More...More Onse Steve van uit n warm Pretoria... ons het daai Vicks Chappies gekou en geblaas in skole ken Pink Floyd se Musiek Baie dankie vir die lekker gesels so op n Maandag oggend Baie dankie vir Al die inligting Mal oor Liza Pieterzen se Musiek sy het n stem wat skrik Vir niks Voorspoedige week lief julle baie❤❤❤❤
Jy is tops steve word suid afrika se president asb ons kort jou as ons land se leier...dankie vir jou uitstekende woorde alles maak so sin ....steve bo
My dag gemaak....wie kan dit als so goed stel soos net jy! Ja, Pink Floyd bly maar heel bo. Toe "The Wall" uitkom, het almal wat 'n plaat gehad het, tapes gemaak en verkoop, want dis gou daarna verban gewees😂😂😂 Lekker week.
Ek stem Steve, Pink Floyd is briljant, comfortably numb is my gunsteling!! Dan natuurlik ook Led Zeppelin, veral die Mothership album, Deep Purple se mark 1 & 2 album. So kan mens ook nie van Amerikaanse liggendes soos "dié man in Swart" tot Bob Seger vergeet nie! Ek is 'n 1980 model maar ek glo die regte/beste musiek is meestal van die 60's en 70's!
Dankie Steve. Pink Floyd.... ja. Ook directors cut " live in Pompeii " by my beste albums van Pink Floyd. Brick in the wall, Dark side of the moon, Wish you were here, Pulse en Divisional bell. Mooi loop.!
Goeie môre Steve, weereens slaan jy die spyker op die kop. Lesufi se bek is baie groot, maar jy weet daar is mos 'n groot waarheid aan die volgende; hulle vra mos wat noem jy st. 5, matrieks en ou universiteits studente wat na 'n paar jaar weer bymekaar kom? 'n Ruinie en wat noem jy 'n klomp tronkvoëls wat weer jare later bymekaar kom? SA Parlement. Ons moet begin ruggraat groei en saamstaan. Wonder wat sal gebeur as ons belastingbetalers ophou betaal?
Oohhh jy maak elke maandag my dag en week ..jy praat soo waar en reguit ..ek hou van ou sufie se stoflagie laer as ...😅😂.. Ek kry elke keer n friend request😡 as mens reply op jou video... Wens daai mense wil verdwyn😮🙄.. Lekker week vir jou..❤🌹👌
Pink Floyd was ver voor hul tyd gewees! Wat ons ken as "The Wall" was eintlik die klankbaan van 'n fliek "The Wall" gewees! Ek is bevoorreg om 'n kopie van hierdie "nie algemeen beskikbare" fliek te he!
Hi Steve, jy maak ons week!! Ek wil jou graag voorstel aan n jongman van Brazil, Dan Vasc alias Daniel Vasconsolous. Hy sing ook "covers" van ander sangers en het oor 1miljoen aanhangers op Utube.❤
Bonus! Oorfone elke oggend om 6, (agter die stuur) my geselskap. Nou kan ek saam luister, so tussen die bruin stofwolke deur. Teen die spoed wat jy gesels, nodig ek om jou geselse 2x te luister, soms 3 keer. STOEPHOERE 🤣 Kan jy jouself indink hoeveel stoephoere Elvis ingewag het. Jou sê-goete slaan my asem weg telkemale. Politiek is vuil en uitputtend. Musiek veel beter. Musiek wat ek mis ontvang ek via my susters/pa. Jy roer my hartsnare met Liezel Pieters. Een of anne soort sex appeal, sy. Kyk uit vir julle duet... Brand van nuuskierigheid. Kyk Noord en hou die blinkkant bo. My pa se jarelange spreekwoordelike uitdrukking ~ Uithou en Aanhou. Wag... ek véder luister wat jy kwyt raak... Geseënde week vir jou, Stefaans.
Jy is ons ikoon praat uit die kop ek gaan le sommer terwyl jy vuur spoeg wil nie n woord mis ek is n babyboomer en nog vol vuur go Steve go jou gelyke het nie guts om soos jy te praat nie Romy Lee moet kom saampraat dan kry sy roomys by Pappa🎉
Steve jy is n Yster! Dankie vir jou stem, intellek en perspektief.
