Dankie Steve vir hierdie kosbare boodskap. Dankie dat jy nie skaam is om jou liefde vir ons Heiland en Verlosser te verkondig aan die wêreld nie. Dankie dat jy nie skaam is om te erken jy is ‘n boerseun van die Boerevolk nie.
Dankie Steve, 16 Desember is heelmoontlik die belangrikste dag in ons geskiedenis, Amen! Om vandag die gelofte aftele en te pobeer om die Stem uit volle bors te sing is moeilik......want die 😢 lê vlak!!! Geniet jou dag!🙌
Dankie Steve. Jy is n wonderlike inspirasie vir ons Afrikaners. Daar is soveel mense wat skaam is vir ons taal en omdat ons velle wit is. Jy moet nooit verander nie want jy baklei vir ons mense. . Dankie,dankie. ❤
Goeie môre Steve, hoe trots is ek nie vanoggend op my geskiedenis nie. Ons dien 'n groot God en Hy is altyd daar vir ons. My familie was een van daai in die later en ek is trots daarop. Ek dink dit is tyd dat ons as nuwe generasie, ook 'n gelofte aflê, om te bewys ons staan vas in ons geloof. Mag Abba Vader ons seën op hierdie dag wat ons voorouers aan Hom gewys het. Geseënde Geloftedag. ❤❤❤❤❤❤
Steve dankie vir jou ware woorde wat jy vir ons Afrikaner volk altyd lewendig hou. Word asb ons President Steve jy sal baie goeie werk doen vir ons land en ons Afrikaner volk ...
Dankie Steve. Ons eer die God van die Geloftedag. Lees mens die gelofte van 16 Des 1838 sien mens n volkie wat sy totale afhanklikheid en nood voor God verklaar en Hom aanroep as hulle ENIGSTE Hoop,Redder en Verlosser. Hy, die God van Abraham , Izak en Jacob, is vandag nog steeds ons ou Boervolkie se enigste Hoop,Redder en Verlosser. Hy verander NOOIT. Hy is gister.vandag en more dieselfde. En jy, wat van jou ? Is jy vandag nog steeds net so afhanklik van God soos ons voorouers daardie donker dag ? Is Hy vandag nog steeds jou Beskermer,Voorsiener en Verlosser soos met ons voorsate in 1838.Oubaas Sarel Cilliers het gepraat van n huis wat ons vir die Here sal bou...min het hy die profetiese waarde van so belofte begryp. Ons wat gewas is in die Bloed van Jesus Christus is Sy seuns en dogters wat LEWENDIGE STENE word in God se Tempel met Jesus Christus as HOOFHOEKSTEEN. Jy sal die gelofte aan n God wat destyds n Boervolkie gered het , n groot eer aandoen as jy deel word van hierdie Huis, hierdie Tempel van God wat Hy self oprig (Lees 1 Pertus 2:5-6). Ons word deur ons neer te le^ in die Hande van die Hoofbouer, die rede hoekom God die Boervolk beskerm het....sodat ons Sy Tempel word tot Sy Eer en Glorie...sodat Hy Sy intrek kan neem. Dieselfde Hande wat in die lewe van die Boer ingegryp het destyds, gryp vandag nog steeds wonderbaarlik in jou en my lewe in .....laat Hom gerus toe. Selah !!!
Goeie liewe dag Steve,ek laaik jou hemp pan baie.So maak mens.Dankie v n trip down memory lane re 16 Des. Word asb ons President. Hê n lekker dag met alles wat jy doen,gooi mielies. Liefdegroete v jou gesin. Nellie van Dunnottar🎉
Mijne Broeders en medelandgenoten, hier staan wij thans, op eene Ogenblik voor een Heilige God van Hemel en aarde, om een belofte aan Hem te beloven als Hij met zijne bescherming, met ons zal wezen en onze vijand in onze handen, zal geven dat wij die dag en datum, elk jaar als een verjaarsdag en een dankdag, zoo als een Sabbath en Zijne eere, dienen zal, doorbrengen en dat wij het ook aan onzen kinderen zal zeggen, dat zij met ons erin moeten deelen, tot gedachtenis, ook voor ons opkomende geslagten, en als iemand is die er onder bezwaard bevind, dat die dan van deze plaats weg moeten gaan, want de eere van Zijn naam daaroor zal verheerlijk worden dat de roem en eer van overwinning, aan Hem zal worden gegeven. Die oorspronklike...
