olaf bergh die VERRAAIER VAN BOERVROUE EN KINDERS IN DIE VERSTERSBURG DISTRIK ONS SAL NIE VERGEET

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น •

  • @elsierossouw8278
    @elsierossouw8278 5 วันที่ผ่านมา +19

    Amen! Ons volk moet terugkeer na God! Dis net hier en daar n stem wat roep in die woestyn! Dit het baie laat geword.... ons moet sorg dat ons lewens in lyn kom met die Woord van God. Ek verbaas my hoe goddeloos sommige van my volksgenote voortgaan asof hulle nie gaan sterf en voor God gaan staan nie!

  • @joetjiesvibe
    @joetjiesvibe วันที่ผ่านมา +4

    Rudie,baie dankie vir al jou hardewerk. Ons geskiedenis raak verlore.n Mens se hart word ongelooflik seer as n mens na al die gebeurtenisse luister van ons voorvaders... ons kleiner opregte volk's groep wat nog oor is word vermoor en vertrap in vandag se lewe... als gaan tot nuut... tot opvoeding met goeie waardes by huise vir hoe lank al... Ons word minder by die dag... Ons moet terug keer na God,al is ons so min... Daai derde Gelofte sal moet gebeur... Ons word onderdruk,geboelie,vermoor,noem dit maar... Die Here,laat nie met sy kinders mors nie.Verraaiers wemel tussen ons... Ons het geesins nodig om verskoning te vra in hierdie land nie. Daar is miljoene druppels bloed en sweet gestort op hierdie gronde deur ons volk...

  • @henryleroux8768
    @henryleroux8768 วันที่ผ่านมา +5

    BAIE DANKIE VIR DIE WERK

  • @mariekritzinger1643
    @mariekritzinger1643 วันที่ผ่านมา +4

    Ons moet vergewe, vergeet kan ons nooit, die wraak kom God toe. Bitterheid weerhou God se seen en hulp vir ons. Wees ons genadig Heer.

  • @janvanaardt3773
    @janvanaardt3773 8 หลายเดือนก่อน +11

    Hulle is nog tussen ons bv De Klerk

  • @mariekritzinger1643
    @mariekritzinger1643 2 วันที่ผ่านมา +3

    Daar staan in die Woord, die klippe sal uitroep!

  • @davedevilliers
    @davedevilliers ปีที่แล้ว +18

    Ja en dan suip die veraaiers tog te lekker aan die berg brandewyn

    • @joeydeklerk3938
      @joeydeklerk3938 2 วันที่ผ่านมา +4

      Het jy dit geweet voor die video?

    • @wihan6574
      @wihan6574 2 วันที่ผ่านมา +10

      Ken jou geskiedenis. Die Olof (nie Olaf) Bergh wat ons so lekker drink is al 175 jaar voor die oorlog oorlede en was in sy leeftyd bekende avonturier in die Kaapse omgewing. Hys oorlede in 1725. Ek sal enige tud n brannewyntjie op hom drink.

    • @lappieslabuschagne2428
      @lappieslabuschagne2428 2 วันที่ผ่านมา

      ​@@wihan6574drink gerus. Dis elkgeval net n kerk sonde nie volgens die woord van God nie. Het jy dit geweet ?
      Maar daar is waarskuwings daarteen soos" n lawaai maker en grootprater" en ook " wee jou wat sterk drank aan n ander gee " en ook " gee sterk draan aan die wie se ondergang jy beplan " . Steek n dop boet ❗🤣🤣🤣

    • @mariekritzinger1643
      @mariekritzinger1643 2 วันที่ผ่านมา

      Dalk was dit sy kleinseun en naamgenoot wat die boere verraaier was. Maklik om jou naam van Olaf na Oluf te verander.​@@wihan6574

    • @BryanPakkiri
      @BryanPakkiri 23 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Verwys objektief na Univ Pretoria Geskiedenis bevestiging feite.Ond moet probeer om nie aanstootlik teenoor mekaar the wees nie.Daar is so min van ons​@@wihan6574

  • @louwrensduplessis5886
    @louwrensduplessis5886 3 วันที่ผ่านมา +5

    Kyk nog steeds n treffer op 16/12/24

  • @mickipixel
    @mickipixel ปีที่แล้ว +5

    Dit was baie intersant. Ek het ń paar jaar terug een van Olaf se afstamelinge ontmoet met werk, dit was die eerste keer wat ek sy naam gehoor het, nou maak dit sin vir my oor daie outjie se houding. Dankie vir hierdie haartseer storie, ons moet nooite vergeet nie 🫡

