Orania Dorpsraad open groot rioolaanleg: (Vir 3000-10 000 mense)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ต.ค. 2024
  • Orania se nuwe rioolaanleg is nie net totaal onafhanklik van ESKOM-krag nie, maar ook 100% natuurlik. Die reuse nuwe ‘oksidasiedamme’-aanleg is in 18 maande afgehandel. Die eerste fase kan 3000 mense diens, maar is modulêr uitbreibaar tot 10 000. Byna ‘n 100 000 ton se grond is geskuif, en die projekbegroting was meer as Φ8 000 000.

ความคิดเห็น • 141