@andrevisser7542 kan so wees op my oudag soos Steve sê ek is een van die ou garde.niks fout ek het groot geword met Dingaans dag sal dit nooit verander
@@andrevisser7542 ons land is dan verskeur deur verraaiers hulle wat cANCer in bewind gesit het in Gauteng gaan hulle duur te staan kom poppe gaan dans 2026 hoor my vandag
Dankie Steve dat jy opstaan vir ons Afrikaanse taal en se soos dit is, love you vir wat jy doen, en ek per ongeluk op jou af gekom met jou video mis dit vir niks nou ni, danki ook vir al mooi mooi albums en jou mooi sang stem ❤❤❤ jy is awesome
Dankie Steve, dat jy jou mond oopmaak. Ons mense is gebreinspoel en glo al die leuens. Maar as jou geloof gegrond is in die God van die hemel, sal jy kan onderskei en weet wat die WAARHEID is.
Dankie Steve my boere vriende. As agter kleinseun van een van die vegters op Bloedrivier Hoof Kommedant Pieter Daniel Jacobs bring dit GROOT nagedagtenis aan my voorvader om gewillig die stryd aan te pak met n onfeilbare geloof en n hart van n boer en te oorwin. Laat ons nou die groot stryd stry vir ons kinders
Salute, Steve!!! Maak jy nou my bloed trots in hierdie Afrikaner Boer vloei!!! Dankie vir jou boodskap - ek kan die wêreld weer (nogsteeds) loodreg in die oë kyk!!! SHALOM UVRACHAH!!!
Gelofte Dag is a big deal and I think that there is much more interest now, because culture and spiritual strength are realized to be necessary things, to bring people who have a common bond together, when they are facing a common threat or adversity.. We should all know our history, because the mistakes of the past should not be repeated. Also, however, the good things of the past also need to be remembered and cherished. It's time that Boer leadership is again developed, after it's decades long absence. The Boers people are here to stay, and their commitment to the land is a massive plus for SA. It is necessary to bring about a revival of Boer culture and values, so that the Boer people continue to survive and be recognized as an important important population group in SA. They have made, and still make, a huge contribution to Southern Africa. The Boer people have a great heritage that must be conserved. Their pioneering history is is an inspiration and example to all. You have to have pride in your culture and a spiritual strength to survive in the competition between different population groups. If the Boers do not stand up for themselves, no one else will do it for them and they will cease to exist as a population group in SA. Its time that the Boer people again show their strength and determination as seen portrayed in photographs from the Boer War.
Steve dankie. Jy's reg oor ons eie mense wat ons grootste vyand is. Om op 16 Desember om die uur deur RSG herrinner te word wat die EFF en hul leier gesè het is om van te kots.Nie eens 0,001% van hul luisteraars stel in dit belang nie. Voorwaar n kultuur om op trots te wees. .
Sterkte Steve jy bly ń ster duisend in mennig afrikaner Harte . Mag God jou seën op jou pad vorentoe. Jy is nie bang om jou sê te sê nie. En jy staan sterk in geloof vir jou Afrikanervolk en in jou God die Almagtige. Bid vir jou❤
More Almal, Ons sal dit weer doen. Kom ons keer ini hope terug na ons God toe. Ons moet moet hierdie dag nie net vandag herdenk nie maar elke oomblik. Ek is nie n gebreinspoelde ploeterende slaaf van die klein bietjie elite wat dink my stilte is vrees nie...nee in my stilte bid ek en berei voor vir die grootste aanslag wat kom en vrees ek nie die dood nie. Maak julle kinders reg groot om respek eerstens vir hulleself te he, nie met n misplaasde skul gevoel teenoor swartmense te sit nie...Jy is,hier met n doel deur God geplaas. EER God en jy sal oorwin, weer oorwin. Kom ons,staan op en sit nie en wag vir Steve om dit vir ons te doen nie. Here God stuur n Goddelike leier in die Land wat nie bang is om ons weer saam te trek as Wit Afrikaanse en Engelse Suid Afrikaner wat vorentoe wil en gaan beweeg. Beskerm ons boere Here en maak ons in ons gemeenskappe bewus,van die boere om ons,dorp dat ons hulle beskerm teen die demoniese voorvader gees aanbidders. Ek bid nou al jare dat Malema en sy gelyke ( en hulle is in al die politieke partye) n Damaskus ervaring he maar lyk my die Here het baie beter planne as wat ek ooit kon uitdink, maar dat God my hoor is verseker. Mooi dag vir almal God seen die wat Hom dien Begin nou!
