21 Jan 2024 You will enter the Kingdom of God, but through many trials and temptations.

แชร์
ฝัง

ความคิดเห็น • 11

  • @cobusnieuwoudt362
    @cobusnieuwoudt362 6 หลายเดือนก่อน

    Amen! Geniet jul dienste baie. God bless.

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 6 หลายเดือนก่อน +1

    Amen

  • @ansiemeyer4326
    @ansiemeyer4326 6 หลายเดือนก่อน +1

    Julle sang en musiek maak baie Goddelike deure oop. Dis sooo vol lof, eer en aanbidding. Weet ek bid vir julle. Julle moet Randfontein in Gauteng SA probeer besoek, alhoewel afstand nie 'n faktor by Jesus is nie! Amen.🙏😢🙌👋💞

    • @paulvanderwalt4534
      @paulvanderwalt4534  6 หลายเดือนก่อน +1

      Baie dankie vir u gebedslewe wat ook aan ons onderskraging in die Gees verleen. Christus groete

  • @joeygrobler3789
    @joeygrobler3789 6 หลายเดือนก่อน

    Pastoor Paul. Waar kan ek die woorde van die Koortjies kry? Dit is so geseend. 🙏

    • @paulvanderwalt4534
      @paulvanderwalt4534  6 หลายเดือนก่อน

      Hallo Joey, askuus ek het vergeet om die woorde op die Video te sit, Sal onthou volgende keer.

  • @stevenbotha
    @stevenbotha 6 หลายเดือนก่อน

    Hi waar is julle kerk gelee

    • @paulvanderwalt4534
      @paulvanderwalt4534  6 หลายเดือนก่อน

      Hi, ons is in Bunbury, Western Australië

    • @stevenbotha
      @stevenbotha 6 หลายเดือนก่อน

      Hi daar is seke baie saffas my dogter in perth

    • @stevenbotha
      @stevenbotha 5 หลายเดือนก่อน

      Yo kan ni glo julle gaan so ver om die Woord te verkondig ni geseend is julle

    • @stevenbotha
      @stevenbotha 5 หลายเดือนก่อน

      @@paulvanderwalt4534 hi pastoor hoeveel jaar is julle al daar