Josua moenie twyfel. Lede in Christus 2018. Paul en Welma van der Walt saam Jaun Du Preez

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 9

  • @ansiemeyer4326
    @ansiemeyer4326 8 หลายเดือนก่อน

    Wat 'n HeiligeGees geinspirerende boodskap deur sang. Ek seën julle met 'n dubbele mste. Jul loon is groot!!!🙏🙏🙌❤

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin 9 หลายเดือนก่อน

    ❤❤👏👏👏👏👏👏👏👏🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏Kind van God moooooenie twyfel..... Die God v Israel Sal altyd met jou wees ❤❤❤❤dankie Here Jesus

  • @lizeboshoff9380
    @lizeboshoff9380 2 ปีที่แล้ว

    Dankie vir hierdie lied die lied DRA n Groot salwing. Al die Eer aan Koning Jesus.

  • @susanslippens5427
    @susanslippens5427 5 หลายเดือนก่อน

    Lekker om die Here so te Dien en Prys sterkte

  • @cobusnieuwoudt362
    @cobusnieuwoudt362 ปีที่แล้ว

    Baie geseend!!

  • @magdatesnaarmullerbrown9869
    @magdatesnaarmullerbrown9869 2 ปีที่แล้ว

    Glory

  • @LydiaGunter
    @LydiaGunter 11 หลายเดือนก่อน

    Ek is n Lede in Christus vrou.Een ding is verseker daar kry en ontvang jy God se heilige gees.Ek was n koordanser gewees.Satan my weer afgetrek.Ek vra vnaand asb almal bid vir my dat ek my staanplek sal trug kry.Ek verlang so na daardie dae😢😢😢😢

  • @williefarmer3348
    @williefarmer3348 11 หลายเดือนก่อน

    Baie geseënd ❤

  • @maniemostert6039
    @maniemostert6039 3 ปีที่แล้ว

    Dit was baie Geseend die Heilige Gees was teenwoordig gewees