More more Steve Hofmeyr ❤dankie ek het vanoggend vir my man gese Ons vier Geloftedag..toe se hy what about Paul Kruger en daar beantwoord jy die vraag Ek het na n Video gekyk waar dit presies vir jou wys hoe die Voortrekkers (Boere}te werk gegaan het op daardie dag 1838 en daar was glo 100 Christen Zoeloes saam met Andries Pretorius se manne ag die Britte se dag kom al hoe Nader die spul maak my Naar ..O en dit is n Rustige bewolkte dag hier in Port Elizabeth..ek sal NOOIT so laag daal om die wat skuldig is om vergifnis te vra nie Kyk wat het hulle aan Ons pragtige Land gedoen .wie is nou eintlik President hier in Suid Afrika Julias 🤣Lesufi Matshiele Kakpraat Fakile of Cyril the squirrel 😀 Mooi week en dag vir jou en Geliefdes 🙌🙏✨🎄🎈❤
Môre Steve, as jy sê inheems bedoel jy die Inheemse Afrika etniese volke wat migreer het na Suider-Afrika toe? Sover ek dit het was net die Kooisan die enigste inheemse volk in Suider Afrika.
Korrek. Inheems tot Afrika, maar nie tot Suider-Afrika nie. Nes ons voorvaders, maar omdat hulle ontwikkelingsvlak veel verder gevorder was, kon hulle met skepies omvaar na die suidpunt van Afrika & vandaar net hulle ossewa-karavane optewk noorde toe. Interessant: so 'n mobiele huis was waarskynlik beter ingerig gewees as die permanente wonings van hierdie sg. inheemse migrants.
Sny Jou af van die afgodery Soos Nuwejaar,Valentine's day,Paasfees met paashase en hoender eiers, vadersdag moedersdag, Halloween, rugbydag en kersfees, en roep Dan Sy Heilige Naam aan, Yahuah,Yahusha,Messiah
Ag asb. 4 wereld rugby bekers is meer belangriker vir Afrikaners as geloftedag. Staan maar om julle braai vure, brannas in die hand en wys julle ondersteuning vir kwota sisteme. PATETIES.
Dankie Steve vir hierdie kosbare boodskap. Dankie dat jy nie skaam is om jou liefde vir ons Heiland en Verlosser te verkondig aan die wêreld nie. Dankie dat jy nie skaam is om te erken jy is ‘n boerseun van die Boerevolk nie.
Dankie Steve, 16 Desember is heelmoontlik die belangrikste dag in ons geskiedenis, Amen! Om vandag die gelofte aftele en te pobeer om die Stem uit volle bors te sing is moeilik......want die 😢 lê vlak!!!
Geniet jou dag!🙌
Gee my nogsteeds hoendervleis...bly maar net een GROOT WONDERWERK...ons moet dit nooit vergeet nie ne.❤❤❤❤❤
Dankie Steve. Jy is n wonderlike inspirasie vir ons Afrikaners. Daar is soveel mense wat skaam is vir ons taal en omdat ons velle wit is. Jy moet nooit verander nie want jy baklei vir ons mense. . Dankie,dankie. ❤
AMEN EN AMEN 🙏 🙌 👏 ❤️ ONSE HERE IS GROOT EN SAL ONS NOOIT BEGEWE OF VERLAAT NIE
Goeie môre Steve, hoe trots is ek nie vanoggend op my geskiedenis nie. Ons dien 'n groot God en Hy is altyd daar vir ons. My familie was een van daai in die later en ek is trots daarop. Ek dink dit is tyd dat ons as nuwe generasie, ook 'n gelofte aflê, om te bewys ons staan vas in ons geloof. Mag Abba Vader ons seën op hierdie dag wat ons voorouers aan Hom gewys het.
Geseënde Geloftedag. ❤❤❤❤❤❤
Steve dankie vir jou ware woorde wat jy vir ons Afrikaner volk altyd lewendig hou. Word asb ons President Steve jy sal baie goeie werk doen vir ons land en ons Afrikaner volk ...
More Steve.
