenner. ♥️

  • @lourindaleonard5392
    @lourindaleonard5392 ปีที่แล้ว +10

    Hierdie liedjie is op repeat ek love dit..❤❤ jy het verseker iets anders as die norm gebring . Tyd vir iets vars en anders en jy kan en mag maar.....

  • @jolandiegermishuys7828
    @jolandiegermishuys7828 ปีที่แล้ว +10

    Mooi Sam!!! Pragtig gedoen. 👏👏👏👏

  • @lodewykswart6332
    @lodewykswart6332 ปีที่แล้ว +14

    Oh WOW! Wat 'n stem, wat 'n liedjie. So lekker om iets vars te hoor in Afrikaans. Absoluut nie die kommersiële musiek wat ons elke dag nou hoor nie. Dink die Afrikaanse mark is lus vir iets nuuts. Mal oor hierdie liedjie. Dit was onmiddellik een van my gunstelinge en deel van my library. Dis 'n ongelooflike range wat die song van mens verwag en jy doen dit absoluut met gemak. Ek sien jou op Afrikaans is Groot :)

  • @elmarigouws3214
    @elmarigouws3214 ปีที่แล้ว +9

    Die song is aan die brand🔥🔥🔥

  • @marinkapelser2858
    @marinkapelser2858 ปีที่แล้ว +4

    Wow baie nice. Ons hou duime vas vir jou Samantha..❤️❤️

  • @rodneybotes1672
    @rodneybotes1672 ปีที่แล้ว +4

    Samantha - die is 'n wereld klas video en liedjie. Ek is so happy vir jou

  • @annekegrobler1057
    @annekegrobler1057 ปีที่แล้ว +12

    Love die song. Stunning! Good job. Die een gaan beslis op ons playlist vir die volgende braai!!!

  • @Strydomlisa
    @Strydomlisa ปีที่แล้ว +2

    Ek vind myself nou elke dag op die video, dis beslis 'n nuwe gunsteling!!

  • @petriegouws8717
    @petriegouws8717 ปีที่แล้ว +8

    🙌👏👏🙌👏🙌👏 On fire!!! Heeltemal aan die brand, die is net so awesome!!!

  • @meganels6814
    @meganels6814 ปีที่แล้ว +4

    Gaan stem vir haar op Jacaranda ! Sy het ons stemme nodig🤞🏻🎉🌻

  • @simanthaswart4983
    @simanthaswart4983 ปีที่แล้ว +14

    Jou stem is regitig awesome! Hou styf duim vas vir jou.... jy verdien definitief om te wen!

  • @tanyasmit4265
    @tanyasmit4265 ปีที่แล้ว +5

    So mooi my skat...Ek is so trots op jou ..Aanhouer wen ..Mag die jou sing loopbaan n moerse boost gee...Van dag een af geglo in jou..Gaan GROOT..Jy lyk baie goed🤭🤭🤭🤭

  • @gerdathysse6457
    @gerdathysse6457 ปีที่แล้ว +7

    Baie mooi Samantha. Jy moet wen💯👌

  • @Strydomlisa
    @Strydomlisa ปีที่แล้ว +13

    So lekker om iets werklik uniek en nuut tot die Afrikaanse musiekbedryf te sien! Jý is die kunstenaar wat Afrikaanse musiek 'n internasionale competitor gaan maak! Jis Samantha, doen altyd jou ding, want WOW jy doen dit FLIPPEN GOED! 🤯🤯🔥🔥🔥👏👏👏

  • @austinbotha9372
    @austinbotha9372 ปีที่แล้ว +2

    #SAMANTHA #SAM all the way # U ROCK SAM

  • @lourindaleonard5392
    @lourindaleonard5392 ปีที่แล้ว +7

    So opgewonde saam Sam dis n droom wat waar word. Mag dit 'n nuwe bladsy in haar lewe wees wat ek weet sy SO hard voor gewerk het...Jy is my Stêr.....

  • @nicovandermerwe5645
    @nicovandermerwe5645 ปีที่แล้ว +10

    This is art! Super amazing voice that will take this stunning song to number 1! Die song bring die power en beauty van haar voice uit! Dis unique en vars en exiting en ek sal dit oor en oor luister! Awesome!

  • @xanda8798
    @xanda8798 ปีที่แล้ว +5

    Love love love dit!!!

  • @venetteneethling6102
    @venetteneethling6102 ปีที่แล้ว +6

    Ek kan NIE wag nie 🎉🎉

  • @lunesnyman5000
    @lunesnyman5000 ปีที่แล้ว +30

    Hierdie liedjie toets elke element van jou stem! Stunning! Mag jy regtig wen! Jy verdien dit na al die jare se 'Weer Opstaan'!

  • @leandrikrige5848
    @leandrikrige5848 ปีที่แล้ว +10

    Beautiful voice, beautiful person ❤️ jys amazing

  • @exquisitelyelizabeth6531
    @exquisitelyelizabeth6531 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig!!!!!

  • @juan-mariekruger4525
    @juan-mariekruger4525 ปีที่แล้ว +5

    Awesome!!! Ons het iemand soos jy nodig in die Afrikaanse musiek industrie....Die song keuse pas perfek by jou!!! Well done girl!!!

  • @lizameyer3318
    @lizameyer3318 4 หลายเดือนก่อน +1

    Ek is Mal oor jou musiek ❤❤❤❤well done ✅

  • @biancagrobler5603
    @biancagrobler5603 ปีที่แล้ว +3

    Wow I Lovit! Ek is so bitter trots op jou! You go Girl!

  • @petriegouws8717
    @petriegouws8717 ปีที่แล้ว +2

    Net een keer is so awesome song, jy is ñ wenner - Die wenner! 💥🏆

  • @jeaninestorm5714
    @jeaninestorm5714 ปีที่แล้ว +10

    Wow, wow, wow .... geweet jy sal iets super spesiaal vir ons gee!! Baie nice song

  • @johanbarnard4160
    @johanbarnard4160 ปีที่แล้ว +7

    Wow wow wow... Amazing is wat jy is...
    Hierdie music video gee my Lady Gaga vibes... Love it

  • @charliemike2425
    @charliemike2425 ปีที่แล้ว +4

    Gooooo Sammy Gooooo. You can do it