    • @rudierousseau
      @rudierousseau  11 หลายเดือนก่อน +2

      Ja die veraaier en moordenaar is in Ventersburg begrawe. Glo die wurms wou hom nie eens eet nie

    • @rudierousseau
      @rudierousseau  8 หลายเดือนก่อน +3

      Daar is nog afstamelinge in Ventersburg olaf se graf is ook daar die gemors

    • @BryanPakkiri
      @BryanPakkiri 23 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Vir Geskiedkundige feite verwys na Univ Pretoria afdeling geskiedenis objektiewe feite ons is so min ons will nie aanstootlik teenoor mekaar wees nie

    • @BryanPakkiri
      @BryanPakkiri 23 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      ​@@rudierousseauwat se Univ Pretoria afdeling Geskiedenis or die feite?

  • @mariekritzinger1643
    @mariekritzinger1643 2 วันที่ผ่านมา +6

    Ek wil graag iets met julle deel. In ongeveer 1994 was ek besig om vir my middag ete te maak terwyl ek na die nuus geluister het. En toe die nuusberig van een of ander korrupsie saak wat in die ANC regering oopgevlek is. Ek het my hande in die lug gegooi en uitgeroep, Here, wat gaan aan, U Woord se U stel regerings aan en U .......voor ek my sin kon klaarmaak, het God my in die rede geval, heel ergerlik: "Ek het nie hierdie regering aangestel nie, ek stel nie moordenaars en diewe aan om oor 'n volk te regeer nie!" Ek was totaal verslae. En onthou in die Ou Testament, God wat vir die volk Israel vra: "Ek het nie hierdie koning aangestel nie, hoekom se julle Ek het hom aangestel." En ja, ek weet wat Paulus gese het. In Sept 1991 is daar reeds baie duisende wit mans en vroue in die staatsdiens afgedank en deur swart onbekwame en ongeleerde swart mense, met geen ondervinding nie, vervang. Die ANC het eers in 1994 aan bewind gekom. Pik Botha was die aanstigter tot FW de Klerk se jammerlike verraad van sy eie mense. Ek het ook my werk verloor en is toe vir een jaar na 'n Bybelskool om God se Woord beter te verstaan en ons Here beter te leer ken. Ek is 85, my oupa Moolman het ook in die Anglo Boere oorlog gaan veg en vrou en kinders op hul plaas moes agterlaat. Ons land huil. Na dertig jaar is alles verwoes en in totale verval. Is daar nog regtig hoop vir ons in hierdie land? As jy die verkeerde velkleur het, kry jy moeilik 'n studiebeurs en nog moeiliker 'n werk.

    • @suziebasson1678
      @suziebasson1678 วันที่ผ่านมา

      Nog steeds ongelooflik ons geskiedenis ons moet terug draai na ons geloof ons is sooo n trotse volk maar die Satan regeer ons ons moet aan God onverskoning vra en ons sonde belei en vra dat hy Satan van ons sal wegvat wat ons in hierdie wonderlike land waarvoor ons gebloei het en ons nou met ondinge regeer

    • @barend4803
      @barend4803 วันที่ผ่านมา

      Goeie dag Marie. Ek dink regtig jy moet herbesin oor of dit God was wat dit vir jou gesê het en of dalk jou eie gedagtes. Ons maak soms almal die fout om te dink God het iets vir ons gesê terwyl dit maar net uit ons eie harte kom (Jer 17:9)
      Ons leer in die enigste betroubare bron, die Woord van God, dat Hy wel onregverdige en moorddadige regerings oor sy volk aanstel om hul te tugtig. Lees maar die seëninge en vloeke in Deut 28. Sien ook hoe God Assirië gebruik om Sy volk te tugtig (Jes 10:5-34) Assur is die stok van tugtiging in Sy hand en net so het God dan ook oor ons Boere mense tugtiging gebring weens die verharding van ons harte en sal Hy wat God is toelaat dat baie onder die volk verslaan word vanaf grysaard tot suigeling ! Net soos God dit toegelaat het oor Israel in Esegiël 9. Israel het afgodery bedryf saam met die aanbidding van God. Net soos ons afgodery bedryf het op sportveld en tot binne in God se kerk. Afvallig geword het van die ware Bybelse Gereformeerde leer wat ons voorouers hierheen gebring het.
      Rom 13:1 sê duidelik dat alle regerings deur God ingestel is. Ja selfs ook die goddelose.
      DANIËL 4:35 AFR53
      [35] En al die aardbewoners word as niks geag nie, en na sy wil handel Hy met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde, en daar is niemand wat sy hand kan afslaan en vir Hom kan sê: *Wat doen U nie?*