Geseende Gelofte dag vir Jou en jou Familie. GOD sëeninge& Groete
JP Diederiks
(LED ligte wat ek by jou ingest het)
We are here to stay ..... dankie Steve !! ..... Julius seker lekker mal oor jou Oranje T hemp !! 👍 😅 ek laaik dit 💯 %
😊Ek dank die dag en heilig ons Beloftes . En dank dat ek nie in 1992 en 1994 oorgegee het nie .
Dankie Steve. Ons eer die God van die Geloftedag. Lees mens die gelofte van 16 Des 1838 sien mens n volkie wat sy totale afhanklikheid en nood voor God verklaar en Hom aanroep as hulle ENIGSTE Hoop,Redder en Verlosser. Hy, die God van Abraham , Izak en Jacob, is vandag nog steeds ons ou Boervolkie se enigste Hoop,Redder en Verlosser. Hy verander NOOIT. Hy is gister.vandag en more dieselfde. En jy, wat van jou ? Is jy vandag nog steeds net so afhanklik van God soos ons voorouers daardie donker dag ? Is Hy vandag nog steeds jou Beskermer,Voorsiener en Verlosser soos met ons voorsate in 1838.Oubaas Sarel Cilliers het gepraat van n huis wat ons vir die Here sal bou...min het hy die profetiese waarde van so belofte begryp. Ons wat gewas is in die Bloed van Jesus Christus is Sy seuns en dogters wat LEWENDIGE STENE word in God se Tempel met Jesus Christus as HOOFHOEKSTEEN. Jy sal die gelofte aan n God wat destyds n Boervolkie gered het , n groot eer aandoen as jy deel word van hierdie Huis, hierdie Tempel van God wat Hy self oprig (Lees 1 Pertus 2:5-6). Ons word deur ons neer te le^ in die Hande van die Hoofbouer, die rede hoekom God die Boervolk beskerm het....sodat ons Sy Tempel word tot Sy Eer en Glorie...sodat Hy Sy intrek kan neem. Dieselfde Hande wat in die lewe van die Boer ingegryp het destyds, gryp vandag nog steeds wonderbaarlik in jou en my lewe in .....laat Hom gerus toe. Selah !!!
Steve, jy praat waarheid eks trots n boer, n afrikaanse persoon wat trots is op my kultuur, my taal my alles moenie ophou ni Steve ❤❤
""Good old oranje."" And still going strong. "" We need more of this. ❤️💪☝️
Dankie Steve, laat ons boere sterk staan
AMEN❤❤
Goeie liewe dag Steve,ek laaik jou hemp pan baie.So maak mens.Dankie v n trip down memory lane re 16 Des.
Word asb ons President.
Hê n lekker dag met alles wat jy doen,gooi mielies.
Liefdegroete v jou gesin.
Nellie van Dunnottar🎉
Continue fighting for your people, be proud. we all have to look out for ourselves. we are alone out here.
Dankie Steve waardeer mòre almal geniet die besonderse dag in ons geskiedenis🙏🏻🙌🏻🙏🏻
My verjaarsdag. Vier dit stil in die Wes Kaap. Dankie vir jou boodskap vandag. Dankie vir jou patriotisme wat so baie inspireer.
Mijne Broeders en medelandgenoten, hier staan wij thans, op eene Ogenblik voor
een Heilige God van Hemel en aarde, om een belofte aan Hem te beloven als Hij
met zijne bescherming, met ons zal wezen en onze vijand in onze handen, zal
geven dat wij die dag en datum, elk jaar als een verjaarsdag en een dankdag, zoo
als een Sabbath en Zijne eere, dienen zal, doorbrengen en dat wij het ook aan
onzen kinderen zal zeggen, dat zij met ons erin moeten deelen, tot gedachtenis,
ook voor ons opkomende geslagten, en als iemand is die er onder bezwaard
bevind, dat die dan van deze plaats weg moeten gaan, want de eere van Zijn naam
daaroor zal verheerlijk worden dat de roem en eer van overwinning, aan Hem zal
worden gegeven. Die oorspronklike...
Baie dankie hiervoor. Glo nie Google sou dit so verwoord uit oorspronklike nie
Amen
Geseënde Gelofte dag. Mag God se verlossingskrag, waarheid, voorspoed, seën en goedheid weer in ons volk se harte brand.
Dankie Steve ! In GOD IS ons tot alles instaat en HY IS EENHEID !
