Velddrif VIS PLAAT VANG ELF

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 มี.ค. 2022
  • kyk hoe byt die elf aan ons lyne
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 20

  • @Abdullah-xp5ip
    @Abdullah-xp5ip ปีที่แล้ว +1

    Vis plaat is warm . Ek like dit. Ek vang oop vis en duik ook

  • @marenevandermerwe877
    @marenevandermerwe877 7 หลายเดือนก่อน +2

    Hallo my vader het daar groot geword. Steph vd Merwe deel van die Schoemans van George

  • @stephanlouwrens7514
    @stephanlouwrens7514 7 วันที่ผ่านมา

    Solank n man hom enjoy stywe lyne......manne

  • @user-yb6rh6rk7e
    @user-yb6rh6rk7e ปีที่แล้ว +1

    Lekker om om Julle te ontmoet stywelyne Delton.

  • @visplaat1711
    @visplaat1711  ปีที่แล้ว +1

    Rip Oom Neels ek Sal oom se grappe nooit vergeet nie oom was n goeie Leer Meester ek hoop oom vang lekker vis in die hemel

  • @GeorgeaBowers
    @GeorgeaBowers 5 หลายเดือนก่อน +2

    Dag manne laat dit goed gaan

  • @p0we111
    @p0we111 2 ปีที่แล้ว +4

    Eks jaloers! :)

  • @lucaslategan5179
    @lucaslategan5179 2 ปีที่แล้ว +3

    lekker om afrikaans te hoor!!

  • @andretruter6998
    @andretruter6998 2 ปีที่แล้ว +4

    lekker manne ek is die naweek daar

    • @visplaat1711
      @visplaat1711  2 ปีที่แล้ว +2

      Lekker man lekker Hou daai lyne nat hoop jy vang lekker groot vis

  • @barnardswanepoel2442
    @barnardswanepoel2442 2 ปีที่แล้ว +1

    Jy soek n bynaam? Ek dink wingnut sal goed pas. Well done met julle vangste. Sien uit om nog meer te sien in Afrikaans. Stywe lyne manne

  • @michael_scheepers_official
    @michael_scheepers_official 2 ปีที่แล้ว +3

    Lekker boys!

  • @pieterenjeanscheepers4615
    @pieterenjeanscheepers4615 2 ปีที่แล้ว +1

    Lekker Swaerie. Ek mis die visvang.

  • @dylanmitchell2723
    @dylanmitchell2723 2 ปีที่แล้ว +2

    Dit lyk baie leker ek het al van daai spot gehoor. Ek kom van pretoria af soo ek is nuut hier in langebaan. Het altyd bass daar bo gevang maar ek sal julle waters graag wil uit toets.
    Leke man.

    • @visplaat1711
      @visplaat1711  2 ปีที่แล้ว +1

      Hi Dylan as jy Hou van vars water hengel Hou Kan jy verder op Gan met die river da behoort jy karp tekry ons noem dit weer perdevis Mar ja as jy vra het inbox my en gaan kuier by ons op vis plaat Facebook lekker dag

  • @visplaat1711
    @visplaat1711  ปีที่แล้ว +1

    Enige DONASIES IS WELKOMwww.paypal.com/donate/?hosted_button_id=FDQUXFWEHD6AQ

  • @johanzwarts8035
    @johanzwarts8035 2 ปีที่แล้ว +1

    Ken die rivier baie goed

  • @stephenstev6156
    @stephenstev6156 2 ปีที่แล้ว +3

    Freddie jou naam is elfbaas

  • @andremaritz9724
    @andremaritz9724 2 ปีที่แล้ว +2

    Asb as da mense is wat niks mooi het om te se nie asb hou julle komentaar vir julle self julle sien nie die son bo n ander man se kop skyn nie

  • @johanlabuschagne1061
    @johanlabuschagne1061 ปีที่แล้ว

    Klein vissies