  • @joeydeklerk3938
    @joeydeklerk3938 2 วันที่ผ่านมา +7

    Ek voel ook soos die man wat video geneem het, om te huil! Ek laat sak my kop in skaamte dat die Voortrekkers alles moes deurgaan, net sodat die slapgat FW die land weg gegee het!! En dan is boere van 30 tot 60 so gewoond aan suip! Dan grootbek. Maar niemand staan meer saam. 😢

    • @andreblack8132
      @andreblack8132 2 วันที่ผ่านมา

      Dik gesuip aan brandewyn en coke met n jellie rug. En dan noem hulle mekaar boere? Hulle is useless!!

  • @regferreira3646
    @regferreira3646 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie. Waardeer

    • @OloffBergh-yu9mc
      @OloffBergh-yu9mc 6 วันที่ผ่านมา

      Hierdie is n leuen, daar was nog nooit n Olaf Bergh in die land nie. Slegs Oloff Bergh. Sy geskiedenis is legendaries en daar was nooit n verraaier onder daardie naam nie.

  • @roualdeetlefs4745
    @roualdeetlefs4745 11 หลายเดือนก่อน +2

    Wat is die naam van daardie liedjie wat 'n mens van 1:05:00 af hoor?

  • @louwrensduplessis5886
    @louwrensduplessis5886 3 วันที่ผ่านมา +3

    Mag die grafte as getuie gebruik word teen slap gatgeit van hulle na geslagte

  • @angeladekock-r9p
    @angeladekock-r9p 4 วันที่ผ่านมา +2

    Enige rossouws onder hulle gewees daai tyd?...

  • @hesterroodt5838
    @hesterroodt5838 วันที่ผ่านมา +1

    Dit is interessant dat die mure van die huis die Engelse patroon volg in die rankskikking van die bakstene, dat elke tweede ry met die kort kant na buite gebou is. Ek ken nie bou-terminologie nie, so verskoon maar my poging om te verduidelik.

  • @OloffBergh-yu9mc
    @OloffBergh-yu9mc 6 วันที่ผ่านมา +5

    Dit is jammer dat mense aannames maak. Daar was nie n Olaf Bergh in die land nie, slegs Oloff Bergh met n legendariese geskiedenis in die land. Daar was wel n Berg onder die verraaiers. Oloff Bergh familie was gedurende daardie tye in die Kaap en Langkloof omgewing, nie in die Vrystaat nie.

    • @louwrensduplessis5886
      @louwrensduplessis5886 3 วันที่ผ่านมา

      Bly n slegte herrinering ....

    • @mariekritzinger1643
      @mariekritzinger1643 2 วันที่ผ่านมา

      Dalk die Bergh in die Kaap se seun? Dis maklik om jou naam te verander, maar die van klou maar vas!

    • @sjdreyerdreyer
      @sjdreyerdreyer 15 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

      Stront! Hy het met 500 soms 800 gewapende swartes die konsentrasie kamp in Windburg vol gemaak met kinders en vrouens. Dit was Olaf Berg. Besoek Windburg en gaan kyk self.

  • @joeydeklerk3938
    @joeydeklerk3938 2 วันที่ผ่านมา +1

    Mag ek net vra hier word gepraat van olAf Bergh. Sien nou mense praat oor verraaiers wat so lekker drink aan daardie brandewyn. Maar die brandewyn is olOf Bergh. Is dit nou dieselfde persoon? Dankie vir die stukkie geskienis

  • @Shannon-w9f3t
    @Shannon-w9f3t 3 วันที่ผ่านมา +4

    Geen genade vir n joiner.skop daai grafsteen van bergh om die volgende keer as ek daar verby ry.

    • @wihan6574
      @wihan6574 2 วันที่ผ่านมา

      Jy al vir Cecil John Rhodes van sy perd af gestamp in Kimberley?

