I'm only new to such Afrikaans music and this was beautiful and their Afrikaner-made music is such a hidden gem of South Africa. 😊 Listener here from the Philippines.
I'm from the Netherlands and we don't get educated about the only creole of Dutch left. When I learnt about Afrikaans it directly had a place in my heart
The Best South African male singer of ALL TIME. The most amazing voice, and incredible stage presence. A LEGEND !! You are sorely missed ....but will never be forgotten G.K. R.I.P 🙏💜
Ja kyk, 4 jaar later . . . . maar waarheid = waarheid. En vanaand lê my liefde vir ons taal dieper as ooit. My body lies over the ocean, maar my hart lê nog in die ou Transvaal . . . .
@@johndavid5618 I mention my age because it was such a happy time for me back then and this song transports me back to that time which gives me some relief from how the world is now. That is what I was trying to convey in a short sentence. Please don't spoil it for me with an argument about this.
My late Mom's favourite song. She passed away last year this time and she absolutely loved Ge. Mom, you were the best - we miss and love you more than you will ever know.
Ek kan myself baie sleght uitdruk in Afrikaans... hou baie veel van Afrikaan liedjes. Gé (+) singhet mooi één van de vele Afrikaan songs.... beautifull!!!!!!
Thanks to Steve Hofmeyr for bringing this song to my attention,so much power in the vocals --nothing to match Ge,but heads up to the Toeka cds for bringing this back alive
To my Liefling , My Husband, J Hart. You are the most incredible Man & My Perfect Compliment. I Love you beyond measure & can't wait to be with you again. All my L❤️VE, Tacklehugs & Kisses ❤️❤️❤️❤️❤️🤗🤗🤗🤗🤗💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋
Jy weet, dat ek nie sonder jou kan bestaan nie. Jy weet, dat jy ook nie alleen kan bestaan nie. Dit weet jy goed. Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe. Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe. Dit weet jy goed. Jy weet, dat ou herinnerings nooit vergaan nie. Jy weet, dat niemand ooit in jou plek kan staan nie. Dit weet jy goed. Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe. Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe. Dit weet jy goed. Nou is die tyd, moenie wag. Want ek verlang elke dag. Hier is my hart, neem dit nou. Hier is my hart, net vir jou. Jy weet, dat ek nie sonder jou kan bestaan nie. Jy weet, dat jy ook nie alleen kan bestaan nie. Dit weet jy goed. Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe. Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe. Liefling jy weet.
Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie Dit weet jy goed Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe Dit weet jy goed Jy weet dat ou herinnerings nooit vergaan nie Jy weet dat niemand ooit in jou plek kan staan nie Dit weet jy goed Nou is die tyd moenie wag Want ek verlang elke dag Hier is my hart
Hoe verduidelik n mens vir n engelssprekende persoon wat die woord “liefling” beteken? Ek glo nie daar is n woord daarvoor in Engels nie. Groetnis uit Amerika. Net so terloops, Afrikaans is nie eens my huistaal nie.
nou hier is n regte legende . terwyl koppie cat jakkalse soos bobby(vlak) van jaarsveld vergete sal wees binne 1 jaar sal die man se musiek en naam onthou word vir baie dekades .
Ge is die beste Afrikaanse singer.Dit lied laat n mens ver terug dink.💖💖💖💖
Afrikaners voor eeuwig verbonden aan Hollanders!
Wat een mooie stem van Ge❤️
Dit is ewig. Ons is jy.
Ons is in mekaar verweef.Groete uit Suid-Afrika.
I'm only new to such Afrikaans music and this was beautiful and their Afrikaner-made music is such a hidden gem of South Africa. 😊 Listener here from the Philippines.
Just imagine what else big Gem south africa have
Thank you it's one of my late mom and dad favourite music
Ge the best in Afrikaans and opera
I'm from the Netherlands and we don't get educated about the only creole of Dutch left. When I learnt about Afrikaans it directly had a place in my heart
Hello Vell... you are so kind! ;-)
RIP❤ you are so missed. Most beautiful male Afrikaans voice ever
The Best South African male singer of ALL TIME.
The most amazing voice, and incredible stage presence. A LEGEND !!
You are sorely missed ....but will never be forgotten G.K.
R.I.P 🙏💜
I agree with Michaela, the best of all times.
Not? One of the thousand very good South African male singers? Greetings. Groetjes.
As a South African living in the USA this is still the best music
Pragtig,hierdie is vir my ware Afrikaanse musiek,Ge het n pragtige diep stem gehad en alles is suiwer Afrikaans!!
Ge' Korsten . . . . the only Afrikaans artists music that I can & love to listen to, and also Groep Twee . . . love their music as well.
Een van die KRAGTIGSTE liedere in ons mooi taal AFRIKAANS!
Ja kyk, 4 jaar later . . . . maar waarheid = waarheid. En vanaand lê my liefde vir ons taal dieper as ooit. My body lies over the ocean, maar my hart lê nog in die ou Transvaal . . . .
