Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - K metode

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.ย. 2024
  • In hierdie video wys ek hoe ons die K metode kan gebruik om vergelykings wat baie kompleks is op te los. Dis 'n baie eenvoudige prosedure, as jy die patrone kan raaksien, en die gedeeltes wat dieselfde is. Sodra jy die patrone herken, is die toepassing van die K metode so eenvoudig soos 1, 2, 3!
    Lekker kyk en lekker leer!

ความคิดเห็น •