Steve Hofmeyr se dag (Carry video) 2022

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ก.ย. 2024
  • Steve Hofmeyr se dag (Steve Hofmeyr Carry video) 21 st Sept 2022

ความคิดเห็น • 14

  • @naomimcleod2727
    @naomimcleod2727 10 หลายเดือนก่อน +3

    Steve, ons lewe net een maal. Geniet wat jy doen en ja, kyk na jou❤ gesondheid, dis belangrik. Ons geniet jou🎉❤ net soos jy is, down to earth!!😊

  • @Marie-oi9ku
    @Marie-oi9ku 7 หลายเดือนก่อน

    Môre Steve dankie vir die wonderlike positiewe man wat jy is, ek geniet jou baie,hou so aan ❤Marie

  • @AndriesDuToit-bs1nj
    @AndriesDuToit-bs1nj 7 หลายเดือนก่อน

    Mooi Steve. Jy lewe n voorbeeldige lewe.
    JY MAG NOOIT TELEURSTEL NIE.
    Ons hou van jou voorbeeld.
    Dankie

  • @gerriegeldenhuys6253
    @gerriegeldenhuys6253 8 หลายเดือนก่อน +1

    God se genade is grooooot.

  • @jvrfamily5695
    @jvrfamily5695 5 หลายเดือนก่อน

    😇Jy is Stunning ❤

  • @UndoneUndone-m1s
    @UndoneUndone-m1s 7 หลายเดือนก่อน

    One Klink baie die selfde -- ek is bly day jy Peterson genoem het het, hy is my ultimite Hero. Verskoon typo,s

  • @juliemayes8309
    @juliemayes8309 10 หลายเดือนก่อน

    Jy is GREAT.... BLY WIE JY IS❤❤❤

  • @AnnaAdriannaStrydom
    @AnnaAdriannaStrydom 6 หลายเดือนก่อน

    Wel gedaan Steve jou vrou en Romy-Lee is so belangrik om kwaliteit tyd saam deur te bring by julle huis en Familie in n besig lewe om net stil en rusting deur te bring by vrou lief en jou Pragtige Prinses Romy 💖🌹💖🌹

  • @alidadejager9673
    @alidadejager9673 6 หลายเดือนก่อน

    Saluut

  • @VeronaWagstaff
    @VeronaWagstaff 10 หลายเดือนก่อน

    Hi Steve ek bly in engeland ek is n fan oor 30 jaar

  • @pauldebruyn4389
    @pauldebruyn4389 9 หลายเดือนก่อน +1

    Lekker om eg Afrikaans te bly. Vas te hou aan ankers wat ons voorvaders ingeplant het. My ouma (Potgieter)se broer Hennie het van die klipwerk en beeldhouwerk by Monument gedoen. Woon tans in Hoedspruit,waar die lugmag eens a prima basis,uitmekaar Val. Geniet vandag waar jy ons volk herriner aan wat prioriteit in ons lewens moet wees. Ek bid saam jou.