The Church of the Holy Sepulcher - Strange Phenomenon - Holy Fire - Deon Allers - Read description

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024
  • Hierdie is binne die: 'church of the holy sepulchre'. Ek glo natuurlik glad nie aan hierdie plek of wat hul glo nie, dit is baie afgodsdiens, maar dit is steeds interessant.
    Luister ook oor die: "holy fire"
    Ek en die gids was alleen by die kerk. Ek het nie die groep hierna toe gebring nie. Ons het toevallig verby die kerk geloop, dit is toe ek vir hom sê ek wil gou gaan kyk
    Dit was tydens ons tyd wat ons die middag af gehad het in die ou stad van Jerusalem.
    #holyfire
    #Jerusalem

ความคิดเห็น • 3