I can't understand Afrikaans but I love their music.. .especially the Ge korsten
Die Gouestem pas hom uitstekend. Die man met die stem wat jy kon geniet en met elke lied vir ons herrineringe gelaat het🌟🌹🌟
I'm in my 60's now. Growing up we listened to the radio and I was captivated by this song. Still am♡
I grew up with this music. Sitting in Australia thinking about my life and how things have changed. Loved Ge’s music. Amazing voice,
It does not matter how old you are. ❤️ 🙌 💪💪💪
@@johndavid5618 I mention my age because it was such a happy time for me back then and this song transports me back to that time which gives me some relief from how the world is now. That is what I was trying to convey in a short sentence. Please don't spoil it for me with an argument about this.
Iam in late 50s forever. ❤️ 💪 💪
The best singer ever from South Africa.
Beautiful
From the world
Gé was born in Schiedam,Rotterdam,Nederland
@@jacopotgieter817we know but he was south african😊
How my heart aches tonight for this great artist. Growing up . . . . I recall his voice as close as that of my own father. Blessed be Gé and family.
Ĺ
A true gentlman and South African legend.
I had the pleasure of hearing live Ge in a cinema / theatre in Selukwe Rhodesia in the 60s. What a voice!
Michael Slater rest in piece Rhodesia
Ge Jy is n Yster! Briljant! Groete uit LIma Peru!
Soveel KRAG in hiérdie lied!
Speel hom op volume 1000 terwyl jy afry Kaap toe of op ry NAMIBIË toe.
Absoluut Fantasties!
Simsara
Ek sing kliphard saam oppad Namibië toe. My arme kind het haar kop onder n kombers. Dan sing ek net harder!
Vir my is hierdie die mooiste song van alle tye!
"How deep is your love" by The Bee Gees ;-)
what a great singer he was...pure class
My late Mom's favourite song. She passed away last year this time and she absolutely loved Ge.
Mom, you were the best - we miss and love you more than you will ever know.
Ek kan myself baie sleght uitdruk in Afrikaans... hou baie veel van Afrikaan liedjes. Gé (+) singhet mooi één van de vele Afrikaan songs.... beautifull!!!!!!
Martin De Wilde
Wens sooo ek kon Dutch praat 😩
Martin De Wilde Ons verstaan je wel! Susterskind ers Afrikaans en Nederlands.
My droom is om Nederland te besoek, hopelik binnekort! 😆
International Pete1972 in London Town My reaksie is uitgevee deur TH-cam. Gaan kak jy is verkeerd.
International Pete1972 in London Town ‘Brokkie’? Te lank.
South Africa's best.
Respect uit Nederland!
Respek.
Absolutely Fantastic! We miss you Gé!
memories memories, my late dad use to play this type of music and that of Anton Goosen boy van die surbubs
Always loved Ge's voice. Wish he was still with us...
Sitting in my bed and thinking if my first and only love of 47 years ago. Mis him still every day
Dit bring net goeie herininge vir my , dit laat my rerig goeie herhininge terug waar dit die heeldag in my ouer huis op radio Springbok gespeel het.
Asook.
Jip,dit bly hartseer! My vrou was mal oor sy musiek!!!
Strong powerful voice, gone but not forgotten.
As 'n kind groot geword met sy musiek en flieks. Nog altyd luister ek na sy plate..ja vinyl..wat ek by my ouers gekry het. Goeie memories
This guy's awesome! a Hauntingly beautiful song stirring such strong memories.. irreplaceble memories...
I will ALWAYS AND LITEN TO this song no matter who is the singer untill i lay down my head (81 and counting 👍👍👍
❤
World class singer!
Sal altyd Ge Korsten ondersteuner wees - briljante sanger.
Sitting in Dubai with tears rolling down my face: this was my parents song
still in dubai?
Vasbyt Venita, ek stuur liefde vanuit Texas❤️
Still in Dubai?
@@grobbelm come back home, please??
Dankie julle Ge se stem legend hou , darem die mooiste Lied ooit ❤
Is n plesier ek is al 15 en ek luister baie ge korsten sy stem is een wat vir almal bedoel is
My mees geliefkoosde lied deur hierdie sjarmante sanger. Mev. Rosa Larsen
Beste mans kunstenaar ever
Een van sy mooiste Afrikaanse Liedere Mev. Rosa Larsen
Best singer in the world well always remember ur soul Gè
😢😢Listening to this now after my husband left us and 1 day he played and sang this to me, it's so so beautiful
My mother loved this man.
Skitterend!! Afrikaanse liedere is tops, bring net goeie herinneringe.. 💗
Ek huil my dood. So ongelooflik mooi en hartroerend 😢
One of my late dad's favorite.
Mine too
Me too
probably one of the best Afrikaans songs
I love this song
goue stem, het te vroeg stil geword,
Great voice this fella. Thank heavens for recording studios, or he'd be lost for good..!
