Great work done in this community , educating and helping young people to live their dreams and build their own future with others ,Live your dreams and dream big , the future is bright when you combine your energies
Kom mense laat die idee goed versprei. Die musiekklasse en musieksentrums by skole het verdwyn. Daar is 'n groot skaarste aan orreliste. Mense moet baie ver gaan om enige musiekonderwyser vir hul kinders te kry. Om nie eers te praat van ons eie traditionele Boeremusiek nie.
Ai, ek wens my kind kon Afrikaans praat! Ek sou hom in 'n oogwink Orania toe stuur. My Afrikaner hart is baie trots op wat julle doen en in 'n kort tydjie bereik het. Groete uit Engeland.
Sterkte EN voorspoed met dit toekoms. Ek sal die 3 Junie die jaar, 2024, 41 jaar al hier in Texas bly , As so iets beskikbaar was daai tyd, dink ek dit sou 'n baaie swaarder besluit gewees het vir my, MAAR, ek MOET erken besluit het om Amerika toe te kom om hoofsaaklik resies te jaag hier in Amerika.
SMWX "Orania’s dark history: the story of South Africa’s whites-only town" video on TH-cam is none-bias and speaks the truth about the architects of Oriana are the same architects of Apartheid. SMWX video is Worth watching
Baie geluk op Orania bou voort ons trots op julle vooruitgang hou hom net wit asb anders lyk Orania dalk soos SA nou lyk gagga bou voort trots Afrikaners ❤
Hello! Please go back to adding english subtitles so we in the west can keep up with your progress as we look for inspiration to do the same with our white majority areas in our own respective nations. Thank you and God bless!
Jy kan vandag nog help bou aan 'n hoopvolle toekoms vir Afrikanerstudente! Besoek orania.co.za/lidmaatskap
Vanuit Nederland wil ik graag zeggen dat ik het echt prachtig vind wat jullie doen. Blijf zo doorgaan! 🇳🇱❤🟧⬜️🟦
fantastiese vooruitgang. Doorgaan en veel geluk gewenst.
So Proud of ORANIA.
Baie Geluk. Mooi man.
Do you know if they accept East Asians? I'm Korean from the U.S.
Wish you well from the UK!
💙💚💛
Dankie vir die geloof, self werksaamheid en eie kultuur. Ons hou u daagliks in ons gebede.
Je mag echt trots zijn op wat jullie hebben bereikt! zal blijven volgen... Groetjes uit Nederland🇳🇱
Dis reg hulle will ons kinders uit die skoolle vat en ons moeder taal nou bring julle a hoop van newe lewe vir Afrikaans.God met ons 🙏
Dis BAIE Lekker om na julle gesprek te luister!!! Ek luister GEREELD!!!!
Orania God Bless You. Something special. Sterkte ❤️
God Bless Orania.
I need to learn Afrikaans and visit soon.
I visited a few years back, camped at the camp sight, they speak fluent English there Lol.
@@Frog13799 Oh man I want to hear all about it, how much was coffee? was there a restaurant? What did you do?
@@pepperpeterpiperpickled9805Absolute, wonderfull Restaurants.
Great work done in this community , educating and helping young people to live their dreams and build their own future with others ,Live your dreams and dream big , the future is bright when you combine your energies
Good for people to live in their own culture. Afrikaners have so much to be proud of.
All the best Orania. Very impressed always building for the future of Afrikaners. Need to plan another road trip with a 2 night stop in Orania.
Pragtig. God se seën vir die projek. Met God se hand oor Orania sal die Afrikaner weer sterk fondasies vorm.
Wat van opleiding in ELEKTRONIKA asb.
Groete en voorspoed
Verwerk ons SELF die olywe??? Watter produkte is in ORANIA beskikbaar????
Ons benodig 'n musiekskool wat ook weer ons traditionele musiek ens bevorder.
Kom mense laat die idee goed versprei. Die musiekklasse en musieksentrums by skole het verdwyn. Daar is 'n groot skaarste aan orreliste. Mense moet baie ver gaan om enige musiekonderwyser vir hul kinders te kry. Om nie eers te praat van ons eie traditionele Boeremusiek nie.
Amazing achievements! May Orania grow and reach new heights. Much love and respect from the Wild Wild East (Kwazulu Natal)
Orania is ons toekoms.
Hi Joost ek is trots om te sien hoe julle voor uit gaan, sal aanhou bid. Kom een van die dae weer kuier.
*Dit is tyd some SA provinces becomes like Oramja*
Dis BAIE Lekker om SUKSES in die studente te SIEN!!!!!!
Baie baie geluk en🙏 voor verdere voortgang met de groei van Orania
Ons is BAIE TROTS op julle!!! Viva BKO !!!
5 jaar??? Ons mag droom en Besig bly!!!!!!
Ai, ek wens my kind kon Afrikaans praat! Ek sou hom in 'n oogwink Orania toe stuur. My Afrikaner hart is baie trots op wat julle doen en in 'n kort tydjie bereik het. Groete uit Engeland.
Dit klink na n blink plan. Alles van die beste!
Joost jy is my Hero!!!!!!!!!
Die toekoms van mediese sorg in Orania? Wil graag meer daarvan hoor Veral nou na die nuwe Wet oor gesondheidsorg in SA
Pragtig! Doen so voort!
Goed so, maar waar gaan daardie studente werk kry?
Sterkte EN voorspoed met dit toekoms. Ek sal die 3 Junie die jaar, 2024, 41 jaar al hier in Texas bly , As so iets beskikbaar was daai tyd, dink ek dit sou 'n baaie swaarder besluit gewees het vir my, MAAR, ek MOET erken besluit het om Amerika toe te kom om hoofsaaklik resies te jaag hier in Amerika.
Wie het toe die krieket gewen???? Dorpsraad???
Uitstekkend
Ons sien hulle wen! (Dink die beginjare van Oranje Meisieskool) aanhouer wen...
Waar God is daar is lewe!!!! Moet dit nooit uit die oog verloor nie.Dit
moet nooit uit die oog verloor nie!!!
Welgedaan Orania!!!
Doen so voort!
Het julle ambagsmanne met jare lange ondervinding wat bereid is om studente te leer nodig?
💪🏻💪🏻💪🏻♥️
Im a Korean American. Would I be able to visit and stay in Orania? It looks so interesting.
Yes other races can visit Orania. Think of it like a Native American reservation that's full of Native Americans but other races visit.
Ek Oranier vry deur eie arbeid BOU op die verlede wat GOED is en slaan NIE AG op wat sleg is!!!!!!!!!!!
SMWX "Orania’s dark history: the story of South Africa’s whites-only town" video on TH-cam is none-bias and speaks the truth about the architects of Oriana are the same architects of Apartheid. SMWX video is Worth watching
Wonderlik, asb kry vir ons kinders wat met 6 onderskeidings matriek slaag maar nie keuring kry in mediese rigtings nie a.g.v. ras mediese fakulteite.
Baie geluk op Orania bou voort ons trots op julle vooruitgang hou hom net wit asb anders lyk Orania dalk soos SA nou lyk gagga bou voort trots Afrikaners ❤
ORANIA 🎉ONS IS TROTS OP JULLE😊
En die olyfolie prys gaan glo styg..julle kan lekker winsie maak
Hello! Please go back to adding english subtitles so we in the west can keep up with your progress as we look for inspiration to do the same with our white majority areas in our own respective nations. Thank you and God bless!
'n *OPBOUENDE PRODUKTIEWE KULTUUR* vs ........
TROTS AFRIKANER!!!!!