Glad this delightful piece of nonsense is up again - for a long time I got "this video cannot be shown in your country for copyright reasons" and similar kak from the bliksems. Beautifully absurd like so much of Wessels' stuff!
Ek het al gewonder waar hy gebly het op youtube. Ek wou hierdie video gaan show vir my maat en toe is hij gone. Ek is net baie blij ek het hom gedownload van youtube, so nou het ik hom net terug geplaas ;-) (jy moet net my Afrikaans excuseer, ek is nie n Afrikaner nie)
Overview Lyrics Listen Videos Artists Main results Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Ek's oppad na my favourite dansplek vir 'n jol Ek swaai uit vir 'n possible hijack by die mall Ek parkeer op my favourite parkplek Lig my hemp op om te kyk na my six pack My meisie en my pelle noem my Raymack Maar ek is Raymond McNelly En die olie in my hare is die jack Op die vloer is niemand niemand se plek Met 'n moonwalk is ek vinnig innie middel En ek swaai my heupe sonner om te sukkel Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Ek sal sweer daar is kristale op my voorkop en ek hol Na my meisie laat sy luister na my hartklop vannie jol En almal skrik toe daar iemand die musiek stop Met sy leerbroek en sy baadjie en sy hoed op Sy meisie en sy pelle noem hom Bebop Maar hy's Bobby Bobbejaansku En die olie in sy hare is die jack Op die vloer is niemand niemand se plek Met 'n moonwalk is hy vinnig innie middel En hy swaai sy heupe sonner om te sukkel Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Dit is duidelik daar's 'n helse kompetisie by die jol Ray en Bobby staan en chat by die amblusie dit is vol Jy gebruik my moves en vra nie eers permissie En jy stamp my ook en sê nie eens askies nie Ek daag jou uit 'n limbo kompetisie Bobbejaansku teen McNelly En die olie in ons hare is die jack Op die vloer is niemand niemand se plek Met 'n moonwalk is ons vinnig innie middel En ons swaai ons heupe sonner om te sukkel Ons doen die Mama Mia Limbo Daar's meel op die vloer Die Mama Mia Limbo My broer Ons doen die Mama Mia Limbo Daar's meel op die vloer Die Mama Mia Limbo My broer Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Ons doen die Macarena Mambo Daar's meel op die vloer Die Macarena Mambo My broer Die Macarena Mambo
This man is a flippen legend 🙌
Dit is die beste liedjie wat ek nog in my lewe gehoor het en die video is nog beter. Ou presleys fan.
Net een Robbie van Suid Afrika !! gif aunties en nice tunes .. gooi hom boeta !! LEKKER MAN .... LEKKER
Why would someone dislike this great song
Well done Robbie. Greetings from Spain. Lol
Stunning song Robbie!
why would anybody dislike this? something is very wrong with this world!
dit sit jou sommer in n goeie bui!
Lynnette Van Der Sandt ja
What a f**kin legend! :) LOL! Love this guy! Good on ya Robbie! :)
Leon
Bok van blerk delarey
Nee kyk ou Robbie skop hom op die kop met die een, soos iemand soos Theuns Jordaan, sy musiek vertel die storie van ons lewens, respect.
I feel sorry for non-South Africans who can't understand the lyrics. Robbie, you're an SA legend bru
Hdiyreu8errhffeeyfggdfyuhtdftuugddghtyeedfygddgyhyrdy] trdettuyrr3rtyrrrgtd
I know some Dutch, hence some Afrikaans too. The latter comes easier to me.
i speak dutch, i understand about 40% of this and im already glad for that XD
Hierdie is die BESTE!!!
great this song is so nice
Robbie,die beste!! like Afrikaans
Die fokken robbie wessels is die beste...#respecta
Ek is n groot fan van Robbie Wessels se musiek.
Ja dit is
ckkd
Ek ook!
Stian Pelser
Ivan Steenkamp hi jj
So in love with this song
love dit jy is die beste ooit
Robbie Wessels ek is mal oor jou musiek♬❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Ek ook
Ekook
Ava
Cool misiek bra
Ja ek is ook mal oor joubsongs robie😍😍😊😊
Glad this delightful piece of nonsense is up again - for a long time I got "this video cannot be shown in your country for copyright reasons" and similar kak from the bliksems. Beautifully absurd like so much of Wessels' stuff!
You all are right about it!!
ek love dit
Robbie....die beste afrikaans sanger
Dit is cool
Lekker man ek is n groot fan ek is 10 jaar oud
wooo hooo It's back! It was taken off TH-cam cuz of the upcoming movie...Leeuloop race... of iets. Dankie skattie!
ROBBIE EK KEN AI JOU MUIEK EN DIT IS BAIE BAIE MOOI
Geile Musik 😉
Awesome Awesome!!!!!
lekker man
Incidentally, at least three of those girls also appear as background dancers in "Player 23"?
Legend
stan se song wanneer hy vetkoek braai
DAAASY !!!!!!
