Klipdriftdam winter hengel sessie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.ค. 2021
  • Klipdriftdam winter hengel sessie
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 18

  • @aidanplays5163
    @aidanplays5163 3 ปีที่แล้ว +5

    Ayo keep it up cant wait for the next video already

  • @compactoverlandandcamp4092
    @compactoverlandandcamp4092 3 ปีที่แล้ว

    Dankie Bennie en Jaco. Baie mooi fliek wat julle vir ons gemaak het; kannie wag vir X nie!

  • @pieterwestraat3980
    @pieterwestraat3980 3 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die video dit is rerig lekker om te kyk
    Hou net die rave musiek in die nugklub asb ons wil die natuur hoor

  • @jansmit8547
    @jansmit8547 3 ปีที่แล้ว

    Baie Mooi Show Bennie.🎣🐳🙏

  • @theovanzyl3076
    @theovanzyl3076 3 ปีที่แล้ว +1

    Kannie wag vir X nie, klink aan soos japan😂💪 love die videos van julle, maak dit regtig makliker om uit tesonder wat om wanneer te gebruik, veral so in die winter..

  • @blakewales5776
    @blakewales5776 3 ปีที่แล้ว +3

    Dit is nie so koud soos Las jaar nie lekker hengel

  • @ronaldflockhart5792
    @ronaldflockhart5792 3 ปีที่แล้ว

    Nice one...

  • @ajcoetzee1
    @ajcoetzee1 3 ปีที่แล้ว

    Wat is die wet rondom die "spesie" rubber ducks, het n mens n lesensie nodig om aas of voer uit te vat?

  • @brinkbruwer4958
    @brinkbruwer4958 2 ปีที่แล้ว

    Waar kan ek rou tiger nuts kry?

  • @drawing299
    @drawing299 ปีที่แล้ว

    Hi manne, so wat is toe nou X se regte naam?

  • @gerritvisagie3981
    @gerritvisagie3981 ปีที่แล้ว

    Wat was x toe nou gewees ?

  • @monsterrodmonsterreel1658
    @monsterrodmonsterreel1658 3 ปีที่แล้ว +3

    Hi oom ont hou oom jaco mitton

  • @rikojvvuuren2720
    @rikojvvuuren2720 3 ปีที่แล้ว

    Was julle al by chriesiemeer

  • @adriaanlourens542
    @adriaanlourens542 3 ปีที่แล้ว

    Asb ek soek raad dit voel asof daar n vloek oor my weerspreek is want ek kry nie meer vis nie ek was al 10 keer uit harties roodekoppies roodeplaat en elke keer n VET blank ek doen als reg my presentasion my kombo's van dips is presies reg net soos wat julle doen,ASB kan iemand my help dis nogals dringend.

  • @paulsmith9497
    @paulsmith9497 3 ปีที่แล้ว

    Wie het die vleis so opgefok

  • @devoncotty4270
    @devoncotty4270 3 ปีที่แล้ว +1

    Briljante DvD ons gaan die 16de in die vaalrivier susteem gaan hengel

  • @nicosteyn7161
    @nicosteyn7161 3 ปีที่แล้ว +2

    Ek moet julle komlimenteer jul videos is briljant maar did net jammer van di aaklige musiek in di agtergrond ons sou veel meer di natuurklanke would hoor

  • @brinkbruwer4958
    @brinkbruwer4958 2 ปีที่แล้ว

    Ek het verskriklik baie vrae is daar n nommer van n oom wat ek kan bel en vrae