If you are struggling with depression, please reach out to professional help in the form of a psychiatrist and clinical psychologist. Pastoral care is also very important for spiritual support and guidance. Your life matters to the Lord and He wants to help you.
Baie dankie vir jou openlikheid eerlikheid en. Dit help so baie om ook dinge in ons eie lewens raak te sien wat ons dalk nie sou agterkom nie. Ons respekteer jou daarvoor.
Dankie baie vir hierdie eerlike gesprek. Ons stap elkeen ons eie pad - ook moontlik met depressie... My persoonlike raakpunt hiermee: "aan die einde kom van die plek van self-effort"
Is dit ni dalk ook as jy n kind van di HERE is, skinder mense sommer voor jou," o jys n christen en kyk hoe lyk jou lewe. God kan ni lief wees vir jou want jys sleg"
Sjoe, dit moet moeilik wees as ander jou so beskinder en beledig. Dis nie hoe die Here wil hê Sy kinders met mekaar moet praat nie. Hy roep ons mos tot liefde. Dis `n leuen wanneer hulle sê dat 'God nie vir jou lief kan wees nie, want jy is sleg'. Dit druis direk in teen die Evangelie! God het juis Sy Seun vir ons gestuur toe ons nog sondaars was!. Hy is ons redder, want ons kan nie onsself red nie. Ons is sleg sonder Hom. Dis Hy wat ons geregtig maak. En wanneer ons swak is agv uitdagings soos depressie, beproewings of teenstand, dan is ons juis sterk! Ons verheug ons nou daarin dat ons nie self die lewe kan baasraak nie, sodat God se genade en krag ons beskutting kan wees!(2 Kor 12)
@baulhabooysen9556 Ons hoor jy vra vir hulp. Stuur gerus vir ons `n Fb message na ons messenger toe (m.me/1593831860877338) of epos info@mattersofthesoul.org. Ons bid intussen vir jou
If you are struggling with depression, please reach out to professional help in the form of a psychiatrist and clinical psychologist. Pastoral care is also very important for spiritual support and guidance. Your life matters to the Lord and He wants to help you.
Dankie vir jou eerlikheid. Dit gee my moed om my pad te deel sodat ander kan hoor hoe lief Vader ons het. Hy hou ons vas met al ons sonde en seer.
wow sou dit nooit kon dink nie, God is good🙌
So bly hy het dit gedeel
Amen!
HERE help my Ek sukkel U ken my, dankie pragtige boodskap waardeer AMEN🙏
Danki ons het nodig om te hoor mag Jesus ju seen
Baie dankie vir jou openlikheid eerlikheid en. Dit help so baie om ook dinge in ons eie lewens raak te sien wat ons dalk nie sou agterkom nie. Ons respekteer jou daarvoor.
Dankie baie vir hierdie eerlike gesprek. Ons stap elkeen ons eie pad - ook moontlik met depressie... My persoonlike raakpunt hiermee: "aan die einde kom van die plek van self-effort"
Waarlik die vyand kom om te steel"" jys n pragtige mens eer God dat Hy jou sal bewaar
Is dit ni dalk ook as jy n kind van di HERE is, skinder mense sommer voor jou," o jys n christen en kyk hoe lyk jou lewe. God kan ni lief wees vir jou want jys sleg"
Sjoe, dit moet moeilik wees as ander jou so beskinder en beledig. Dis nie hoe die Here wil hê Sy kinders met mekaar moet praat nie. Hy roep ons mos tot liefde. Dis `n leuen wanneer hulle sê dat 'God nie vir jou lief kan wees nie, want jy is sleg'. Dit druis direk in teen die Evangelie!
God het juis Sy Seun vir ons gestuur toe ons nog sondaars was!. Hy is ons redder, want ons kan nie onsself red nie. Ons is sleg sonder Hom. Dis Hy wat ons geregtig maak.
En wanneer ons swak is agv uitdagings soos depressie, beproewings of teenstand, dan is ons juis sterk! Ons verheug ons nou daarin dat ons nie self die lewe kan baasraak nie, sodat God se genade en krag ons beskutting kan wees!(2 Kor 12)
Judy van DER Merwe
Help my
@baulhabooysen9556 Ons hoor jy vra vir hulp. Stuur gerus vir ons `n Fb message na ons messenger toe (m.me/1593831860877338) of epos info@mattersofthesoul.org. Ons bid intussen vir jou