Karlien Sandra Rihana Nel Ek is mal oor Julle musiek 😙😙😙love it wow
Ek het al gewonder waar hy gebly het op youtube. Ek wou hierdie video gaan show vir my maat en toe is hij gone. Ek is net baie blij ek het hom gedownload van youtube, so nou het ik hom net terug geplaas ;-) (jy moet net my Afrikaans excuseer, ek is nie n Afrikaner nie)
Hello
Ek lag so ek dink ekt my lewer feloor
Oh ya dis lekker vir a party
3:01 - I never knew Rock - Paper - Scissors was/is a dance move. I could've won so many dance battles using this move.🕺🏽
Hello ek is n good fan😂😂😄🤘🤘👊
Fokkit Robbie, jy is die beste!!! Loads of talent en moerse funny.
I SUBSCRIBED
Ek hou baie van Robbie Wessels
🎉
Baie leuk Robbie
nice Robby
kool
Franco Fourie
Robbie dis great heng se Groot van
Baie cool Robbie
kallie
p
Is ek die enisgte wie vir Presleys onthou
my fok dis cool
what country is that song please
South Africa
Tienie 33
😎 cool
fok mrt dir nuwe BOKKE song WTF ?!?!
2021
Awe
lekker Robbie
Will jou, Bok en Steve sien n collaboration doen...
cool
Is dit opgenomen in een echte bestaande club?
Ja in n bestaande club, Presley's in Pretoria
Overview
Lyrics
Listen
Videos
Artists
Main results
Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer
Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer
Ek's oppad na my favourite dansplek vir 'n jol
Ek swaai uit vir 'n possible hijack by die mall
Ek parkeer op my favourite parkplek
Lig my hemp op om te kyk na my six pack
My meisie en my pelle noem my Raymack
Maar ek is Raymond McNelly
En die olie in my hare is die jack
Op die vloer is niemand niemand se plek
Met 'n moonwalk is ek vinnig innie middel
En ek swaai my heupe sonner om te sukkel
Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer
Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer
Ek sal sweer daar is kristale op my voorkop en ek hol
Na my meisie laat sy luister na my hartklop vannie jol
En almal skrik toe daar iemand die musiek stop
Met sy leerbroek en sy baadjie en sy hoed op
Sy meisie en sy pelle noem hom Bebop
Maar hy's Bobby Bobbejaansku
En die olie in sy hare is die jack
Op die vloer is niemand niemand se plek
Met 'n moonwalk is hy vinnig innie middel
En hy swaai sy heupe sonner om te sukkel
Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer
Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer
Dit is duidelik daar's 'n helse kompetisie by die jol
Ray en Bobby staan en chat by die amblusie dit is vol
Jy gebruik my moves en vra nie eers permissie
En jy stamp my ook en sê nie eens askies nie
Ek daag jou uit 'n limbo kompetisie
Bobbejaansku teen McNelly
En die olie in ons hare is die jack
Op die vloer is niemand niemand se plek
Met 'n moonwalk is ons vinnig innie middel
En ons swaai ons heupe sonner om te sukkel
Ons doen die Mama Mia Limbo
Daar's meel op die vloer
Die Mama Mia Limbo
My broer
Ons doen die Mama Mia Limbo
Daar's meel op die vloer
Die Mama Mia Limbo
My broer
Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer
Ons doen die Macarena Mambo
Daar's meel op die vloer
Die Macarena Mambo
My broer
Die Macarena Mambo
Ek luv jou hare
age
ek like die song baie gewonder waar hy is
Leeuloop
Baie mooi
mooi
Waar het ñ men's so geleer om tê daans
Where they get a Rhodes university jacket from 🤣
I love
Ek wonder altyd wat amerikaners sal dink van die as hulle kon verstaan:)
Hulle sal almal jags word!
Presley's!!!!!!!
jys cool
Ek dans di song donderdag 6februarie2020 by my Kuiken konsert
hou aan met die gooie werk robbir
You crazy
insanely funny
Ek like di song 🥺
Wat is jou regte naam
Dit IS my regte naam
LEKKER
😘😘😘😀😀😊👍😁😉
Fuk man, great art, love it...
ageneeeeee
wa jy piel
Lekker Robbie
Girl met die polo
wat sy mysie se
wow
Wie kan leeuloop,ek kan
AFRIKAANS
Ruan2014 ❤️❤️❤️😊😊😊😊😋😋👍👍👍👍🤔🤔🤔😘😘😘😀😀
The dance is easy
Wat beteeken " daar is meel op die vloer? " ek verstaan nie
Koekmeel op die dansvloer maak voet bewegings baie makliker en die dans vertoon meer vloeiend ( gliding in engels)
How does he always get the hottest women in his videos?
Well.... in "Player 23" they get to hang out with the Bokkies first fifteen. that could be a consideration?
1:03 JONATHAN 🤣🤣
Hahaha
How does the always get the hottest girls in his videos? #MassivelyJaloersBoet
Llloo
😂😂😂😂
hulle sing betjie lelik hoor ek is 'n kind
\