Baie dankie Steve, geniet elke Maandag
Jaaaa jy kon dit nie beter gestel het nie. Laer as slangkak op seebodem. Geniet jou program. ❤
Soos altyd Steve. Stem ek totaal saam met jou. Hou so aan ❤
Baie dankie Steve. Jy maak elke Maandag my week beter. Lekker week.
Myne ook lol. Dink net as Steve ons Engelse Mnr was op skool dan sou ons Shakespeare goed verstaan het.
Ai tog hoe lekker om na jou te luister. Doen so voort Steve.
Dra gerus Jou kortbroek en plakkies. ONS is daar om Jou in Al Jou glorie te sien!
Awesome!
Tx ou Steve spot on.
God bless you Steve ❤
More...More Onse Steve van uit n warm Pretoria... ons het daai Vicks Chappies gekou en geblaas in skole ken Pink Floyd se Musiek Baie dankie vir die lekker gesels so op n Maandag oggend Baie dankie vir Al die inligting Mal oor Liza Pieterzen se Musiek sy het n stem wat skrik Vir niks Voorspoedige week lief julle baie❤❤❤❤
Jy is tops steve word suid afrika se president asb ons kort jou as ons land se leier...dankie vir jou uitstekende woorde alles maak so sin ....steve bo
Stem saam , dankie vir die waarheid !!
Dankie vir al jou baie vinnige woorde😂😂..jy maak my Maandag Pink.🎉🎉🎉
Goed gese weer vandag dankie en mooi dag ❤
Goeie more Steve, goeie week vir jou en familie
More Steve. Mooi week vir jou. Geniet wat jy doen en onthou jy en jou familie is belangrik vir ons.
Ek stem saam met jou Steve.
Jy maak my dag steve
My dag gemaak....wie kan dit als so goed stel soos net jy! Ja, Pink Floyd bly maar heel bo. Toe "The Wall" uitkom, het almal wat 'n plaat gehad het, tapes gemaak en verkoop, want dis gou daarna verban gewees😂😂😂 Lekker week.
Lank laas so lekker gelag 😂 Dankie Steve ❤
Oom Steve is die beste legende en ikoon wat daar is. Regs en reg al die pad❤
Ek stem Steve, Pink Floyd is briljant, comfortably numb is my gunsteling!! Dan natuurlik ook Led Zeppelin, veral die Mothership album, Deep Purple se mark 1 & 2 album. So kan mens ook nie van Amerikaanse liggendes soos "dié man in Swart" tot Bob Seger vergeet nie! Ek is 'n 1980 model maar ek glo die regte/beste musiek is meestal van die 60's en 70's!
Baie geluk met you verjaarsdag jammer 1 dag laathoop jy het dit geniet😂
Mooi Stefaans
Dankie Steve goed gesê.
Dankie Steve❤.
Stem volkome saam met alles wat oom sê
Liezel Pieters is insanely awesome. Laas met Riana Nel se verskyning op die toneel so stil geraak.
Lijke jou Hemp Steve
Goeie more steve.n mooi geseende dag vir almal
Go Steve. Maak ‘n verskil vir ons Suid-Afrikaners. Challenges always seem to come before a breakthrough.
❤❤
Nee kyk, jy maak 'n mens lui om self die nuus te lees. Als wat belangrik is en wat nog kan hier gekry word. Dankie.
Sekondeer jou voorstel dink is jou stem wat sing.... nie jou klere... GO BIG.
Dankie Steve.
Pink Floyd.... ja. Ook directors cut " live in Pompeii " by my beste albums van Pink Floyd.
Brick in the wall, Dark side of the moon, Wish you were here, Pulse en Divisional bell.
Mooi loop.!
Gegroet vanuit Zambia
Ek stem so baie saam, en ek is opgewonde om die lied te hoor wat jy en Liezl Pieters saamsing, sy het so 'n mooi stem.
Great video soos altyd.
Ek stem saam met alles wat jy sě Steve
Dankie Steve en lekker week vir almal.
The Final Cut is my gunsteling Pink Floyd album, baie diep.