Sjoe Steve, jy se wonderlike woorde, mag ons dit altyd nastreef!Baie dankie daarvoor jy inspireer ons kinders en kleinkinders moenie ophou nie!❤
Dankie Steve. Groete van Namibia SWA.
Hi Mike, all the best from Namibia 🇳🇦
Thanks, Steve ❤
Baie dankie Steve. Trots BOER. Lief jou Boer en Man van God
Dankie Steve vir die pragtige en sterk boodskap. Die HERE seen jou
Geseende Dingaans dag Steve en gesin dankie vir die mooi boodskap.
Geloftedag klink baie beter.
@andrevisser7542 kan so wees op my oudag soos Steve sê ek is een van die ou garde.niks fout ek het groot geword met Dingaans dag sal dit nooit verander
@@Loggies-n9z, ek weet maar dit voel amper of ons Dingaan vier. 😜
@@andrevisser7542 ons land is dan verskeur deur verraaiers hulle wat cANCer in bewind gesit het in Gauteng gaan hulle duur te staan kom poppe gaan dans 2026 hoor my vandag
Thanks Steve I'll share this with my kids...Lots of good lessons about warfare in this clip...Cheers 🍺 🍻
Môre Steve mooi dag vir jou. 🎉🎉🎉
Baie dankie vir die pragtige boodskap ons waardeer dit baie geseende daggie vir jou en familie.
STEM 1000 persent SAAM AMEN GOD BLESS YOU STEVE
Dankie Steve dat jy almal weereens laat onthou van die dag
Dankie Steve dat jy opstaan vir ons Afrikaanse taal en se soos dit is, love you vir wat jy doen, en ek per ongeluk op jou af gekom met jou video mis dit vir niks nou ni, danki ook vir al mooi mooi albums en jou mooi sang stem ❤❤❤ jy is awesome
Net God die Vader is Awesome.!!
Dankie Steve dit was goed om dit weer te hoor . .geseende dag vir jou en jou gesin
AMEN AMEN en AMEN ❤❤weer en weer en VEREWIG
GOD BLESS❤❤ YOU STEVE
Baie dankie Steve, net jammer al hoe minder van ons Volk bly by Sarel Cilliers se belofte, maak my hartseer.
Dankie Steve, dat jy jou mond oopmaak. Ons mense is gebreinspoel en glo al die leuens. Maar as jou geloof gegrond is in die God van die hemel, sal jy kan onderskei en weet wat die WAARHEID is.
Dankie Steve, vandag laat jy my ekstra trots voel op my taal en my agtergrond!! Bo alles trots op ons Skepper.
Dankie Steve my boere vriende. As agter kleinseun van een van die vegters op Bloedrivier Hoof Kommedant Pieter Daniel Jacobs bring dit GROOT nagedagtenis aan my voorvader om gewillig die stryd aan te pak met n onfeilbare geloof en n hart van n boer en te oorwin. Laat ons nou die groot stryd stry vir ons kinders
Baie dankie Steve, ek voel presies soos jy ❤
Dankie Steve, dit was pragtig, ek waardeer dit. Groete uit die Ooskaap.
Salute, Steve!!! Maak jy nou my bloed trots in hierdie Afrikaner Boer vloei!!! Dankie vir jou boodskap - ek kan die wêreld weer (nogsteeds) loodreg in die oë kyk!!! SHALOM UVRACHAH!!!
Dankie vir die waarheid wat die liberale sotte nie kan hanteer nie.
Dankie Steve ❤❤❤
Gegroet vanuit Zambia
Dankie Steve vir mooi boodskap jy moet n lieflikke dag geniet
Kosbaar, betekenisvol, waar. Dankie Steve, oranje pas jou!
Ek kan net se Amen Steve, waarheid is waarheid.......
Dankie Steve jou ou Yster!
As jy nie staan vir iets nie, val jy vir enigiets. Daar is geen twyfel oor waar Steve se lojaliteit lê nie. 🇿🇦💪
Ons deel in jou herlewing van Gelofte dag. ❤ van Australië.
Dankie Steve. Wonderlik gesê. 'n Nuwe gelofte, het ek vanoggend ook aan gedink...
Dankie Steve, het jy my nou hier in trane hier in Australia...
Saluut Steve, Dankie! Uitstekend.
Wat n wonderlike vertelling uit Steve baie ek is alleen maar voel asof my Heiling in my kamer is glory to my God
Niemand kon dit beter sê nie Steve!! YSTER!!! Groete en seën uit Hennenman! 9:02
Dankie.Mag ons nooit hierdie dag vergeet nie.Afrikaans verewig.
