SUPERCAST DVD Vol 81 (Vaalrivier)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 42

  • @SuperCast
    @SuperCast  ปีที่แล้ว +6

    Die plek waar ons gehengel het was Reno Vaal.
    Dan is daar 'n vraag oor die pitte, ons druk die kern van die pitte uit om die aas ligter te maak in die water.
    Dan wil ons van Super Cast se kant af, baie dankie sê vir elke een van julle wat ons so getrou ondersteen. Die seisoen begin draai en dalk sien ons mekaar langs die water. Stywe Lyne vir almal!

    • @eugeneleche1485
      @eugeneleche1485 ปีที่แล้ว

      Dalk moet oom Schalla ons n heads up gee wa julle volgende keer gaan 😅

  • @vishnureddy3009
    @vishnureddy3009 ปีที่แล้ว +2

    Awsome video guys and girls always awso.e to watch ❤🙏

  • @zeldagouws8609
    @zeldagouws8609 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die raad op die plek dit wa lekker en n veskil in gewig gesien met die vis dankie

  • @ethanloubser5592
    @ethanloubser5592 ปีที่แล้ว +2

    Thanks uncle schalk and team Supercast,great video! Best fishing videos in the whole of south africa! I would like to do a feature video with you guys one day💯🙏

  • @kobusbarnard5921
    @kobusbarnard5921 ปีที่แล้ว +3

    Schalla, jy moet maar aan stuur en in beheer wees van sake asb ?

  • @wallykramer902
    @wallykramer902 ปีที่แล้ว

    Wat is die kaans dat julle vir ons n video kan maak by spitskop dam.. daar word einde sept. Na die begin van okt toe n kompetiesie daar gehou...
    En dan ook dalk vir ons in die bloemhof waters by britten n video ook dalk kan maak...
    Maar die was wees n champ video dankie Super Cast

  • @jppelcher2997
    @jppelcher2997 ปีที่แล้ว

    Love julle ouens se vis vang videos. Stywe lyne vir almal

  • @deonwhaldoferreira2216
    @deonwhaldoferreira2216 ปีที่แล้ว +1

    Keep it up julle.... Goed gedoen vir die dag

  • @louisvanheerden2332
    @louisvanheerden2332 ปีที่แล้ว +1

    Dankie julle, altyd lekker!!. Waar is Loukie van der Merwe,hy nie meer deel van die bemanning nie?? Mis hom nogal op die videos

    • @jacopienaar7289
      @jacopienaar7289 ปีที่แล้ว +1

      Hello @louisvanheerden2332 hy is nie meer deel nie seker nou so 4 tot 5 jaar. Maar ons lewer nogsteeds die beste kwaliteit.🎉

    • @rooibeer8881
      @rooibeer8881 11 หลายเดือนก่อน

      ​@@jacopienaar7289 as ek mag vra waar by Reno Vaal het julle gevang? Riverview lodge of waar wil graag gaan draai

  • @JacobSandt
    @JacobSandt ปีที่แล้ว +1

    Dis een span pandamonium
    Dis n vis familie SuperCast
    Die twee dames is besig
    My matter bejammer en so gewens saam hom om Scalk te roep
    Ja nee dis wonderlik so het dames en manne my weer n less gegee en dis so heerlik om te leer
    Dankie vir so mooi dag saam jul altyd n superbones
    Geluk aan elkeen en die wenners
    SuperCast altyd n wen
    Van
    Oewerman

  • @vincent9371
    @vincent9371 ปีที่แล้ว

    Vraiment top 👍 un petit coucou de la 🇨🇵

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 ปีที่แล้ว

    Bennie jy is a treat op die program. Altyd lekker om jou en Schalk te sien en die gaste is ook n treat

  • @teeeC
    @teeeC ปีที่แล้ว

    Awesome Video. Please can someone tell me the name of this venue. Thank you

  • @girl.gone.fishing
    @girl.gone.fishing ปีที่แล้ว +1

    Love it!!!! 🎣🎣🎣

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 ปีที่แล้ว

    Awesome video gewees. Ek is bly niemand het geblank nie en mooi so kameraman

  • @nico.van.der.westhuizen.863
    @nico.van.der.westhuizen.863 ปีที่แล้ว

    Goeue werk Supercast.Julle produkte is wel die beste.Ek net baie teurgestel in SVB.Hy maak nie reg met ons atem mense wat ook lief is vir die sport.

