NET EEN NAAM // Retief Burger

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 30

  • @hannelieherbert1324
    @hannelieherbert1324 ปีที่แล้ว +1

    Allerhoogste Naam! Die enigste Naam bo alle name!

  • @stiaancycles479
    @stiaancycles479 ปีที่แล้ว +3

    Beligting, videografie, en lied is pratig. Glorie aan God ❤
    Well done hou so aan!

  • @driesvanrooyen8354
    @driesvanrooyen8354 ปีที่แล้ว +1

    Dki v die die mooi song Retief. Alle eer aan God ons hemelse Vader.

  • @julietmalan8180
    @julietmalan8180 ปีที่แล้ว +2

    Uitstekend!!! Daar is een Naam !!!! Jy sing met oorgawe oor, vir en uit jou Verlosser, Jesus Christus. Dankie

  • @joekiehancke5652
    @joekiehancke5652 ปีที่แล้ว +2

    Sjoe, die lied het op die perfekte tyd gekom om my te help om staande te bly in die tyd waardeur ek gaan. 🙌 Dit is so bemoedigend, ek luister so baie na die lied om my te help om my oe op Jesus te hou, biddend te bly en net aan te hou vertrou. Ek weet daai Een Naam sal vir my ook deurbraak gee. Dankie vir jou gehoorsaamheid Retief.

  • @pierrepotgieter5315
    @pierrepotgieter5315 ปีที่แล้ว +2

    Awesome song, welgedaan!

  • @melonyhaarhoff9331
    @melonyhaarhoff9331 ปีที่แล้ว +1

    Daar is net EEN Naam...JESUS JESUS

  • @esmedutoit2505
    @esmedutoit2505 ปีที่แล้ว +1

    Wow, hoe spesiaal is dié lied. Dit praat tot in jou diepste wese. So nodig in my lewe nou. Hou jou oë op Hom! Mag die Here jou seën Retief!🙏

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez ปีที่แล้ว +7

    Yesssss!!! 🔥🎉🙌Daar is net een man daarbo!!!
    En Retief is die man in hierdie land wat ons so lekkker laat saam🎵sing vir ons verlosser, Ons sing elke liedjie van Retief Burger uit volle bore saam💥🎤

  • @frikbosch
    @frikbosch ปีที่แล้ว +1

    mooi liejie Buger 🙏🙏♥️

  • @lizellelategan7472
    @lizellelategan7472 ปีที่แล้ว +1

    AMEN!

  • @tersiavandermerwe22
    @tersiavandermerwe22 ปีที่แล้ว +2

    Beautiful 🙌

  • @beetlecrushe
    @beetlecrushe ปีที่แล้ว +1

    Amen!

  • @adribotes133
    @adribotes133 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi. Amen en Amen

  • @civ6825
    @civ6825 3 หลายเดือนก่อน

    Elke liedjie wat jy sing is mooi. Hou Sy naam hoog!

  • @armandfritz5637
    @armandfritz5637 ปีที่แล้ว +2

    Massive Fan van die ou! Dankie Retief.

  • @ingridprior1337
    @ingridprior1337 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig!

  • @Ampie007
    @Ampie007 ปีที่แล้ว

    Nice song 🎉

  • @WelmariHanekom
    @WelmariHanekom ปีที่แล้ว

    Liedjie is uitstekend Retief

  • @ronel8204
    @ronel8204 7 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤

  • @niekiebushby
    @niekiebushby ปีที่แล้ว +1

    In die donker, in die dale,
    In die twyfel en die vrae,
    Waaraan sal ek vashou? By wie sal ek skuil?
    As geloof in my wil wankel,
    En die seer my weer laat struikel,
    Weet ek Wie my hoop, my anker is
    KOOR: Daar’s net een Naam deur wie verlossing kom,
    Daar’s net een Naam en ek hou my oë op Hom.
    Gestuur, geleef, gesterf, gegee, en waarlik opgestaan,
    Allerhoogste Naam: Jesus!
    In die antwoordlose tye word geloof in my gesuiwer,
    Want U waarheid bly die wapen wat ek sal bely.
    As gevoelens kom en gevoelens gaan
    En storms van die lewe slaan,
    Weet ek Wie my God, my Redder, is
    KOOR: Daar’s net een Naam deur wie verlossing kom,
    Daar’s net een Naam en ek hou my oë op Hom.
    Gestuur, geleef, gesterf, gegee, en waarlik opgestaan,
    Allerhoogste Naam: Jesus!
    Kom nou, o my siel, en hou jou oë op Hom,
    Hou jou oë op Hom.
    Kom nou, knieë kniel, vertrou net op Hom,
    Vertrou net op Hom.
    (x2)
    KOOR: Daar’s net een Naam deur wie verlossing kom,
    Daar’s net een Naam en ek hou my oë op Hom.
    Net een Naam deur wie verlossing kom,
    Daar’s net een Naam en ek hou my oë op Hom.
    Gestuur, geleef, gesterf, gegee, en waarlik opgestaan,
    Allerhoogste Naam: Jesus!

  • @angelasharoddutoit
    @angelasharoddutoit ปีที่แล้ว

    Pragtige woorde Ja dar is NET EEN NAAM 😢

  • @Nika92Richards
    @Nika92Richards ปีที่แล้ว

    😃🎶💯🙌

  • @melonyhaarhoff9331
    @melonyhaarhoff9331 ปีที่แล้ว

    Beautiful...dankie

  • @frikbosch
    @frikbosch ปีที่แล้ว +2

    Dankie vir so goei liedjie Retief buger ❤jy mag mar sing

  • @ENT-Elarduspark
    @ENT-Elarduspark ปีที่แล้ว +1

    🤩

  • @jasonferreira5011
    @jasonferreira5011 11 หลายเดือนก่อน

    Amazing!!!

  • @esmareldaaspeling7543
    @esmareldaaspeling7543 ปีที่แล้ว +1

    Nog al die jare en jy kom uit met treffers. Baie dankie vir jou diensbaarheid❤

  • @Ampie007
    @Ampie007 ปีที่แล้ว

    Nie geweet jy rook nie 😮😂