STEVE U KNOW HOW TO MAKE ONES HEART BEAT FOR THE TRUTH ❤
Geseende Geloftedag Steve en familie ❤❤❤
Gelofte Dag is a big deal and I think that there is much more interest now, because culture and spiritual strength are realized to be necessary things, to bring people who have a common bond together, when they are facing a common threat or adversity.. We should all know our history, because the mistakes of the past should not be repeated. Also, however,
the good things of the past also need to be remembered and cherished. It's time that Boer leadership is again developed, after it's decades long absence.
The Boers people are here to stay,
and their commitment to the land is a massive plus for SA. It is necessary to bring about a revival of Boer culture and values, so that the Boer people continue to survive and be recognized as an important important population group in SA. They have made, and still make, a huge contribution to Southern Africa. The Boer people have a great heritage that must be conserved.
Their pioneering history is is an inspiration and example to all. You have to have pride in your culture and a spiritual strength to survive in the competition between different population groups. If the Boers do not stand up for themselves, no one else will do it for them and they will cease to exist as a population group in SA. Its time that the Boer people again show their strength and determination as seen portrayed in photographs from the Boer War.
Dankie Steve....dankie dankie dankie.
Thank you for the history lesson.
Shoe Steve. Jy praat mooi. Baie dankie.
Dankie Steve. Staan bank vas agter jou waar die pad vorentoe ons volk ookal vat. Vandag pomp my bloed Oranje.
Prys die Here! Amen
Ek is n trotse boer dankie Steve
ONS SANGERS IS VIR MY SO BELANGRIK HUL MOTIVEER MY OM STERK EN STAANDE TE BLY❤❤❤❤❤
Die rede waaromons nog hier is, is GOD!!
Dankie Oom
Dankie dat jy praat oor hierdie hardnekkige verdeling onder ñ volk wat dit allermins kan bekostig.
Steve dankie.
Jy's reg oor ons eie mense wat ons grootste vyand is.
Om op 16 Desember om die uur deur RSG herrinner te word wat die EFF en hul leier gesè het is om van te kots.Nie eens 0,001% van hul luisteraars stel in dit belang nie. Voorwaar n kultuur om op trots te wees.
.
Sterkte Steve jy bly ń ster duisend in mennig afrikaner Harte . Mag God jou seën op jou pad vorentoe. Jy is nie bang om jou sê te sê nie. En jy staan sterk in geloof vir jou Afrikanervolk en in jou God die Almagtige. Bid vir jou❤
Steve jy is 'n yster. Gebore leier.
Sou net graag vra dat jy besin oor kersfees. Jy het soveel invloed en kan hier 'n veldslag wen vir Vader.
Ek obserweer gelofte dag ten volle. Dankie
I am Andries Cillié from Pretoria . We need to realise we are all one . Let’s make peace ✌️
Im in!!! 100%
Sal altyd Geloftedag of Dingaansdag bly. Hier vind geen versoening plaas nie
More Almal,
Ons sal dit weer doen.
Kom ons keer ini hope terug na ons God toe. Ons moet moet hierdie dag nie net vandag herdenk nie maar elke oomblik.
Ek is nie n gebreinspoelde ploeterende slaaf van die klein bietjie elite wat dink my stilte is vrees nie...nee in my stilte bid ek en berei voor vir die grootste aanslag wat kom en vrees ek nie die dood nie. Maak julle kinders reg groot om respek eerstens vir hulleself te he, nie met n misplaasde skul gevoel teenoor swartmense te sit nie...Jy is,hier met n doel deur God geplaas. EER God en jy sal oorwin, weer oorwin.
Kom ons,staan op en sit nie en wag vir Steve om dit vir ons te doen nie.
Here God stuur n Goddelike leier in die Land wat nie bang is om ons weer saam te trek as Wit Afrikaanse en Engelse Suid Afrikaner wat vorentoe wil en gaan beweeg.
Beskerm ons boere Here en maak ons in ons gemeenskappe bewus,van die boere om ons,dorp dat ons hulle beskerm teen die demoniese voorvader gees aanbidders.
Ek bid nou al jare dat Malema en sy gelyke ( en hulle is in al die politieke partye) n Damaskus ervaring he maar lyk my die Here het baie beter planne as wat ek ooit kon uitdink, maar dat God my hoor is verseker.
