Orania Ontwikkelingsmaatskappy
Orania Ontwikkelingsmaatskappy
  • 32
  • 6 729
Eleksa Orania pendeldiens
Eleksa Orania se busse vertrek op hul nooiensrit. #Orania spog nou met 'n gereelde, stiptelike pendeldiens vir 22 passasiers.
มุมมอง: 27

วีดีโอ

Orania is deel van Solidariteit Beweging se federale plan
มุมมอง 109วันที่ผ่านมา
Orania Ontwikkelingsmaatskappy is op dreef om 'n stad op Orania te bou in 'n groter streek waar Afrikaners vry, veilig en voorspoedig kan leef.
Virtuele toer om Orania se Werksgebou
มุมมอง 9314 วันที่ผ่านมา
Kom neem 'n virtuele toer rondom die 3D-voorstelling van die beplande Werksgebou op #Orania se stadskern. #stadbou #stadplein #selfwerksaamheid #selfbestuur #afrikanerarbeid
Werksgebou op Orania
มุมมอง 3814 วันที่ผ่านมา
Die eerste grond en klip vir die Werksgebou se fondasie word gebreek, die oggend na die sooispit. Hierdie drieverdiepinggebou, die eerste een op die stadskern, gaan ongeveer twee jaar duur om te voltooi. #orania #stadbou #stadsplein
Werksgebou sooispit voorbereiding op Orania
มุมมอง 2314 วันที่ผ่านมา
Daar is 'n groot gewerskaf op die Werksplein om voor te berei vir die sooispit van die Werksgebou en Karoosig-aftreeoord later vandag. Ons almal sien baie uit na hierdie spoggeleentheid wat 'n nuwe fase vir #orania gaan inlui. #selfwerksaamheid #afrikaner #stadbou #selfbestuur #Afrikanerarbeid
Riaan Jacobs van Orania gesels oor staatsbestandheid by Kragdag 2024
มุมมอง 43หลายเดือนก่อน
Die pad na staatsbestandheid is opwindend en noodsaaklik en was 'n belangrike besprekingspunt by Kragdag. James Kemp van Pretoria FM gesels met Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, Gerhard Papenfus van Neasa en Riaan Jacobs van Orasol en voorsitter van Orania verteenwoordigende raad, oor hoe dit bereik word.
Pieter Bisscoff van OOM gesels by Kragdag oor onafhanklike gemeenskappe
มุมมอง 22หลายเดือนก่อน
Antowan Nöthling van Pretoria FM vind by Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga en Pieter Bisscoff, hoof: Inligting en bemarking van Orania Ontwikkelingsmaatskappy uit oor staatsbestandheid van gemeenskappe en die voordele van selfstandige gemeenskappe.
Orania Beweging en Orania Ontwikkelingsmaatskappy by Kragdag
มุมมอง 47หลายเดือนก่อน
In die gees van Kragdag se leuse, doen jou eie ding, het James Kemp van Pretoria FM met Pieter Bisscoff, Hoof: Inligting en bemarking van Orania Ontwikkelingsmaatskappy; Frans de Klerk, skakelbeampte van Orania Beweging en Du Preez de Villiers, skakelbeampte van Orania Ontwikkelingsmaatskappy se Pretoria-kantoor, gesels oor die baanbrekerswerk wat op #Orania gedoen word.
Vergelegen Skietwerk op Orania 26 Junie 2024
มุมมอง 292 หลายเดือนก่อน
Kontrakteurs skiet die klipbanke by Vergelegen met plofstof stukkend om massadienste aan te lê. #orania #massadienste #konstruksie #behuising #tegnologie
Vernuftige betonmenger verhoog produktiwiteit op Orania
มุมมอง 4.5K3 หลายเดือนก่อน
Meganisasie is 'n belangrike bousteen in die groei en ontwikkeling van #orania Orania Eiendomsontwikkeling (OEO) het onlangs dié mobiele betonmenger aangeskaf. 'n Klein, maar belangrike stap om hul doeltreffendheid en produktiwiteit te verhoog. Saam bou ons aan ‘n toekoms vir ons mense. #meganisasie #eiearbeid #afrikaner #konstruksie #sement #beton
Elke steen vir Kruger-standbeeld help
มุมมอง 223 หลายเดือนก่อน
Alistair van Heerden, teologie-student aan die NWU, vertel waarom hy 'n steen vir die Kruger-beeld gekoop het. #orania
Dr Dirk Hermann op Orania
มุมมอง 7743 หลายเดือนก่อน
Dr Dirk Hermann, bestuurshoof van @Solidariteit kuier op #orania en sê elke #Afrikaner moet sy deel doen om sy omstandighede te verbeter, of jy nou 'n in- of uitwoner is.
Orasol-battery op Orania kry kabels
มุมมอง 523 หลายเดือนก่อน
Orasol-battery op Orania kry kabels
Oom Paul verhuis na Orania - 50 stene vir die volgende 50 stene
มุมมอง 484 หลายเดือนก่อน
Oom Paul verhuis na Orania - 50 stene vir die volgende 50 stene
Orania Ontwikkelingsmaatskappy se kantooropening in Pretoria
มุมมอง 525 หลายเดือนก่อน
Orania Ontwikkelingsmaatskappy se kantooropening in Pretoria
Orania Ontwikkelingsmaatskappy (OOM) by Kragdag Wes-Kaap 2024
มุมมอง 1215 หลายเดือนก่อน
Orania Ontwikkelingsmaatskappy (OOM) by Kragdag Wes-Kaap 2024
Orania se sonplaas, Orasol, gaan van krag tot krag.
มุมมอง 1036 หลายเดือนก่อน
Orania se sonplaas, Orasol, gaan van krag tot krag.
Werksgebou op Orania
มุมมอง 1086 หลายเดือนก่อน
Werksgebou op Orania
Orania city in the making
มุมมอง 1047 หลายเดือนก่อน
Orania city in the making
Bo Karoo studente groet hul koshuis
มุมมอง 657 หลายเดือนก่อน
Bo Karoo studente groet hul koshuis
Olienhout Ontwikkeling is gereed vir Bo-Karoo Opleiding se nuwe studente.
มุมมอง 897 หลายเดือนก่อน
Olienhout Ontwikkeling is gereed vir Bo-Karoo Opleiding se nuwe studente.
Rikus van Staden van Orania Eiendomsontwikkeling deel sy idee van 'n stadsplein
มุมมอง 347 หลายเดือนก่อน
Rikus van Staden van Orania Eiendomsontwikkeling deel sy idee van 'n stadsplein
Riaan Jacobs van Orasol wil Orania energie-onafhanklik maak
มุมมอง 197 หลายเดือนก่อน
Riaan Jacobs van Orasol wil Orania energie-onafhanklik maak
Johan Nel van Helpende Hand Sake glo 'n Kruger-standbeeld op Orania is noodsaaklik.
มุมมอง 177 หลายเดือนก่อน
Johan Nel van Helpende Hand Sake glo 'n Kruger-standbeeld op Orania is noodsaaklik.
Appie Pienaar, finansiele hoof van Solidariteit gesels oor Gannabos
มุมมอง 317 หลายเดือนก่อน
Appie Pienaar, finansiele hoof van Solidariteit gesels oor Gannabos