Dit is net baie baie hartseer dat so 'n wonderlike wereld beroemde mens se lewe op so 'n tragiese manier tot einde moes kom! RIP Ge.
*wêreld en
*Gé
Oo dis pragtig hy was my hero toe ek jonk was. ❤
Sjoe.Wat n goue stem❤
En hier in 2019 luister ek weer... pragtig
Loved Ge Korsten (loved Afrikaans Musiek)
I had the pleasure of seeing him live (many moons ago)
"" Truely.""The best of thee best forever. ❤️ 💪 💪 💪
Wat n treffer neem mens ver terug dankie
the wonderful sound of ge korsten
Thanks to Steve Hofmeyr for bringing this song to my attention,so much power in the vocals --nothing to match Ge,but heads up to the Toeka cds for bringing this back alive
To my Liefling , My Husband, J Hart.
You are the most incredible Man & My Perfect Compliment.
I Love you beyond measure & can't wait to be with you again.
All my L❤️VE, Tacklehugs & Kisses ❤️❤️❤️❤️❤️🤗🤗🤗🤗🤗💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋
My Doedie, My Veldblom.
May God Bless us with strength and clarity in these most trying times.
Yours eternally. 🌹🍀❤
Jy weet, dat ek nie sonder jou kan bestaan nie.
Jy weet, dat jy ook nie alleen kan bestaan nie.
Dit weet jy goed.
Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe.
Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe.
Dit weet jy goed.
Jy weet, dat ou herinnerings nooit vergaan nie.
Jy weet, dat niemand ooit in jou plek kan staan nie.
Dit weet jy goed.
Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe.
Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe.
Dit weet jy goed.
Nou is die tyd, moenie wag.
Want ek verlang elke dag.
Hier is my hart, neem dit nou.
Hier is my hart, net vir jou.
Jy weet, dat ek nie sonder jou kan bestaan nie.
Jy weet, dat jy ook nie alleen kan bestaan nie.
Dit weet jy goed.
Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe.
Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe.
Liefling jy weet.
Ja hy kon pragtig sing so mooi.
Most beautiful voice
Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed
Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed
Jy weet dat ou herinnerings nooit vergaan nie
Jy weet dat niemand ooit in jou plek kan staan nie
Dit weet jy goed
Nou is die tyd moenie wag
Want ek verlang elke dag
Hier is my hart
Thanks!!!
Thank you
Ons mis jou Ge
Hy sal maar altyd saam sy musiek 'n legende bly.
Amazing song. Die musiek is in my kleintyd mooi gewees maar nou is dit baie beter. Maar dit maak so hartseer - wens ek kan daai tye weer he.
Unforgettable 💕
Stem van goud
Hoe verduidelik n mens vir n engelssprekende persoon wat die woord “liefling” beteken? Ek glo nie daar is n woord daarvoor in Engels nie. Groetnis uit Amerika. Net so terloops, Afrikaans is nie eens my huistaal nie.
@Gerald Rust 😀👋
The closest word in English is DARLING.
Hope this helps.
Groete uit Kaapstad 👋👋
"liefling"= "darling" (= liefste, lieveling= liefling)
Ek is getroud met 'n swart man van Malawi. Ons almal verwys na sy pa as "dear" Hulle almal het dit by sy ma geleer wat so na haar man verwys het.
Afrikaans is ook niet mijn moedertaal 😄 I am an Indonesian who has a Dutch mother. "Liefling" means "My Beloved".🌴🇮🇩🌴
Fantastiese stem❤❤❤
baie baie baie dankie vir die upload.... ek wens al sy songs kan op yt wees.
He was my childhood savior
nou hier is n regte legende . terwyl koppie cat jakkalse soos bobby(vlak) van jaarsveld vergete sal wees binne 1 jaar sal die man se musiek en naam onthou word vir baie dekades .
Sal altyd fantasties bly.
Ek miss my eerste lief ek miss haar 😢😢😢
Wonderlik, Ge, in ons weermagdae het ons snot en trane gehuil soos ons na ons girls verlang het op hierdie lied
RIP ou grote,jy sal lank onthou word :)
Bly maar een van my groot gunsteling sangers.
Steve hofmeyer
R
2020, saam ouers... Geseënde nuwe jaar vir almal...2021
pragtige musiek ....
Die man mag maar sing. Daar bly maar net 1 Ge
Mis jou my pops.
Awesome on this old year:)
Ek verlang na mense wat ek nie eers ken nie
Reg!😂😂
baie waar en fucked up en intense.
Hy was die beste.
As ek net tyd se hand kon terug draai...
Mooi!
Die Beste oooooit
Pragtig ❤ finominaal pragtig ❤
Beste liedjie
Ons het groot gemaak met dit
My top gunsteling deur AL die jare
He was Awezome !
Gone but forgotten.
fantastic
Missed in 2023
brilliant
how can i download this movie, i have done it before why not now
ge korsten,wens jy het die song vandag geskryf?want my liefling het my gelos
💜🌹💯