Net een Naam - die storie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024
  • Kom kyk hoe 'n liedjie-droogte en 'n draai op die operasie tafel Retief geïnspireer het om hierdie lied te skryf.

ความคิดเห็น • 3

  • @renepage9753
    @renepage9753 ปีที่แล้ว

    So so bly vir hierdie nuwe lied uit jou hart! ‘n Hart lied is SO ongelooflik inpak vol op die hart van die mense wat daarna luister. Mag die Here jou nog 100000 gee om te komponeer en te deel!

  • @annalicoetzee4738
    @annalicoetzee4738 4 หลายเดือนก่อน

    Dawid sê in die Psalms ook, o my siel jy sal die Here dien. Ons gees moet vir ons siel ‘preek’ wanneer die siel en vlees moeg is, om aan te hou en vas te hou aan net een naam - Yahweh ons Here, die God van Abraham, Isak en Jakob. 🙌🏻

  • @frikbosch
    @frikbosch ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir liejie Retiet buger❤