Robbie Wessels Bok van Blerk Ek en my vlerk

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ต.ค. 2024
  • Ou bok jou eister
    Please subscribe and like and also share.

ความคิดเห็น • 24

  • @petroelizabethvandermerwe1343
    @petroelizabethvandermerwe1343 ปีที่แล้ว +5

    Wie luister nog na die lietjie in 2023?

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว +3

    Baie snaaks, hou v die liedjie, lekker vrolik vir n Vrydag

  • @abigailtemm6163
    @abigailtemm6163 4 ปีที่แล้ว +2

    Ek en my vlerk
    Ek en my vlerk
    Is soos n hond en sy stert
    Is soos n hond en sy stert
    Ek sal my biltong met jou deel maar ons skree nie vir dieself... de span
    Ek en my vlerk
    Ek en my vlerk
    Los orals ons merk
    Los orals ons merk
    Ek sal n koeël vir jou vat
    Maar niks groter as n punt... 22
    Soos Vinkel en Koljander
    Die een hand was die ander
    Want jy is mos my beste pel
    Saam is ons 'n wen span
    Dink ons aan n groot plan
    En ons vat die Wereld aan
    Ek en my vlerk
    Ek en my vlerk
    Is soos n ruiter en perd
    Is soos n ruiter en perd
    Ons deel mos elke sent
    Maar ons slaap nie in dieself... de tent
    Ek en my vlerk
    Ek en my vlerk
    Sal altyd saamwerk
    Sal altyd saamwerk
    En al maak jy my so kwaad soos Oom Paul se bobbejaan
    Sal ons vriendskap my ou pellie nooit vergaan
    Soos Vinkel en Koljander
    Die een hand was die ander
    Want jy is mos my beste pel
    Saam is ons n wen span
    Dink ons aan n groot plan
    En ons vat die Wereld aan
    Soos Vinkel en Koljander
    Die een hand was die ander
    Want jy is mos my beste pel
    Saam is ons n wen span
    Dink ons aan n groot plan
    En ons vat die wereld aan
    Soos Vinkel en Koljander
    Die een hand was die ander
    Want jy is mos my beste pel
    Saam is ons n wen span
    Dink ons aan n groot plan
    En ons vat die wereld aan
    Ek en my vlerk... Ek en my Vlerk

  • @daswart4604
    @daswart4604 8 ปีที่แล้ว +2

    ek en my vlerk is n mooi liedjie bok van blerk en Robbie wessels

  • @zenobiacoetzee1294
    @zenobiacoetzee1294 5 ปีที่แล้ว +1

    Ek love bok van blerk en robbie wessels nice julle2......moet aan hou

  • @Unicorn-pq1ux
    @Unicorn-pq1ux 4 ปีที่แล้ว +2

    Aan my beste vriendin......Dominique ❤

    • @future5572
      @future5572 4 ปีที่แล้ว

      ya beste friende

  • @ciskagroenewald8666
    @ciskagroenewald8666 8 ปีที่แล้ว +1

    ek en my beste vriend....ons stem net vir die selfde span

  • @wesleysamons9928
    @wesleysamons9928 9 ปีที่แล้ว +2

    Die is die best drink song nog ooit

  • @runbaby9752
    @runbaby9752 5 ปีที่แล้ว +1

    Awe

  • @robertwilliammuller4913
    @robertwilliammuller4913 8 ปีที่แล้ว +1

    Phillip dit klink moerse lekker! eks huidiglik nou in sa, en het heeeeeeeelwat genoeg gister gehad. ek begin weer werk 22 Augustus in rhijad waar bly jy?

  • @Samsok013
    @Samsok013 9 ปีที่แล้ว +6

    Geweldig! Groet uit Holland

  • @renepotgieter6580
    @renepotgieter6580 6 ปีที่แล้ว +2

    cool

  • @nevillegrobbelaar67
    @nevillegrobbelaar67 8 ปีที่แล้ว +2

    Ek en my beste vriend uitgeknip... lol.

  • @robertwilliammuller4913
    @robertwilliammuller4913 8 ปีที่แล้ว +1

    iech MIS my suid afrikaanse pelle!!!!!!! raak meer homesick hier in Saudi Arabia ek en my vlerk nie eers n brannas word hier toegelaat nie😥

  • @future5572
    @future5572 4 ปีที่แล้ว

    ya

  • @newnew7163
    @newnew7163 2 ปีที่แล้ว

    Robbie wessels

  • @marcoreinecke1064
    @marcoreinecke1064 9 ปีที่แล้ว +2

    aan my sussie an3 lief jou baiieeee mis jou vrek baie !!

  • @chanevanniekerk8680
    @chanevanniekerk8680 6 ปีที่แล้ว +1

    Aan my bestie....Nicolet!!*

  • @kellyerasmus4535
    @kellyerasmus4535 4 ปีที่แล้ว

    Xmiss dai jre wt my pa sm gesing het 😔😔😔