  • @kevinsmith2287
    @kevinsmith2287 ปีที่แล้ว

    Awesome video as always! If I may ask...Schalk....what are your thoughts on the Okuma Tactical reel you were using in the video?

  • @isakverster3698
    @isakverster3698 ปีที่แล้ว

    Great video soos altyd.
    Waar het julle gevang en het julle dalk n kontak nommer?

  • @MrBigcharl
    @MrBigcharl ปีที่แล้ว

    Waar het hulle gevang dit lyk baie nice

  • @gerhardbyleveld536
    @gerhardbyleveld536 ปีที่แล้ว

    SCHALK wat is daai app wat jy het met die peak vn die vis, my foon het gecrash en het app verloor

  • @eugeneleche1485
    @eugeneleche1485 ปีที่แล้ว

    Hoekom het Supercast nog nooit n dvd by Vosrite gedoen nie?? Wens julle kan soentoe gaan...

  • @josepoika5388
    @josepoika5388 ปีที่แล้ว

    Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood na die lewe. Die Evangelie van Johannes. Hoofstuk 5, vers 24

  • @johanstroebel950
    @johanstroebel950 ปีที่แล้ว

    Baie nice video soos altyd. Net een vraag. Hkm druk julle die kern van die pitte uit?

  • @juanbredenhann4529
    @juanbredenhann4529 9 หลายเดือนก่อน

    Waar by renovaal het oom hul gevang lodge se naam asb

  • @deonstander9277
    @deonstander9277 ปีที่แล้ว

    Watter dikte hoeklyntjies gebruik julle by die Vaalrivier vir die groter karpe.Ek beplan om by Von DuRust te gaan hengel,en wil nie onnodig vis verloor as ek dit dit voorkom nie.

    • @jpsmit6182
      @jpsmit6182 8 วันที่ผ่านมา

      Hy het gese 12 lb

  • @neilreitz583
    @neilreitz583 ปีที่แล้ว

    Kan iemand dalk se waar dit is of is dit nie oop vir die publiek nie, dankie

  • @ruanmuller2021
    @ruanmuller2021 7 หลายเดือนก่อน

    I thinks he means C-Power

  • @DewaldWillemse-f9r
    @DewaldWillemse-f9r ปีที่แล้ว +1

    Nou wil ek rivier toe
    Julle het mooi vis geland😊

  • @vivianlourens8682
    @vivianlourens8682 ปีที่แล้ว

    Baie mooi visse. Musiek het soms moeilik gemaak om te hoor wat julle sê. Wens ek kan sulke mooi vis vang.

  • @tristanvanwyk2214
    @tristanvanwyk2214 ปีที่แล้ว

    Oom het oom v my enige tips v die winter
    By bronkhorstspruit 😊

  • @rynoduplessis4083
    @rynoduplessis4083 ปีที่แล้ว

    Halo oom schalk wat is die plek wa oom hul vang of die lodge se naam lyk baie leke da

  • @Joshua-m6d9e
    @Joshua-m6d9e ปีที่แล้ว

    Waar by die rivier het julle gevang

  • @sakkieenslin791
    @sakkieenslin791 ปีที่แล้ว

    Gone week supercast span julle gee altyd n positive vangs sterkte Scalk.

  • @jenna-leewessels7139
    @jenna-leewessels7139 ปีที่แล้ว

    Soene❤❤❤❤❤😂😂😂

  • @kobuscoetzee6831
    @kobuscoetzee6831 ปีที่แล้ว

    Dis altyd die sele pleke