Volume 6 - Klipdrift

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 22 ม.ค. 2023
  • Dié Konings van Klipdrift het Klippies op sy knieë
    Ons vang hordes 5kg + karpe by die gevreesde Klipdriftdam op papgooi.
    Ons hou 'n lekker fish-off tussen die Bloem Bulle en die Blou Masjiene...
    Die warmste naam op almal se lippe - die Pro Mania Kampioen Gideon Geyer - is in die blou hoek teen onder andere die Premier Pro Mania kampioen Chris Noordman.
    En die grootste verrassing van Volume 6...? Twins stel bekend JH se lang verwagte Twin - die dubbel Pro Mania kampioen, 6 malige Protea Hengelaar and Iron River heavyweight....
    Kyk om uit te vind 😉
  • กีฬา

ความคิดเห็น •