    • @QUINNEETHLING
      @QUINNEETHLING วันที่ผ่านมา +1

      Vandalisme is nie baie heldhaftig nie.....

    • @Shannon-w9f3t
      @Shannon-w9f3t วันที่ผ่านมา

      @QUINNEETHLING daar is nie plek vir joiners of national scouts nie.soek liewer Gideon Scheepers se graf en die van die Kaapse rebelle.Die res van die Oos Kaapenaars met uitsonderlings was net sulke slapgate.Geen tyd vir hulle nie.Geen genade getoon geen respek selfs in dood sal hulle by my kry nie.

    • @Antoinette_90
      @Antoinette_90 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      @@wihan6574 Ons het nie die Engelse infrastruktuur vernietig nie. Ons het dit gebruik en dit verbeter. Ons is nie soos die ander barbare wat alles afbrand nie. Ons bou op.

  • @mariekritzinger1643
    @mariekritzinger1643 2 วันที่ผ่านมา +2

    Jammer, dit was in 1997 wat ek besig was om middagete te maak, nie in 1994 nie. In my eerste storie. Ek vra om verskoning.

    • @BryanPakkiri
      @BryanPakkiri 23 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Stoute boude

  • @JemimaStrydom
    @JemimaStrydom 6 วันที่ผ่านมา +4

    Baie dankie baie baie hartseer. My nooiensvan is Wessels, my Oupa grootjie was Jurie(Raas) Wessels, hy het 'n plaas gehad in Vrede se omgewing) my Oupa Wessel Wessels (gebore 18/4/1904) en my Pa Jurie Wessels (gebore 21/10/1938. Sover ek kan onthou het my Oupa grootjie en Oupa Wessel vd Vrystaat (weet nie naan van plaas nie) na Perdekop/Volksrust plase gekoop, my Oupa en Pa het daarna na Louwsburg 2 plase gekoop, dis waar ek groot geword het. Sal graag by iemand wat hier luister my kan laat weet of hulle dalk Oupa grootjie en Oupa geken het? Waar was die plaas Vrede, Vrystaat, van afkomstig is.
    Baie dankie

    • @martinvanvuuren
      @martinvanvuuren 3 วันที่ผ่านมา

      Baie Wesselse op Kroonstad omgewing. Sterkte met jou soektog

    • @louwrensduplessis5886
      @louwrensduplessis5886 3 วันที่ผ่านมา

      Ne ekt nogal jurie wessels geken in koppies vrystaat hy was n *mechanic *

  • @emilySA2024
    @emilySA2024 22 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Kan ek net 'n eier le oor die spelling asb - is dit Ventersburg of VERSTERSBURG? En dit is Olof Bergh.

  • @hennieahrens5251
    @hennieahrens5251 วันที่ผ่านมา

    Rudi, ek voel netsoos jy!!

  • @groeisterk
    @groeisterk 23 วันที่ผ่านมา +2

    Wat het v bergh geword

    • @QUINNEETHLING
      @QUINNEETHLING วันที่ผ่านมา

      Hy het brannewyn gaan maak. Die legende se as jy 12 uur in die aand na die bodem van een van sy bottels kyk, dan kan jy hom hoor protesteer as jy hom vertel dat hy n verraaier is.

  • @louwrensduplessis5886
    @louwrensduplessis5886 3 วันที่ผ่านมา +2

    Die bosoorlog was picnic gereken teenoor di ABO

  • @aldostefanini1392
    @aldostefanini1392 2 วันที่ผ่านมา +2

    Baie hartseer geskiedenis en baie interesant

  • @gawiebeeslaar8305
    @gawiebeeslaar8305 3 วันที่ผ่านมา +2

    Nou wat doen jy dan nou daaraan

  • @bezzabee9819
    @bezzabee9819 27 นาทีที่ผ่านมา

    Ek daag enige van die yhwh jingo bliksems uit om vir my in die Statenbijbel (State Byble). Die Bybel wat gebruik was deur my Voortrekker Boere voorsate. Die Bybel wat vir drie eeue in Hollands gedruk was en gebruik was... die woord yhwh te kry...? Die duiwels sal nie kan nie want daai jingo kak is nie daar nie. M.a.w die God die Skepper van hemel en aarde is en was nie in die volks mond of taal gewees wat daai klomp jingo sataniste nou aanbid nie.