Hi ek from Thailand
Ek stem Pink Floyd - David is my gunsteling lead speler
Se dit! Steve! He'll hulle kan steel!!
So wys jy hulle Almal Steve
Mooi so wys hulle Sveve
Man ek like jou geskiedenis brokkies weet jy dat op Steynsburg n Normaal college was en die eerste CHO voor dit Potch toe geskuif is .
En soos daai ......wat se "kill the boer kill the famer" al die .....se staf sake gebeur niks
Ek het baie van Queen gehou...Briljant
Netso Groot Boom.
Ons moet onsself beter organiseer en selfbeskikking eis.
Steve jy trap nie tone nie, jy ry sommer oor die hele voet. Net jammer Cereal Ramauseless let nie op in die klas van Mnr. Hofmeyer nie
Goeie môre Steve, weereens slaan jy die spyker op die kop. Lesufi se bek is baie groot, maar jy weet daar is mos 'n groot waarheid aan die volgende; hulle vra mos wat noem jy st. 5, matrieks en ou universiteits studente wat na 'n paar jaar weer bymekaar kom? 'n Ruinie en wat noem jy 'n klomp tronkvoëls wat weer jare later bymekaar kom? SA Parlement. Ons moet begin ruggraat groei en saamstaan.
Wonder wat sal gebeur as ons belastingbetalers ophou betaal?
"PARLEMUNT"
Oohhh jy maak elke maandag my dag en week ..jy praat soo waar en reguit ..ek hou van ou sufie se stoflagie laer as ...😅😂..
Ek kry elke keer n friend request😡 as mens reply op jou video... Wens daai mense wil verdwyn😮🙄..
Lekker week vir jou..❤🌹👌
Pink Floyd was ver voor hul tyd gewees! Wat ons ken as "The Wall" was eintlik die klankbaan van 'n fliek "The Wall" gewees! Ek is bevoorreg om 'n kopie van hierdie "nie algemeen beskikbare" fliek te he!
Hi Steve, jy maak ons week!! Ek wil jou graag voorstel aan n jongman van Brazil, Dan Vasc alias Daniel Vasconsolous. Hy sing ook "covers" van ander sangers en het oor 1miljoen aanhangers op Utube.❤
Ek bly in wonder boom oos ek Sal kom
Bonus!
Oorfone elke oggend om 6, (agter die stuur) my geselskap. Nou kan ek saam luister, so tussen die bruin stofwolke deur.
Teen die spoed wat jy gesels, nodig ek om jou geselse 2x te luister, soms 3 keer. STOEPHOERE 🤣
Kan jy jouself indink hoeveel stoephoere Elvis ingewag het. Jou sê-goete slaan my asem weg telkemale.
Politiek is vuil en uitputtend.
Musiek veel beter. Musiek wat ek mis ontvang ek via my susters/pa.
Jy roer my hartsnare met Liezel Pieters. Een of anne soort sex appeal, sy. Kyk uit vir julle duet... Brand van nuuskierigheid.
Kyk Noord en hou die blinkkant bo.
My pa se jarelange spreekwoordelike uitdrukking ~ Uithou en Aanhou.
Wag... ek véder luister wat jy kwyt raak...
Geseënde week vir jou, Stefaans.
Ek het n hele week gewag vir jou praatjie. Ons kerk het jou pragtige video gespeel Sondag...waar jy sing van Jona
Pragtig,!
"Parasitiese Klas" perfekte benaming.
Dis so waar maar eintlik hartseer.
Jy is ons ikoon praat uit die kop ek gaan le sommer terwyl jy vuur spoeg wil nie n woord mis ek is n babyboomer en nog vol vuur go Steve go jou gelyke het nie guts om soos jy te praat nie Romy Lee moet kom saampraat dan kry sy roomys by Pappa🎉
Steve, wanneer sien ons jou in Tzaneen ?
Steve j ken my van ek n kind is 😂tanie Fransie en Dora😂😂😂😂😂ek was daai tyd op skool maar elke dag by bibloteek my my ma Fransie
Ek stem saam
Steve, verduidelik asb aan ons waaroor die smart id dokument gaan. Klink na 'n slinkse vangnet. Is ek verkeerd?
Praat praat doos
Linkin Park