Werksgebou sooispit voorbereiding op Orania

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ก.ย. 2024
  • Daar is 'n groot gewerskaf op die Werksplein om voor te berei vir die sooispit van die Werksgebou en Karoosig-aftreeoord later vandag. Ons almal sien baie uit na hierdie spoggeleentheid wat 'n nuwe fase vir #orania gaan inlui. #selfwerksaamheid #afrikaner #stadbou #selfbestuur #Afrikanerarbeid

ความคิดเห็น •