Huis Levi Kinderhuis & Kleuterskool

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 9

  • @SusanKoopman
    @SusanKoopman หลายเดือนก่อน +2

    Goeie mre pastoor en ma pastoor mag God u hul grond gebied reiklik seen ❤❤🙏🙏

  • @sharonjanssen
    @sharonjanssen หลายเดือนก่อน +2

    Goeie môre Pastoor Deon en Maritsa. Julle is so awesome. Mag die seën van ons Vader op julle rus in alle opsigte altyd. Huis Levi lyk pragtig.

  • @TanyaVorster-u4b
    @TanyaVorster-u4b หลายเดือนก่อน +2

    Baie blessings vir julle en ek weet mense sal hulle harte en beursies oopmaak😇😇🙏🙏

  • @elsalavender4515
    @elsalavender4515 หลายเดือนก่อน +1

    Wat n pragtige plek is hierdie!! Mens Kan sien die hand van die Here is op die amazing werk wat Julle verrig. Deon en Maritsa, mag God se goedheid en guns Julle absoluut oorstroom. Wees geseend!!!!!

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 หลายเดือนก่อน

    Dit lyk pragtig! Baie dankie vir dit wat jul almal vir die kinders doen...ons goeie Vader sien als raak...Hy is getrou en sal vir julle voorsien....😊🙌🙌🙌🇿🇦💐

  • @annelineborman5841
    @annelineborman5841 หลายเดือนก่อน

    Prys die Here!!! Sjoe julle het al baie hard gewerk by daai huis. Dit lyk pragtig. Mag die Here dit net nog meer seën. Mag Hy julle grond gebied vermeeder. Julle is awesome. Baie dankie vir wat julle vir daai pragtige kinders doen. God bless.

  • @catharinafourie7854
    @catharinafourie7854 หลายเดือนก่อน

    Al di eer aan di HERE!

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 หลายเดือนก่อน

    🤗🤗🤗🕎😀🇿🇦🇿🇦🇿🇦🙌🙌🙌

  • @marlenehills9764
    @marlenehills9764 หลายเดือนก่อน

    Hi Deon, ek het vir jou n enkel ysterbed n ball en claw sitkamerstel asook n koffie tafel. Netjiese toestand. Ongelukkig sal jy dit by my moet kom haal, ek bly in George. As jy belangstel laat my weet dan sal ek my adres vir jou stuur. Dit wat jul doen is ewigheidswaarde, die Here sal jul ryklik eendag beloon daarvoor.