  • @CobusCoetsee-vb8sn
    @CobusCoetsee-vb8sn 3 วันที่ผ่านมา +1

    So hartseer

  • @lappieslabuschagne2428
    @lappieslabuschagne2428 2 วันที่ผ่านมา +2

    Baie dankie vir die beeld materiaal.
    Dis so jammer ons volk hou ons steeds op met afgodery. Maw. Daardie obelisk is n songod aanbiddings teken. Waarom sal ons dit as n gedenkteken wil gebruik. Dit word oral opgerig tot by die kerke. Dit laat die vraag wie en wat aanbid jy dan , as dit een van die tekens is by jou kerk. Exodus 34:13 en verskeie ander teks verse spel dit uit. Weet een van julle wat die heilige boomstamme is. Doen navorsing en jy sal stom staan , dis daai kruise wat almal so aanhang ....
    Keer terug tot God maar hoe kan julle as julle nie eens sy naam ken nie? HY het n naam almal ken die "onsevader" . Daar praat SY SEUN en se HY het n naam. Leer ken die GOD van abram Isak en Jakob en dis nie jesus nie. Vergeet wat jy leer in die gebou met die obelisk buite( ja die kerktoring ook) en heilige boomstam by die preekstoel. Doen navorsing moet my asb nie glo nie. Dalk sal jy dalk van die geringes wees wat terugkeer omdat jy God soek...

    • @QUINNEETHLING
      @QUINNEETHLING วันที่ผ่านมา

      Lappies mense het bome aanbid, of boomstompe. Die "totem poles" van inheemse indiane in die VSA word steeds met die gode verbind. Nou ek het al baie gelees oor pale of pilare en selfs bome wat aanbid was, wat vir God afgryslik is, maar dit het niks met die kruis tedoen nie. As jy n kruis aanbid sou dit sonde wees of as jy die kruis as gelukbringer sou aanhou. Ek sien egter nie fout om n kruis te he wat jou herinner aan christus se kruisdood nie. Dit staan ook nie in die bybel dat jy dit nie mag doen nie. As jy wil stry, verskaf die vers dat ek dit kan gaan oplees.

  • @pieterbarendsebotha324
    @pieterbarendsebotha324 2 วันที่ผ่านมา +1

    Die "joiners" was mense met verstand en ver siendheid !!!

    • @HesterVictor-sv6ol
      @HesterVictor-sv6ol วันที่ผ่านมา +3

      Shame

    • @QUINNEETHLING
      @QUINNEETHLING วันที่ผ่านมา

      Pieter hoe voel dit om jou keuses te maak op grond van jou eie lafhartigheid? Jy sal nooit weet hoe dit voel om jou hart te volg nie, want jy volg jou kop. Vat vir jou n vrou, nie uit liefde uit nie maar sommer omdat jy polities korrek wil wees. Beter nog, vat vir jou n man! Dis die goed wat julle joiners doen! Jy is n armsalige drommel.

    • @barend4803
      @barend4803 วันที่ผ่านมา +1

      Judas Iskariot was seker ook 'n man met verstand en "versiendheid" vir jou ?

  • @CarlPistor-w6p
    @CarlPistor-w6p 3 วันที่ผ่านมา

    Wat ñ pot snot!

    • @barend4803
      @barend4803 2 วันที่ผ่านมา +5

      U taal gebruik is 'n goeie aanduiding van u Opvoeding.

    • @williepretorius6277
      @williepretorius6277 2 วันที่ผ่านมา

      ​@@barend4803nee nee, geen opvoeding nie.

    • @mariekritzinger1643
      @mariekritzinger1643 2 วันที่ผ่านมา +1

      Ja vriend , eet maar lekker aan die snot, moet net nie verstik nie!

    • @QUINNEETHLING
      @QUINNEETHLING วันที่ผ่านมา

      Wat nou kaal pister?

    • @williepretorius6277
      @williepretorius6277 วันที่ผ่านมา +1

      @@QUINNEETHLING jou taalgebruik word net al erger. Die woorde wat jy gebruik het ek nognie eers van gehoor nie. Mense soos jy wat net sterk voel as hulle vloek en lelike woorde gebruik is die oorsaak dat die witman sy land verloor het, want niemand het meer vir ons respek nie