Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Vierkantsvoltooiing

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024
  • In hierdie video verduidelik ek hoe maklik dit is om enige drieterm met vierkantsvoltooiing op te los. Ek gee 4 maklike stappe wat jy kan volg om vierkantsvoltooiing toe te pas. Lekker kyk en lekker leer!

ความคิดเห็น •