Mooi dag vir almal
God seen die wat Hom dien
Begin nou!
❤️❤️❤️
Steve - wil jy nie die episode in Engels ook doen nie - daar is baie wereldwyd wat dit moet sien. Vra mooi.
❤
More Steve.
More more Steve Hofmeyr ❤dankie ek het vanoggend vir my man gese Ons vier Geloftedag..toe se hy what about Paul Kruger en daar beantwoord jy die vraag Ek het na n Video gekyk waar dit presies vir jou wys hoe die Voortrekkers (Boere}te werk gegaan het op daardie dag 1838 en daar was glo 100 Christen Zoeloes saam met Andries Pretorius se manne ag die Britte se dag kom al hoe Nader die spul maak my Naar ..O en dit is n Rustige bewolkte dag hier in Port Elizabeth..ek sal NOOIT so laag daal om die wat skuldig is om vergifnis te vra nie Kyk wat het hulle aan Ons pragtige Land gedoen .wie is nou eintlik President hier in Suid Afrika Julias 🤣Lesufi Matshiele Kakpraat Fakile of Cyril the squirrel 😀 Mooi week en dag vir jou en Geliefdes 🙌🙏✨🎄🎈❤
Ek het vergeet om te sê dat ek is 'n tweetaalige Boer. Staan Saam, Span Saam, Voorberei en Vorentoe!
VoortrekkerMonument se hoeksteen is 1938 gele en -1949 ingewy nie 1948 nie
If the trekkers had just waited long enough they could have taken the train or highway that the ANC built..... Pluk n traan vir die wat gesterf het
Praat as Trump,fight,fight,fight.
Og...jy praat mooi Afrikaans
Sterk ... waar praatjie. Dankie
Dis baie baie Droog het nog Nie gereen
Wonderlik Steve het n wonderlike diens vanoggend by gewoon en die speker Jaco Kleynhans wat n belewenis en toe met die stem afgesluit
Môre Steve, as jy sê inheems bedoel jy die Inheemse Afrika etniese volke wat migreer het na Suider-Afrika toe? Sover ek dit het was net die Kooisan die enigste inheemse volk in Suider Afrika.
Korrek. Inheems tot Afrika, maar nie tot Suider-Afrika nie. Nes ons voorvaders, maar omdat hulle ontwikkelingsvlak veel verder gevorder was, kon hulle met skepies omvaar na die suidpunt van Afrika & vandaar net hulle ossewa-karavane optewk noorde toe. Interessant: so 'n mobiele huis was waarskynlik beter ingerig gewees as die permanente wonings van hierdie sg. inheemse migrants.
Daai ouens by bloedrivier .waar is hulle vandag ..my vrag is gered van wat dood is hulle dood
Ek hou van die T Hemp
Hoekom bou die afrikaner s n versoenings brug by die voortrekker monument?
Dankie Steve,Ek is vandag in trane.Mag jy geseend wees.
Die zuloes het nie aangeval in die nag. In die nag het wit manne op wit peerden om die lager gery en was hulle bang om aan te val.
My orange blanja blou vlapper Nog. Wel in die UK. Maar ek het nie n ANC flag in my Huis. Op my rugby trui het dit op màat Verder niks.
Sny Jou af van die afgodery Soos Nuwejaar,Valentine's day,Paasfees met paashase en hoender eiers, vadersdag moedersdag, Halloween, rugbydag en kersfees, en roep Dan Sy Heilige Naam aan, Yahuah,Yahusha,Messiah
En die heel gevaarlikste dwaling is die sg. Israelvisie. Die Voortrekkers het glad nie daaraan geglo nie.
Ai Steve , jy moet in politiek ingaan , om Julius Mal Emma aan te vat😅😅
Almal Moet Ewigelig se gelofte diens van Maroleta park saam kyk. Ons boere volk moet opstaan teen ongeregtigheid
Ag asb. 4 wereld rugby bekers is meer belangriker vir Afrikaners as geloftedag. Staan maar om julle braai vure, brannas in die hand en wys julle ondersteuning vir kwota sisteme. PATETIES.
🫡
Kosbare perspektief. th-cam.com/video/V5bZQ5LTlWY/w-d-xo.htmlsi=f0phVp2strOmJnA9
Jy is of 'n boer of afrikaner, jy kan nie altwee wees nie.